Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dias Vakansieverblyf

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dias Vakansieverblyf is 'n vierslaapkamer-selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks en 'n 800 m-stappie vanaf die strand.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 8 gaste op beide vloere en beskik oor 4 badkamers. Die 2 kamers op die boonste vloer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed in 1 kamer en 'n dubbel- en 'n enkelbed in die tweede kamer. Die ander 2 kamers is met 'n koningingrootte-bed in 1 kamer en twee enkel beddens.. Al die badkamers het 'n stort, toilet en wasbak en 3 van die baskamers is en suite.

Die huis het 'n ruim oopplan-kombuis op die grondvloer en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak of langs die strand gaan stap. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge: 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, die Bartholomeu Dias Maritime Museum, die Cape St Blaise-ligtoring, die Tuinroete Kasino, die Hartenbos Waterpark en nog veel meer om die hele gesin te vermaak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelslaapbank

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dias Vakansieverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5MjYxZDg2LTM2YmEtNDE3Yi04MzM4LTQ1NDIwNTRmNmY3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 48 Blouvalk Street Twee Kuilen 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152777777778 22.103888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang