Dias Vakansieverblyf
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Pamela S - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Hallo Pamela
Baie dankie vir jou terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom.
Mooi dag
Elzette J - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Baie dankie, Elzette, vir die terugvoer. Julle is welkom. Groete
Diane F - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is 'n gesellige woonhuis wat ruim is.
Andrea D - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was perfek.
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Andrea. Ek is baie bly jul het dit geniet.
Carine B - Des 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë en naby aan die strand. Diens was uitstekend.
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Hallo Carine
Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit.
Erika B - Jan 2022
Algehele gradering
Ruim kuierhuis in veilige omgewing.
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Hallo Erika,
Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer!
Lee-ann G - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gesellige en rustige buurt.
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Baie dankie Lee-Ann ek probeer altyd vir so skoon en netjies moontlik. Dankie ook dat jul die huis so netjies gelos het.
Robynn E - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklike verblyf. Goeie ligging en veilige gebied. Alles gehad wat mens nodig het én nog meer. Sal vir seker aanbeveel vir ander!
Elizabeth K - Apr 2021
Algehele gradering
Sal vir seker weer hier bly!
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Baie dankie Elizabeth vir die terug voer en julle is altyd weer welkom.
Nicolene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n skoon, veilige omgewing.
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Baie dankie, Nicolene, vir die terugvoer ek waardeer dit. En ek is bly as jul lekker gekuier het.
Tracy-lee G - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Hallo Tracy-Lee,
Baie dankie vir die terug voer, so bly jul het dit geniet!
Groete,
Diana Pietersen
Heather C - Okt 2020
Algehele gradering
Skoon ..baie netjies ruim.. lekker gekuier en geslaap..
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Baie dankie Heather vir die terugvoer.
Waardeer.
Groete
Diana
Joretha V - Des 2019
Algehele gradering
The students were very impressed with the facility and enjoyed their stay.
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Baie dankie Joretha...die studente was net 'n plesier...
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Diana Pietersen
Grant M - Nov 2019
Algehele gradering
Ons wens ons kon langer bly, want dit was baie lekker by Dias Vakansieverblyf.
Lees meerDias Vakansieverblyf se terugvoer
Beste Grant,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het met die mooi resensie. Julle is enige tyd welkom.
Groete
Diana
Deidre V - Jan 2019
Algehele gradering
Geriefllik, goeie ligging.
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Baie dankie Deidre vir die terugvoer. Dit word waardeer.
Groete
Diana Pietersen
Theresa K - Des 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Beste Theresa,
Baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom.
Groete,
Diana Pietersen
Riaan S - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Het op die ingewing van die oomblik gegaan. Daar is alles wat mens nodig het en die plek is in 'n stil kompleks. Dit is groot, netjies met verskeie kamers en almal met eie badkamers. Sal beslis weer kom. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Hallo Riaan
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek hoop om julle gou weer te sien en dankie dat julle die plek netjies gelos het.
Groete
Diana Pietersen
Dias Vakansieverblyf
Janri Joyce D - Okt 2017
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Baie dankie Janri vir die terugvoer...dit word waardeer. Hoop om julle gou weer te sien!
Lucas P - Des 2016
Algehele gradering
Aangename blyplek vir 'n groot gesin vir 'n vakansie.
Dias Vakansieverblyf se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Groete,
Diana Pietersen
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang