Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dias Vakansieverblyf

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dias Vakansieverblyf is 'n selfsorghuis met 4 slaapkamers in 'n sekuriteitskompleks en is binne 800 m se stap van die strand af geleë.

Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en bied kamers op die boonste en onderste verdieping, asook 4 badkamers. Die 2 kamers op die boonste verdieping is ingerig met 'n koningingrootte-bed in 1 kamer, en 'n dubbel- en 'n enkelbed in die tweede kamer. Die ander 2 kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed in die een kamer en twee enkelbeddens in die ander. Al die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en 3 van die badkamers is en suite.

Die huis het 'n groot oopplan-kombuis op die grondvloer wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en 'n oond, asook 'n mikrogolfoond.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. 'n Klein kroegarea met 'n veerpyltjiebord asook 'n binnebraai-area is ook beskikbaar vir gebruik. Onderdakparkeerplek word voorsien. Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Gaste kan van die kompleks swembad gebruik maak, of die kort stappie na die strand neem. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge wat wissel van 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, die Bartholomeu Dias Maritieme Museum, Cape St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Casino, die Hartenbos Waterpark en meer, genoeg om die hele gesin te vermaak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelslaapbank

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dias Vakansieverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5MjYxZDg2LTM2YmEtNDE3Yi04MzM4LTQ1NDIwNTRmNmY3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 48 Blouvalk Street Twee Kuilen 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152777777778 22.103888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang