Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Hotel and Resort

 17 Beskikbaar
 17 Beskikbaar
Superieure 2-Enkelbed
Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamers front na die see en het 2 enkelbeddens en 'n privaat balkon vanwaar jy die asemrowende see-uitsigte kan geniet. Die en suite-badkamer het 'n bad, aparte stort en dubbelwasbak-eenheid. Daar is 'n haardroër, kluis, internasionale kragproppe en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
Superieure Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamers front na die see en het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat balkon vanwaar jy asemrowende uitsigte kan geniet. Die en suite-badkamer het 'n bad, aparte stort en dubbelwasbak-eenheid. Daar is 'n haardroër, kluis, internasionale kragproppe en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Die eenheid het 'n slaapbank in van die kamers vir kinders onder 12 jaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Superieur Wittebroodkamer
Vanaf
Vanaf R2 732
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamers front na die see en het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat balkon vanwaar jy die asemrowende see-uitsigte kan geniet. Die en suite-badkamer het 'n bad by die venster waar jy asemrowende uitsigte kan sien, asook 'n aparte stort en dubbelwasbak-eenheid. Daar is 'n haardroër, kluis, internasionale kragproppe en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Superieure Suite - 1103
Vanaf
Vanaf R2 732
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamers front na die see en het 2 enkelbeddens en 'n privaat balkon vanwaar jy die asemrowende see-uitsigte kan geniet. Die en suite-badkamer het 'n bad, aparte stort, 'n dubbelwasbak-eenheid en badkamergeriewe. Daar is 'n haardroër, kluis, internasionale kragproppe en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n aparte sitarea met 'n slaapbank vir kinders onder 12 jaar teen ekstra koste.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 33 Beskikbaar
 33 Beskikbaar
 33 Beskikbaar
Superieure Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R2 884
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het 1 koninggrootte-bed, 1 enkelbed wat geskik is vir 'n kind en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Superieuere Wittebrood-suite - 1105
Vanaf
Vanaf R3 171
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamers front na die see en het 'n privaat balkon vanwaar jy die asemrowende see-uitsigte kan geniet. Die en suite-badkamer het 'n 'n hoekbad by die venster waar jy asemrowende uitsigte kan sien, asook 'n aparte stort, 'n dubbelwasbak-eenheid en badkamergeriewe. Daar is 'n haardroër, kluis, internasionale kragproppe en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n aparte sitarea, eetarea en 'n kroegie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Superieure Gesinsuites
Vanaf
Vanaf R3 271
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamers front na die see en het 'n privaat balkon vanwaar jy die asemrowende see-uitsigte kan geniet. Die en suite-badkamer het 'n bad, aparte stort en dubbelwasbak-eenheid. Daar is 'n haardroër, kluis, internasionale kragproppe en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n koninggrootte-bed in die gemeenskaplike area, 'n ekstra slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n klein sitarea met 'n kroegie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Superieure Gesinsuite 1204
Vanaf
Vanaf R3 770
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eenheid het 'n aparte badkamer met 'n stort. Die eenheid het lugversorging, 'n kroegarea met 'n kroegyskassie en 'n balkon met 'n volledige see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
 22 Beskikbaar
Beach Club - Tweeslaapkamereenheid Selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 348
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het 1 koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis met 'n oond. Geen ontbyt of maaltye is ingesluit nie en handdoeke word nie voorsien nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Geen ontbyt of maaltye is ingesluit nie en handdoeke word nie voorsien nie.

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Beach Club - Drieslaapkamereenheid Selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 710
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het 1 koninggrootte-bed, 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis met 'n oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Geen ontbyt of maaltye is ingesluit nie en handdoeke word nie voorsien nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Geen ontbyt of maaltye is ingesluit nie en handdoeke word nie voorsien nie.

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Beach Club G01 - Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R2 856
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het 2 koninggrootte-beddens, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis met 'n oond, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Geen ontbyt of maaltye is ingesluit nie en handdoeke word nie voorsien nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Geen ontbyt of maaltye is ingesluit nie en handdoeke word nie voorsien nie.

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Superieure Presidensiële Suite - 1101
Vanaf
Vanaf R4 678
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n hoekbad wat ’n panoramiese see-uitsig het, ’n instap-stort, aparte toilet en ’n dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en badkamer met ’n stort, wasbak en ’n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, kluis, internasionale kragproppe en tee- en koffiemaakgeriewe in. Beide kamers, badkamers en die sitarea spog met ononderbroke see-uitsigte. Die kamers het elk ’n privaat balkon en ’n sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
BC Dakwoonstel - Vierslaapkamereenheid Selfsorg
Vanaf
Vanaf R7 150
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het 2 koninggrootte-beddens, 4 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis met 'n oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Geen ontbyt of maaltye is ingesluit nie en handdoeke word nie voorsien nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Geen ontbyt of maaltye is ingesluit nie en handdoeke word nie voorsien nie.

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die bestuur met bespreking verskaf, moet aanvaar.
Die hotel het gedurende die Desember-seisoen gereeld funksies en feeste op die perseel, met orkeste en partytjies wat tot laat aanhou.
Let daarop dat indien dit nie vooraf gereël en vooraf goedgekeur is nie, 'n laat-uitklokfooi per uur of gedeelte daarvan gehef sal word.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Om 'n meer bekostigbare verblyf-opsie te bied, het die hotel 'n paar items uit die woonstelle gehaal, maar dit is steeds teen 'n ekstra koste beskikbaar:
'n Skoon stel linne word na elke 4 nagte se verblyf voorsien.
'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word.
Die skoonmaakdiens sluit nie was of stryk van enige wasgoed in nie. 'n Gedetailleerde lys van wat ingesluit is, sal voorsien word wanneer die diens bespreek word.
Doen asb. voor of met inklok navraag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 280 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach Boulevard-Oos 1, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84a0ed7020e5c431107b1c4d55eba57b1475aeb81fb3f543a96eb8e7005bf852f6a0839194ed795581959ee60ab414dde55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 060 per nag, vir 2 mense 215 5 1 5 1 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.1585 22.109583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang