Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz at 18

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Diaz at 18
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marjone S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjone S

Diaz@18 het soos tuis gevoel.

Ons het baie lekker gebly, die plekkie was mooi skoon en baie veilig. Ons sal weer in Diaz@18 bly. Julle plekkie is baie mooi. Sien gou weer.

Diaz at 18 se terugvoer

Baie dankie, Marjone. Bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.

Diaz at 18
Nicolette N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette N

Heerlike, gemaklike opset met genoeg ruimte. Sal definitief weer bespreek.

Pragtige badkamers, heerlik geslaap en gekuier by die braai.

Diaz at 18 se terugvoer

Hi daar Nicolette. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Julle is enige tyd welkom.. Groete Elna

Diaz at 18
Therese N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese N

Defnitief 'n go to plek vir rustigheid en familietyd.

Sien sterre.

Diaz at 18 se terugvoer

Baie dankie. Hoop om gou weer van julle te hoor.

Diaz at 18
Helena D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D

Heerlike verblyf. Sentraal.

Alles wat ons verwag het is daar.

Francis S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francis S

Baie lekker kuier plek

Die eienaars was baie gaaf, behulpsaam, vriendelike, mense. Ons was eers in n huis wat ons nie tevrede mee was nie, maar die eienaars van Diaz at 18 het ons vakansie gered.

Lynette J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lynette J

Gerieflik.

Diaz at 18 is die perfekte wegbreek plekkie vir familie en vriende. Dus baie veilig en netjies.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape Robin-straat 18, Bolandpark, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA169330c50d53042c53a59653a55a8e4cca19dbe473c36cafc7fe1eef81d9187cb704293b9c112dc47ec321e6c88410fe0b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 18 Cape Robin Street Boland Park 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.16308 22.107151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang