Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Beach Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Jacqueline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Baie skoon, rustige, gegoede woonbuurt. Lekker op die stoep gekuier. Die kluis was geroes by ontvangs, gesukkel om die sleutel in ontvangs te neem, geen personeel op terrein nie. Daar was nie 'n snybord, broodmes, "whisk", snymessie of gewone tee nie, die skoonmaker het ons meegedeel oor Paasnaweek word ontbyt nie bedien nie. Dis tog hoogseisoen in die "hospitality" bedryf? 'n Klein houertjie langlewemelk of koffieverromer sou ook welkom en handig gewees het. Mens verwag ten minste DStv. Daar was net Open View.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilna V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Absoluut waarde vir geld. Marlin het my baie welkom laat voel die oomblik toe ek daar instap. Sal gastehuis hoog aanbeveel en sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf
4.6
Des 2020

Skoon, netjies, gemaklik. Goeie inligting oor moontlike aktiwiteite in die omgewing is verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2020

Excellent service. Clean, neat and modern accommodation. A short walk from the beach, which was an unexpected bonus. We also enjoyed a delicious breakfast for a small extra cost.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2020

Goeie ligging en ruim kamer. Enigste probleem is daar was bestuurder op perseel nie so ons was nie ingeboek of uitgeboek. Was ook nie skoonmakers oor Kersnaweek nie. Indien daar bestuurder op perseel was kon hulle ons ingelig het.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
Diaz Beach Guest House
Goeie dag Mnr. Grove Baie dankie vir die epos en die oorsig ontvang van u verblyf met ons. Graag wil ek 'n regstelling maak en u daarop wys dat u telefonies gekontak was die dag van u bespreking om te bevestig u tyd van aankoms. U het genoem dat u na 18:00 so arriveer - u is ingelig die ontvangs sal alreeds gesluit wees. U is ingelig van die "safety box" by ontvangs vir die afhaal van die sleutel en die kode is per whatsapp vir u gestuur met u toestemming, so ook is daar 'n nota vir u gelaat met die sleutel wat stap vir stap alles aan u verduidelik het. Rakende die skoonmaakdiens, elke kamer is toegerus met die nodige inligting wat bevat, ons "terms and conditions and policies, house rules, emergency numbers" duidelik sigbaar op die tafelblad vir die gaste om te lees - daar word duidelik aangedui en ek haal aan in rooi gedruk "No tyding of rooms by guesthouse staff on Sundays and public holidays". Nogmaals baie dankie aan u en ons hoop ons sien u weer in die toekoms. Ek hoop dit bring duidelikheid aan u. Vriendelike Groete Diaz Beach Guesthouse

Shaanta L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

'n Huis weg van die huis af. Baie lekker gebly. Baie dankie vir die goeie diens. Ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2019

Lekker stil omgewing. Plek is netjies, veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
Diaz Beach Guest House
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Johan. Ons verwelkom die volgende besoek. Vriendelike groete, Diaz Beach Guesthouse Personeel

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Very nice. Would prefer better parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2018

Baie aangenaam. Lekker naby aan die strand geleë. Eienaars en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Omgewing was stil. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anesca G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2018

Heerlike verblyf. Baie lekker gebly, baie netjies, rustig en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Diaz Beach Guest House
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karveelsingel 67, Diazstrand, Mosselbaai, 6507, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA612216f1bd4cd587c7fb1e8a6f282d73ea7f3cfc6312047ee4bdee90e65ee78c2286d4aaf1697032613fb6d62e1e64375510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 67 Karveel Crescent Diaz Beach 6507 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.158286111111 22.107877777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang