Diaz Beach Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jacqueline D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie skoon, rustige, gegoede woonbuurt. Lekker op die stoep gekuier.
Lees meerWilna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
Willem V - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies, gemaklik.
Tracy L - Feb 2020
Algehele gradering
Excellent service. Clean, neat and modern accommodation.
Gerhard G - Des 2020
Algehele gradering
Goeie ligging en ruim kamer.
Diaz Beach Guest House se terugvoer
Goeie dag Mnr. Grove
Baie dankie vir die epos en die oorsig ontvang van u verblyf met ons. Graag wil ek 'n regstelling maak en u daarop wys dat u telefonies gekontak was die dag van u bespreking om te bevestig u tyd van aankoms. U het genoem dat u na 18:00 so arriveer - u is ingelig die ontvangs sal alreeds gesluit wees. U is ingelig van die "safety box" by ontvangs vir die afhaal van die sleutel en die kode is per whatsapp vir u gestuur met u toestemming, so ook is daar 'n nota vir u gelaat met die sleutel wat stap vir stap alles aan u verduidelik het.
Rakende die skoonmaakdiens, elke kamer is toegerus met die nodige inligting wat bevat, ons "terms and conditions and policies, house rules, emergency numbers" duidelik sigbaar op die tafelblad vir die gaste om te lees - daar word duidelik aangedui en ek haal aan in rooi gedruk "No tyding of rooms by guesthouse staff on Sundays and public holidays".
Nogmaals baie dankie aan u en ons hoop ons sien u weer in die toekoms. Ek hoop dit bring duidelikheid aan u.
Vriendelike Groete
Diaz Beach Guesthouse
Shaanta L - Jun 2019
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis af.
Johan J - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker stil omgewing.
Diaz Beach Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Johan. Ons verwelkom die volgende besoek.
Vriendelike groete,
Diaz Beach Guesthouse Personeel
Jaco B - Apr 2018
Algehele gradering
Very nice.
Daleen B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anesca G - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Diaz Beach Guest House se terugvoer
Baie dankie!
Thea L - Sep 2017
Algehele gradering
'n Plesier van begin tot einde.
Elsabe T - Jun 2017
Algehele gradering
Regte Suid-Afrikaanse gasvryheid.
Industrial Locomotive Services K - Jun 2017
Algehele gradering
Uitstekend, fantasties.
Diaz Beach Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe kommentaar.
Johan V - Feb 2017
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, gemaklik en naby alles.
Diaz Beach Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe kommentaar - dit word waardeer - lekker bly - vriendelike groete.
Danie W S - Nov 2017
Algehele gradering
Diaz Beach Guest House in Mossel Bay is the place to stay.
Lees meerElise F - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rustige wegbreek, net te kort, maar ons sal beslis terug wees.
Mandisa M - Sep 2016
Algehele gradering
We really enjoyed our stay there and it was so nice and quiet.
Diaz Beach Guest House se terugvoer
Thanks for kind words - regards!
Ernest W - Mei 2016
Algehele gradering
Baie skoon en vriendelik.
Diaz Beach Guest House se terugvoer
Baie dankie vir vriendelike woorde - waardeer!
Wilna L - Mrt 2016
Algehele gradering
Voel soos 'n lekker kuier by vriende wat ek lankal ken.
Diaz Beach Guest House se terugvoer
Baie dankie Wilna - waardeer die mooi woorde - groete Martie en Paul du Toit
Des C - Apr 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike skoon verblyf met alles wat jy nodig het om jou verblyf te geniet.
Diaz Beach Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer - dit word waardeer!
Roche P - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, ruim.
Diaz Beach Guest House se terugvoer
Hi - thank you for report - regards Martie
Eduard T - Mrt 2016
Algehele gradering
Goed gelegen, nabij het mooi strand van Mossel Bay.
Diaz Beach Guest House se terugvoer
Thank you very much - hope to see you again some time - regards!
Corrie M - Okt 2016
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike eenhede in 'n goeie area.
Diaz Beach Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe bydrae - dit word waardeer!
Martie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie rustig, stil, veilig en skoon, maar ...
Lees meerDiaz Beach Guest House se terugvoer
Liewe Gas - baie dankie vir u terugvoer dit word waardeer. Wat Sondae aanbetref, het ons geen kamerdiens nie en dit word ook so aangedui. Ons storte is standaardgrootte. Ons is regtig jammer oor die ongerief met die temperatuur van die water in die storte - dit behoort nie so te wees nie en ons gee aandag daaraan. Ons het wel slegs 5 sekuriteit parkeerplekke wat gratis beskikbaar is - en op die gastehuis se oprit is daar nog 2 parkeerplekke van die straat af. Ongelukkig is ons nie bewus daarvan dat die wasgoed tussen die motors gehang het nie want ons het slegs wasgoedlyne aan die verste kant van die parkeerarea. Ons is ook glad nie bewus van enige klagtes dat motors ooit geskraap was nie. Verder het u 'n keuse of u 'n "twin bed room" of 'n dubbelbed kamer wil bespreek. Vriendelike groete Diaz Beach Guest House
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karveelsingel 67, Diazstrand, Mosselbaai, 6507, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang