Diaz Beach Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karveelsingel 67, Diazstrand, Mosselbaai, 6507, Wes-Kaap
- Vanaf R2 520 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Diaz Beach Guest House is slegs 2 minute se stap van die hoofstrand in Diazstrand in Mosselbaai af. Die gastehuis is sentraal geleë en binne maklik bereik van die N2.
Die gastehuis bied 4 ruim en gerieflike slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, 'n aparte ingang en 'n kombuisie. Die kamers is toegerus met haardroërs, satelliet-TV's, WiFi en 100% wit katoenperkallinne. Elke kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n braaipan. Gaste kan ook die gemeenskaplike braai-area gebruik.
Nabygeleë geriewe sluit die volgende in: 'n skemerkelkie-kroeg, Diaz Beach Water World, 'n spa, 'n haarsalon en 'n binnenshuise, verhitte swembad. Mosselbaai is omring deur wildplase, goeie gholfbane, veilige strande, heerlike strand-doendinge en 'n hele rits inkopie-geleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Karveelsingel 67, Diazstrand, Mosselbaai, 6507, Wes-Kaap
- Gaste dink Diaz Beach Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karveelsingel 67, Diazstrand, Mosselbaai, 6507, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang