Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz 48 - Central Surfer's Hub: Flat 1 and 2

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 21 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 48, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Diaz 48 - Central Surfer's Hub: Flat 1 and 2 bied selfsorgwoonstelle op die seefront in Jeffreysbaai. Dit is die ideale plek om te ontspan.

Daar is 2 smaakvolle selfsorgwoonstelle. Elke eenheid het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien en elke eenheid het 'n kombuis en sitarea.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde agterplaas met privaat braaigeriewe en 'n buitestort. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die verblyf is stapafstand vanaf talle geriewe. Dit is 100 m vanaf die hoofstrand, 80 m vanaf Salted Surf School en 100 m vanaf Surf Village en padelbane.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Diaz-weg 48, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 48, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49c01f4e18a316dbbc990ae9215cd25e0bab9babb688f30ec79424e30092da1dcb1d1b3c8d7ff77906f4be8050d0491d3f4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 48 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.056188812052 24.922938930025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang