Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DIAZ 15 House on the Bay

Gastehuis
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Suite
Vanaf
Vanaf R 7 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suites is ruim en smaakvol versier en toegerus met al die moderne geriewe. Daar is Wifi en braaigeriewe op die balkon. Heerlike ontbyte kan privaat bedien word in die gemak van jou eie suite. Kinders is welkom.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Binnehof-suite
Vanaf
Vanaf R 7 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Courtyard Suite is ruim en smaakvol versier, sonder 'n see-uitsig, maar toegerus met al die moderne geriewe. Daar is Wifi en braaigeriewe en jou eie binnehof-tuin. Heerlike ontbyte kan bedien word in die gemak van jou eie suite. Private ingang. Kinders welkom.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Superior Suite
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Superior Suite is ruim en smaakvol versier en toegerus met al die moderne geriewe. Daar is Wifi en 'n stoep met braaigeriwe. Al die kamers het hul eie balkon. Daar is 'n leefarea en ontbyt word in die gemak van jou eie suite bedien op 'n tyd wat dit jou pas.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

6

3 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 7 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 15, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8a14284d87fa0592b41c1d6c0dd5b0270545e7ad1b56c44f54a3f114e6de43fce832a025915b89c623877be18b5fde50fcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 15 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.049637076756 24.925210475922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang