Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Beach Club 501

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie moderne selfsorgwoonstel is in veilige Beach Club-kompleks geleë wat oor die Diaz-strand in Mosselbaai uitkyk. Die kompleks is reg langs die Diaz Strand Hotel geleë, met sy restaurante en 'n baie gewilde waterwêreld.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die 3de slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n tweede volledige badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n wasmasjien en 'n mikrogolf in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n TV met DStv. Die sitkamer maak oop na 'n balkon wat oor die swembad uitkyk en met asemrowende see-uitsigte. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Braaigeriewe is langs die kompleks se swembadarea beskikbaar of gebruik die weber op die balkon.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Diaz Beach Club 501
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Diaz Beach Club 501 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8a8ddcfdac99e163c46b97f8e1145662102bcc70f9189616dda8fad9813d67381c8a967e7079ef165479f993117c73f7814?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Beach Boulevard Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158286270572 22.109293464943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang