Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dias Vakansieverblyf

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Dias Vakansieverblyf
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pamela S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S

Fantasties!

Lieflike huis, sal enige tyd weer daar bly. Daar is genoeg badkamers. Ons was maar die meeste van die tyd uit, so maar net vir slaapplek gebruik. Ek beveel Dias vakansieverblyf aan.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Hallo Pamela

Baie dankie vir jou terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.

Mooi dag

Dias Vakansieverblyf
Elzette J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette J

Heerlik!

Ons het ons verblyf terdee geniet. Ek sal enige tyd weer daar gaan wegbreek. Weereens baie dankie!

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Baie dankie, Elzette, vir die terugvoer. Julle is welkom. Groete

Dias Vakansieverblyf
Diane F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane F

Dit is 'n gesellige woonhuis wat ruim is.

Daar is ook alles wat mens nodig het. Dit is skoon en netjies. Daar is hier en daar 'n paar dingetjies wat gepla het, maar niks wat mens sal maak om nie weer die bestemming te kies as 'n vakansie bestemming nie. 'n Mens slaap en rus net daar.

Andrea D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D

Dit was perfek.

Ons het dit baie geniet, almal is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer kom. Ligging is perfek. Baie dankie.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Andrea. Ek is baie bly jul het dit geniet.

Dias Vakansieverblyf
Carine B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine B

Sentraal geleë en naby aan die strand. Diens was uitstekend.

Genoeg slaapplek en baie skoon.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Hallo Carine

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit.

Dias Vakansieverblyf
Erika B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Ruim kuierhuis in veilige omgewing.

Diana was baie tegemoetkomend (ons kon vroeër inboek omdat huis gereed was) en behulpsaam. Die kombuis is met die nodige toegerus en die slaapkamers en en suites is ruim. Toe ons een aand probleme met krag ondervind (earth het aanhoudend getrip), het sy vroeg die volgende oggend 'n elektrisiën gereël om die probleem te probeer opspoor.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Hallo Erika,

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer!

Dias Vakansieverblyf
Lee-ann G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann G

Lekker gesellige en rustige buurt.

Sal definitief weer gebruik maak van Diaz Vakansie verblyf. Die huis was oulik en netjies en ons het heerlik gekuier. Volgende keer bly ons langer.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Baie dankie Lee-Ann ek probeer altyd vir so skoon en netjies moontlik. Dankie ook dat jul die huis so netjies gelos het.

Dias Vakansieverblyf
Robynn E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robynn E

Baie lekker en gemaklike verblyf. Goeie ligging en veilige gebied. Alles gehad wat mens nodig het én nog meer. Sal vir seker aanbeveel vir ander!

Genoeg slaapplek en badkamers. Baie gemaklik en lekker gebly!

Elizabeth K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Sal vir seker weer hier bly!

Dankie Diana vir 'n wonderlike vakansie en al die aanbevelings van plekkies en goed om te doen. Skoon, netjies en veilig!

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Baie dankie Elizabeth vir die terug voer en julle is altyd weer welkom.

Dias Vakansieverblyf
Nicolene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Baie lekker gekuier in 'n skoon, veilige omgewing.

Die dame wat ons ontvang het is baie vriendndlik en gasvry. Sy het ons onmiddellik laat tuis voel. Omgewing is baie veilig en rustig. Die huis is baie netjies. Perfek vir 'n groep. Sal definitief weer kom.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Baie dankie, Nicolene, vir die terugvoer ek waardeer dit. En ek is bly as jul lekker gekuier het.

Dias Vakansieverblyf
Tracy-lee G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-lee G

Heerlike wegbreek

Dias Vakansieverblyf is ’n ruim woning. Perfek vir ’n groot groep en baie netjies.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Hallo Tracy-Lee,

Baie dankie vir die terug voer, so bly jul het dit geniet!

Groete,
Diana Pietersen

Dias Vakansieverblyf
Heather C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather C

Skoon ..baie netjies ruim.. lekker gekuier en geslaap..

Plek matjies.. of tafeldoek kon ons nie kry.. Eetkamer tafel bietjie wankelrig maar nog steeds lekker gekuier Baie dankie.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Baie dankie Heather vir die terugvoer.
Waardeer.
Groete
Diana

Dias Vakansieverblyf
Joretha V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V

The students were very impressed with the facility and enjoyed their stay.

Thank you so much Diana! This was the only facility in Mossel Bay area that would accommodate a group of students and gave us the opportunity to pay off the amount due for their stay there.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Baie dankie Joretha...die studente was net 'n plesier...

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Diana Pietersen

Dias Vakansieverblyf
Grant M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M

Ons wens ons kon langer bly, want dit was baie lekker by Dias Vakansieverblyf.

Ruim, netjies, rustig, dit was net 'n baie lekker wegbreek by Dias Vakansieverblyf. Dit het als wat jy nodig het plus meer as genoeg storte sodat niemand kan kla hulle wag vir iemand om klaar te was nie. Net 'n klipgooi van die strand af en die area is veilig. Daar is 'n speelparkie naby om die kinders aan die speel te hou. Diana is 'n baie vriendelik en behulpsame gasdame. Was 'n plesier om hier te kon bly en ek sal beslis weer eendag terugkom om hier vakansie te hou.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Beste Grant,

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het met die mooi resensie. Julle is enige tyd welkom.

Groete
Diana

Dias Vakansieverblyf
Deidre V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Geriefllik, goeie ligging.

Baie lekker gebly. Huis is gerieflik en naby alles.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Baie dankie Deidre vir die terugvoer. Dit word waardeer.

Groete
Diana Pietersen

Dias Vakansieverblyf
Theresa K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa K

Fantastic.

Service and stay was fantastic. Loved it and will always come back.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Beste Theresa,

Baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom.

Groete,
Diana Pietersen

Dias Vakansieverblyf
Riaan S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Fantastic.

Spur of the moment thing, everything you need, place is situated in a quiet complex, neat big plenty of rooms with a bonus of each one with its own bathroom. Will definitely come again. Thank you Diana.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Het op die ingewing van die oomblik gegaan. Daar is alles wat mens nodig het en die plek is in 'n stil kompleks. Dit is groot, netjies met verskeie kamers en almal met eie badkamers. Sal beslis weer kom. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Hallo Riaan

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek hoop om julle gou weer te sien en dankie dat julle die plek netjies gelos het.

Groete
Diana Pietersen
Dias Vakansieverblyf

Dias Vakansieverblyf
Janri Joyce D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janri Joyce D

Oulike plekkie.

Goed ingerig. Alles wat jy nodig het.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Baie dankie Janri vir die terugvoer...dit word waardeer. Hoop om julle gou weer te sien!

Dias Vakansieverblyf
Lucas P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucas P

Aangename blyplek vir 'n groot gesin vir 'n vakansie.

Ons het slegs oornag in die plek. Lekker plek vir langer vakansie met familie.

Dias Vakansieverblyf se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Groete,
Diana Pietersen

Dias Vakansieverblyf
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5MjYxZDg2LTM2YmEtNDE3Yi04MzM4LTQ1NDIwNTRmNmY3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 48 Blouvalk Street Twee Kuilen 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152777777778 22.103888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang