Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Beach Mosselbay

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Maverine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Die huis was baie netjies gewees en die kliëntediens was baie goed gewees. Dit was lekker gewees. In die huis is ook al die toestelle (apparate) wat jy kan gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scelo N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Great calming and enjoyable stay. No complaints. My stay was perfect, perfectly quiet and peaceful place with a nice view at the back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal weer wil kom. Rustige oord. Sal dit vir enige reisiger aanbeveel. Sentraal gelee. Naby winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Fantastiese, rustig, sentraal. Verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Victor C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Deel van 'road trip'. Paar dae in Mosselbaai vertoef. Veilig en rustige kompleks. Woonstel kort opknapping. Nie geskik vir gesin met klein kinders. Boonste slaaparea het nie badkamer op die vlak nie. Hoof badkamer afskuwelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Geraldine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Dit was baie lekker en baie mooi. Die plekkie kort net 'n wasmasjien. Sal graag meer van jul specials wil kry vir huisies op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Heerlike. Ons het baie lekker gebly. Dit was net baie warm daar is geen lugversorging of verkoeler nie. Ook geen handdoeke in die kamers nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Roland D
Kort verblyf
4.4
Sep 2023

Rus en vrede. Lekker, goed toegeruste woonstel in 'n rustige en veilig kompleks. Woonstel makeer hier en daar 'n bietjie TLC (vloerplanke en daklekkasie). Dit het ons egter nie gepla nie. Sou die weer anders gewees het, sou ons graag die balkon wou benut. (Sleutel nie beskikbaar). Andersins kan ek Diaz Beach aanbeveel vir 'n lekker wegbreek. Naby Langeberg Mall en ander besigheidsplekke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ursula J
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2023

Dis baie veilig en 'n lekker plekkie indien dit net vir een gesin is. Ek beveel nie die plek aan vir 2 couples nie. Daar is net een hoofslaapkamer, die tweede badkamer is vreeslik klein en bitter ongemaklik omrede die badkamer by die kombuis sit en daar ook geen venster is wat buitentoe gaan vir ventilasie nie. Die slaapkamer bo is baie klein vir 2 grootmense en 2 klein kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Calie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swarttobiestraat 5, Twee-Kuilen, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxZjc2NjI5LTBiZTktNDJjNy1hOThmLTJmNzliNzlhYzgwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 5 Swarttobie Street Twee-Kuilen, Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.153541586313 22.106132358313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang