Dias Vakansieverblyf
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Dias Vakansieverblyf is 'n vierslaapkamer-selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks en 'n 800 m-stappie vanaf die strand.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 8 gaste op beide vloere en beskik oor 4 badkamers. Die 2 kamers op die boonste vloer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed in 1 kamer en 'n dubbel- en 'n enkelbed in die tweede kamer. Die ander 2 kamers is met 'n koningingrootte-bed in 1 kamer en 'n stapelbed en 'n slaapbank in die ander kamer. Al die badkamers het storte en 3 van hulle is en suite.
Die huis het 'n ruim oopplan-kombuis op die grondvloer en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n klein kombuis op die boonste vloer wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.
Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak of langs die strand gaan stap. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge: 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes, die Bartholomeu Dias Maritime Museum, die Cape St Blaise-ligtoring, die Tuinroete Kasino, die Hartenbos Waterpark en nog veel meer om die hele gesin te vermaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Dias Vakansieverblyf het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blouvlakstraat 48, Twee Kuilen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang