Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Beach Mosselbay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Calie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 51 resensies vir Diaz Beach Mosselbay
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Maverine M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maverine M

Die huis was baie netjies gewees en die kliëntediens was baie goed gewees.

Dit was lekker gewees. In die huis is ook al die toestelle (apparate) wat jy kan gebruik.

Scelo N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scelo N

Great calming and enjoyable stay. No complaints.

My stay was perfect, perfectly quiet and peaceful place with a nice view at the back.

Frieda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda D

Sal weer wil kom.

Rustige oord. Sal dit vir enige reisiger aanbeveel. Sentraal gelee. Naby winkelsentrum.

Ellen D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen D

Fantastiese, rustig, sentraal.

Verblyf was baie lekker.

Victor C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Victor C

Deel van 'road trip'. Paar dae in Mosselbaai vertoef.

Veilig en rustige kompleks. Woonstel kort opknapping. Nie geskik vir gesin met klein kinders. Boonste slaaparea het nie badkamer op die vlak nie. Hoof badkamer afskuwelik.

Geraldine B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine B

Dit was baie lekker en baie mooi. Die plekkie kort net 'n wasmasjien.

Sal graag meer van jul specials wil kry vir huisies op die strand.

Malissa M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malissa M

Heerlike.

Ons het baie lekker gebly. Dit was net baie warm daar is geen lugversorging of verkoeler nie. Ook geen handdoeke in die kamers nie.

Roland D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland D

Rus en vrede.

Lekker, goed toegeruste woonstel in 'n rustige en veilig kompleks. Woonstel makeer hier en daar 'n bietjie TLC (vloerplanke en daklekkasie). Dit het ons egter nie gepla nie. Sou die weer anders gewees het, sou ons graag die balkon wou benut. (Sleutel nie beskikbaar). Andersins kan ek Diaz Beach aanbeveel vir 'n lekker wegbreek. Naby Langeberg Mall en ander besigheidsplekke.

Ursula J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ursula J

Dis baie veilig en 'n lekker plekkie indien dit net vir een gesin is.

Ek beveel nie die plek aan vir 2 couples nie. Daar is net een hoofslaapkamer, die tweede badkamer is vreeslik klein en bitter ongemaklik omrede die badkamer by die kombuis sit en daar ook geen venster is wat buitentoe gaan vir ventilasie nie. Die slaapkamer bo is baie klein vir 2 grootmense en 2 klein kinders.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chris H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris H

Uiters onaangenaam a.g.v beskrywing en foto's.

Foto's is verouderd, meubels is oud en afgeleefd. Kabels van TV en multiplug lê onder TV op 'n tafeltjie. Die houtvloerplanke is los en stukkend soos vorige resensies al uitgewys het. Die tweeplaatstoof is in die binnebraai-opening met geen lig nie, wat dit baie moeilik maak in die donker. Jy moet deur die kombuis loop om by die tweede badkamer te kom wat 'n deur in die kombuis is met die venster wat oopmaak binne die hoofslaapkamer se kas. Die toerusting oor die algemeen in die kombuis is nie op standaard nie, sien vorige resensies. Geen stoeltjie by spieëlkas in hoofslaapkamer nie asook 'n ou, pap matras op 'n houtbed en 'n ou, te kort duvet. Grys met growwe sementwasbak wat swart aangepak is, dis onhigiënies vuil met wasbakmenger as krane in die hoofbadkamer. Die wasbak hoort in 'n tuin vir voëls/duiwe. Die stort is ongemaklik en glad en maak alles nat as jy stort. Die spabad is oud en was te bang om hom te gebruik omdat daar krag betrokke is. Die beskrywing is baie kort en sê nie wat jy te wagte kan wees nie. Mense lees nie die resensies nie, ek ook nie, want vorige mense het al oor dieselfde goed gekla maar niemand doen iets daaromtrent nie.

Candice B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Candice B

Unpleasant stay.

No communication by the owner on where to collect the key upon arrival. The wooden floors were falling apart. We had to mind our step when walking over the floors. Which was a safety hazard. Cleanliness was not up to standard.

Aubrey P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Aubrey P

Baie basies. Meubels afgeleef. Slegs gietysterkookpotte wat geroes en aangepak is.

Die huis is baie koud. Plankvloer lig op a.g.v vog. Trap jy op lasplekke maak dit oop onder gewig. Daar is 'n tekort aan kookgerei. Braaipan se kleefwerende laag bestaan nie meer nie. Eenheid is vreeslik koud. Wil voorkom of daar 'n groot vogprobleem is.

Jowen H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jowen H

Was uitstekend gewees.

Ons het baie veilig gevoel met die sekuriteit wat op die perseel was.

Ashwin L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwin L

Absoluut awesome.

Beste plek vir 'n gesinswegbreek.

Yolandi V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Was baie lekker en gerieflik! Sal ons vir seker weer sien in die toekoms!

Het dit baie geniet! Sal dit waardeer het as daar 'n wasmajien beskikbaar in die eenheid was of in die kompleks. Verder was als baie goed!

Nelene O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelene O

Ons kuier was baie lekker.

Verblyf is naby strande en winkels, baie lekker plek.

Ansa S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S

Lekker.

Home away from home. Alles wat jy nodig kan kry, is daar.

Renata D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata D

Baie baie lekker gekuier.

Die huis is skoon, kamers is netjies, baie gemaklik, lekker borrelbad. Naweek was fantasties. Sal definitely weer kom.

Elvida C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvida C

Fantastiese plekkie.

Baie veilige en mooi plekkie. Strande is 'n fees vir die oog. Skoon en veilig. Baie besienswaardighede in Mosselbaai.

Gerrie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie V

Lekker, sentraal, rustig.

Verblyf was goed, baie rustig en veilig in die kompleks. Ons het lekker gekuier en sal weer so maak. Kamers was netjies, maar die toilet in die gastebadkamer lek, panne en potte was vuil (geen sponsies om te was nie), braairoosters vuil, geroes en onbruikbaar. Moes 'n nuwe een koop.

Russel H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel H

Fantasties.

Eienaar was baie behulpsaam, baie goeie diens.

Shaun C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun C

Overall good spot with a good location.

Would advise the owner to provide more cleaning products for the bathroom. As we were ill prepared when cleaning the bathroom without it's detergents. Otherwise enjoyed my stay.

Martha M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martha M

Het heerlik vakansie gehou.

Sal weer bespreek in die toekoms.

Erika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Was skoon en netjies en reëlings was goed.

Verblyf was goed ingerig. Braairoosters was 'n teleurstelling (het nie gebraai nie), asook die feit dat daar nie badhanddoeke was nie. Moontlik gemis dat dit nie ingesluit was nie. Het spesifiek plek gesoek wat alles insluit.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marchell J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchell J

Was baie lekker.

Dit was baie nice, is net die bad wat hul in die foto's toon wat stukkend was, en ek het 'n 5-jarige by ons gehad wat moeilik was met die stort. Hul het belowe om reg te kom maak vir die tyd wat ons daar was, maar ons is teleurgesteld, hul het nie. Maar verder was dit baie nice.

Soraya M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soraya M

Definitely returning.

Everything required to make the long weekend worthwhile for young children.

Lee S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee S

It was awesome.

It is a very nice and neat place. The location in perfect.

Veronick P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronick P

Dis was 'n lekker naweek.

Diaz Beach Mosselbaai het ons geleentheid gegee om soveel goeie en mooi herinneringe te maak. Alles was netjies en ook baie veilig en kindervriendelik.

Vuyokazi M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyokazi M

Fantastic.

I enjoyed my stay however had a problem with hot water and stripping of plugs,

Ubré S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ubré S

So so nice.

Me and my family enjoyed our stay.

Grizelda P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grizelda P

Good stay

Good value for money.

Adri D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri D

Lekker gemaklik.

Kleinerige en kompakte eenheid in stil en rustige, veilige kompleks. Redelik naby aan swemstrand. Alles wat nodig is, is ingesluit en beskikbaar.

Pierre V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Baie netjies. Als wat benodig word is daar.

Sal die plek aanbeveel by my vriende.

Ian L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L

'n Lekker plekkie.

Ons het baie lekker gebly.

Anne N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne N

Ideaal.

'n Baie gerieflike vakansie-wegbreek toegerus met alle nodige geriewe, baie vriendelike hekpersoneel.

Chantel B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

Great for family with kids.

Perfect place for adults and kids and close to everything.

Marilu V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilu V

Lekker sentraal.

Plekkie is oulik. Dit was ongelukkig net bietjie vuil. Daar was taai koffie kolle op tafeltjie. Spinnerakke in baie hoeke. En vloer was stowwerig, daar is net vinnig om al die meubels gevee. Mens kon die stoflaag sien onder barstoele en sitkamer meubels.

Jenny F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny F

Fantastiese ligging in veilige oord, woonstel kort 'n behoorlike skoonmaak en basiese onderhoud.

Diaz Beach Mosselbay is fantasties geleë in 'n heerlike, veilige oord. Ongelukkig kort die woonstel 'n behoorlike skoonmaak binne en buite!

Susan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Waarde vir geld.

Genoeg ruimte vir vakansie verblyf. Was familie van 6 met 2 tieners ingesluit. Naby aan strand. Baie veilig.

Sunette C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette C

Diens, verblyf en sekuriteit puik!

Ek sal definitief die spesifieke huis aanbeveel. Die eienaar is bitter aangenaam, aangesien hy jou op hoogte hou van die sleutels en diens. Die sekuriteit is puik, die dagdiens en nagdiens manne wat daar werk is was altyd vriendelik. Die ligging is fantasties, sal maklik permament daar bly. Wil net weer vir die eienaar sê dankie en dankie vir die lekker winterlankens op die beddens!

Adel O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel O

Wat 'n verskriklike oulike plek.

Ons het so lekker hier gebly. Dit is baie veilig en rustig, en stapafstand na die see en pret park. Ek kan dit regtig aanbeveel vir enigiemand wat vir 'n kort wegbreek kwaliteit goedkoper verblyf soek.

Tokkie R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie R

Baie lekker.

Dit was regtig baie lekker.

Marna R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna R

Wat 'n lekker plekkie, in 'n goed ingerigte huisie met als wat nodig is.

Baie dankie vir 'n lieflike tyd in 'n goed ingerigte, maklik bekombare huis met als wat nodig is. Gerieflik en skoon. Knap gedaan.

Juanita S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita S

Dit was lekker.

Veilig en rustige omgewing.

Patsy V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy V

Die weer was koud maar die plek, die mense, het dit die moeite werd gemaak.

Die eienaar Callie is baie betroubaar en die vroutjie wat ons gehelp het, Una, was gasvry en wou als doen om te help. Sal nou elke keer bel om daar te boek as dit oop is. Baie tevrede.

Diaz Beach Mosselbay se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Jammer oor die weer, dit beteken net julle moet weer kom!

Groete,
Calie

Diaz Beach Mosselbay
Jessica A - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A

Dit was wonderbaarlik mooi en gesellig!

Baie lekker plekkie, naby die see en winkels. Veilig, rustig, gesellig vir kinders. Uiters mooi en knus! Lieflik!

Richard T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard T

It was perfect for what we needed.

The guys were very happy staying in the accommodation.

Elize J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Fantasties!

Baie gasvry en aangenaam!

Tom M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tom M

Heerlik en eienaar was baie akkommoderednd. Suna baie behulpsaam en vriendelik.

'n Heerlike plekkie om te rus vir 2. Mure is papierdun wat dit bietjie koud gemaak het. Een of ander vorm van verhitting word aanbeveel. Dit is baie smaakvol.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swarttobiestraat 5, Twee-Kuilen, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxZjc2NjI5LTBiZTktNDJjNy1hOThmLTJmNzliNzlhYzgwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 5 Swarttobie Street Twee-Kuilen, Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.153541586313 22.106132358313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang