Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Beach Apartment

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shaanta L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Home away from home with sea view. Ons het baie lekker gebly. The host is 'n ware juweel. Hy het met ons kontak gemaak toe ons nog in Ladismith was. Hy het ons ontvang by die woonstel. Baie warme mens - ons het onmiddellik tuis gevoel. Dankie vir die goeie ontvangs en die opcheck terwyl ons nog oppad was. Die woonstel is een viri boeke. Woonstel was netjies, goed gemeubileer, daar is aan alles gedink - Woonstel het alles wat 'n mens sou nodig kry. Die uitsig - asemrowend. Nabyheid van die see bring net daardie kalmte en rustigheid vir jou gemoed veral as jy in onderwys is na 'n kwartaal (51 dae/11 weke). Ons het lekker gebly - lekker geslaap met die geruis van die see in die agtergrond. Die omgewing baie veilig. Ons kon lekker gaan stap en die omgewing geniet. The host dit was beslis nie die laaste sien van ons nie. Dankie vir alles. TEAM Lee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda L
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Perfect Customer service was excellent! Friendly and very welcoming. The place was clean and well-equipped with everything we needed to make our stay pleasant. The view from the balcony was beautiful. The location is great too. I highly recommend Diaz Beach Apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Wonderlike blyplek, pragtige uitsig en mooiste sonsopkoms. Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda K
Lang verblyf
4.8
Mrt 2023

Uitstekende ligging en pragtige uitsig. Die woonstel was netjies, goed toegerus en goed geleë. Die sitkamerstel was gemaklik en ons het lekker geslaap. Die badkamers kort opgradering. Jerry het ons vriendelik ontvang en uit sy pad gegaan om die vakansie ekstra aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska K
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Uitstekende plek. Die plek was baie netjies en het die mooiste see-uitsig. Sal definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kosie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Kort, maar baie lekker. Dit was 'n baie lekker vakansie met 'n bitter mooi see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloudina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Rustig en beste uitsig. Beste uitsig waarna ek vir ure kan kyk, met rustigheid van omgewing en see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woonstel 34, Ocean Two, Beach-boulevard, Diaz Strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ed6f6634088f319c687143dbf386614fe8930d376785557517f318a03cd2e3c3c58f731bfb0e99a5bf9a0aee323a77f373d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Apartment 34 Ocean Two, Beach Boulevard, Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.157925515073 22.109309078294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang