Diaz at 18
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Marjone S - Mrt 2024
Algehele gradering
Diaz@18 het soos tuis gevoel.
Diaz at 18 se terugvoer
Baie dankie, Marjone. Bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Nicolette N - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike opset met genoeg ruimte. Sal definitief weer bespreek.
Diaz at 18 se terugvoer
Hi daar Nicolette. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Julle is enige tyd welkom.. Groete Elna
Therese N - Apr 2023
Algehele gradering
Defnitief 'n go to plek vir rustigheid en familietyd.
Diaz at 18 se terugvoer
Baie dankie. Hoop om gou weer van julle te hoor.
Helena D - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Sentraal.
Francis S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker kuier plek
Lynette J - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cape Robin-straat 18, Bolandpark, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang