Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Beach Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Diaz Beach Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Shaanta L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaanta L

Home away from home with sea view.

Ons het baie lekker gebly. The host is 'n ware juweel. Hy het met ons kontak gemaak toe ons nog in Ladismith was. Hy het ons ontvang by die woonstel. Baie warme mens - ons het onmiddellik tuis gevoel. Dankie vir die goeie ontvangs en die opcheck terwyl ons nog oppad was. Die woonstel is een viri boeke. Woonstel was netjies, goed gemeubileer, daar is aan alles gedink - Woonstel het alles wat 'n mens sou nodig kry. Die uitsig - asemrowend. Nabyheid van die see bring net daardie kalmte en rustigheid vir jou gemoed veral as jy in onderwys is na 'n kwartaal (51 dae/11 weke). Ons het lekker gebly - lekker geslaap met die geruis van die see in die agtergrond. Die omgewing baie veilig. Ons kon lekker gaan stap en die omgewing geniet. The host dit was beslis nie die laaste sien van ons nie. Dankie vir alles. TEAM Lee.

Mathilda L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda L

Perfect

Customer service was excellent! Friendly and very welcoming. The place was clean and well-equipped with everything we needed to make our stay pleasant. The view from the balcony was beautiful. The location is great too. I highly recommend Diaz Beach Apartment.

Leon L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Wonderlike blyplek, pragtige uitsig en mooiste sonsopkoms.

Ons het ons verblyf baie geniet.

Marinda K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda K

Uitstekende ligging en pragtige uitsig.

Die woonstel was netjies, goed toegerus en goed geleë. Die sitkamerstel was gemaklik en ons het lekker geslaap. Die badkamers kort opgradering. Jerry het ons vriendelik ontvang en uit sy pad gegaan om die vakansie ekstra aangenaam te maak.

Mariska K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

Uitstekende plek.

Die plek was baie netjies en het die mooiste see-uitsig. Sal definitief terugkom.

Kosie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie G

Kort, maar baie lekker.

Dit was 'n baie lekker vakansie met 'n bitter mooi see-uitsig.

Gloudina B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina B

Rustig en beste uitsig.

Beste uitsig waarna ek vir ure kan kyk, met rustigheid van omgewing en see!

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woonstel 34, Ocean Two, Beach-boulevard, Diaz Strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ed6f6634088f319c687143dbf386614fe8930d376785557517f318a03cd2e3c3c58f731bfb0e99a5bf9a0aee323a77f373d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Apartment 34 Ocean Two, Beach Boulevard, Diaz Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.157925515073 22.109309078294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang