Diaz Hotel and Resort
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 214
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lizelle D - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Kwaliteit en vriendelikheid van personeel is 100%.
Mona L - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Elvia W - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik gebly vir die paar dae met 'n wonderlike ontbyt soggens.
Jaco L - Jul 2024
Algehele gradering
Loving it.
Linde V - Mrt 2024
Algehele gradering
Moeite werd.
Ryno V - Feb 2024
Algehele gradering
Alles reg behalwe TV werk nie.
John B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend kuier.
Hennie D - Feb 2024
Algehele gradering
Verblyf en ontbyt uitstekend maar restaurant pateties.
Anton G - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig en goed geleë, maar kort ernstig bestuur wie beheer kan neem.
Lees meerDanie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely shocking! Worst experience.
Lizelle D - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike en ontspanne kuier by Diaz Hotel.
Lizelle D - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en super diens van personeel.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dear Lizelle
Thank you for your beautiful review of our Hotel and Staff - this will be relayed to all our staff members. As a team we always strive to improve our services to our guests. Looking forward in welcoming you back to Diaz Hotel and Resort soon.
Moya C - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflike hotel!
Corinne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie ruim en netjies.
Heinrich S - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Christine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Great location.
Uys G - Feb 2023
Algehele gradering
Skoon en vriendelike personeel.
Gerhard V - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik en pragtige uitsig.
Louise V - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en goed geleë.
Lees meerBarbara V - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Anja C - Des 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer teruggaan, perfekte ligging, lekker Afrikaanse vriendelike mense.
Liesl F - Mei 2023
Algehele gradering
Die uitsigte is asemrowend van waar ons gebly het, alles was baie skoon en netjies met aankoms.
Hannelie D - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, uitgerus, besig.
Lees meerIvan M - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Jaco J - Apr 2023
Algehele gradering
Langnaweekwegbreek.
Kobie V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Skye S - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese hotel.
Rhowen M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel. Diaz-strand is netjies en skoon.
Erika H - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Erika K - Nov 2022
Algehele gradering
Net die beste.
Christo S - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging en vriendelike diens.
Yvonne B - Sep 2022
Algehele gradering
Een woord: Fantasties!
Lizelle D - Sep 2022
Algehele gradering
Die heel beste plek in Mosselbaai om te bly.
Thea N - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker en skoon akkommodasie.
Bernice W - Aug 2022
Algehele gradering
Gesinsverblyf vir 1 aand.
Nicola P - Jun 2022
Algehele gradering
Awesome.
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf met pragtige uitsigte.
Sura S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangename ervaring, skitterende diens, uitstekende waarde vir geld.
Cedric B - Apr 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Michelle H - Feb 2022
Algehele gradering
What a stunning hotel. And the views are just incredible!
Malieka M - Jan 2022
Algehele gradering
The view from our room was spectacular and our stay was wonderful.
Elaesar M - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent.
Derik W - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en mooi.
Donovan D - Des 2022
Algehele gradering
Awesome setting and view.
Llewellyn M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Mooi strand.
Ment D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker kuier, maar hotel self se hantering van versoeke was nie op standaard nie.
Lees meerDorothea K - Nov 2022
Algehele gradering
Geniet.
Angie N - Apr 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Patricia J - Mrt 2022
Algehele gradering
The self service apartment was neat and clean, but there was a very bad smell. We contacted reception and were moved to another apartment about an hour later. Not a lot of information regarding hotel, restaurant, parking or access swimming pool given upon arrival. I found the communication very poor. I was quite disappointed.
Anli V - Apr 2022
Algehele gradering
Disappointing.
Elna L - Des 2021
Algehele gradering
Het baie goeie diens ontvang.
David P - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties. Sal dit weer wil doen as tyd dit toelaat.
Charles V - Okt 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig oor die baai.
Tersia B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, vriendelike diens!
Lizelle D - Aug 2021
Algehele gradering
Die beste verblyf, gasvryheid, netjies en asemrowendste uitsig in Mosselbaai. Heerlike ontbyte en aandetes in hotel. Ons sien Diaz Hotel beslis binnekort weer.
Bessie V - Aug 2021
Algehele gradering
Stylvol en uiters gemaklike suites, fantastiese uitsig oor die oseaan.
Henry Y - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Elmien P - Apr 2021
Algehele gradering
Padlangsvakansie
Frederik G - Mei 2021
Algehele gradering
Ontspannend, rustig, heerlik.
Lees meerWillie L - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlik en vriendelike personeel.
Sharonne D - Apr 2021
Algehele gradering
Money well spent, wish I could have stayed longer.
Cheryl S - Apr 2021
Algehele gradering
Great experience.
Frederik G - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige ongewing, lekker gekuier.
Henry M - Des 2021
Algehele gradering
Dit was lekker.
Schanika G - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Matt V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangename hotel.
Willem D - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon en gerieflik, goeie kos.
Anandi D - Jun 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Elaine H - Des 2021
Algehele gradering
Die beste vakansie-atmosfeer.
Lirize B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker, maar vreeslike geraas in die aande tot na 12:00.
Stacey B - Des 2021
Algehele gradering
Loved the location but wasn't very happy with staff and hospitality at the hotel.
Evan C - Des 2020
Algehele gradering
Gesellig
Magriet D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustig en uitsig fantasties.
Thembisa Q - Sep 2020
Algehele gradering
We had the great time wish I could visit again
Annelie C - Sep 2020
Algehele gradering
Mooi, netjies en baie vriendelike personeel en diens
Willem S - Nov 2020
Algehele gradering
Oornag verblyf.
Lees meerMarius V - Des 2020
Algehele gradering
Pretpark langsaan begin van vroeg tot laat oorverdowende musiek. Diaz Hotel se Pirates bedien 7 dae 'n week drank met gepaardgaande lawaai.
Renay M - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was rustig en alles en secure.
Rita P - Des 2019
Algehele gradering
It was a royal experience.
Lizelle D - Jul 2019
Algehele gradering
Puik kliëntediens en asemrowende uitsig.
Manie S - Mei 2019
Algehele gradering
A fantastic hotel to stay at, awesome value for money.
Marieta S - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig.
Christiaan F - Mei 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Frikkie S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Charleen O - Apr 2019
Algehele gradering
Stunning uitsig, mal oor die plek.
Sanette B - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas.
Ons is bly om te hoor dat u 'n fantastiese tyd by die Diaz Hotel & Resort gehad het en sien uit na u volgende besoek.
Marjory M - Feb 2019
Algehele gradering
Simply love the location.
Lorinda B - Feb 2019
Algehele gradering
Baie tevrede met verblyf en sal dit aanbeveel vir ander.
Dorothy M - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome.
Christi D - Feb 2019
Algehele gradering
Die uitsig was asemrowend.
Alex W - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker.
Angela L - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent service.
Ilze K - Mrt 2019
Algehele gradering
Altyd lekker om in Diaz Hotel te bly, beste uitsig, mooi kamers, lekker ontbyt, sentraal geleë.
Nico E - Jan 2019
Algehele gradering
The most relaxing holiday.
Lees meerLenette V - Jul 2019
Algehele gradering
Sien sterre.
Sarel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons was slegs vir 2 aande daar gewees, maar het lekker gebly.
Lees meerJaco P - Mrt 2019
Algehele gradering
Van rooi na 'n lekker ontspannende naweek.
Lees meerCarl V - Mrt 2019
Algehele gradering
Nice place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek om te bly.
Op die strand, baie skoon, lekker kos in die restaurant.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Linda G - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam, net bietjie raserig en badkamer kry geen vars lug.
Bertie V - Jun 2019
Algehele gradering
Stunning view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsig.
Pragtige uitsig, maar 'n bietjie te duur.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Diedre C - Feb 2019
Algehele gradering
Room service food was appalling, service was friendly but inconsistent.
Lees meerJacques B - Apr 2019
Algehele gradering
Veroudered.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer geplaas. Die Diaz Hotel & Resort het die afgelope jaar deur 'n uitgebreide renovasie proses gegaan waartydens al 86 kamers opgegradeer is, badkamers inkluis. Verdermeer was alle publieke areas ook deel van die projek. Ons sal dit waardeer indien u vir ons 'n e-pos kan stuur om presies te kan spesifiseer waar u voel dat die hotel en dit wat ons aanbied, verouderd voorkom sodat ons onmiddelik aandag daaraan kan skenk.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Esté N - Okt 2019
Algehele gradering
Geen.
Elna L - Des 2018
Algehele gradering
Die diens by Diaz Hotel is baie goed, al die personeel is vriendelik en behulpsaam en alles is skoon en netjies.
Noelene H - Des 2018
Algehele gradering
Fantastic view of the ocean!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Fanstastiese see-uitsig.
Die ligging is perfek en die strand is op jou voorstoep. Die klein restaurant is lieflik en die gerieflikheidswinkel is slegs 'n paar treë weg. Die warmswembaddens is baie lekker vir die kinders. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Baie goeie waarde vir 'n 3 ster-hotel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies, mooiste see-uitsig, vriendelike werknemers.
Charmaine S - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik veral die ontbyt, die restaurant se kos was ook heerlik. Die kamer was ook baie netjies.
Beatri F - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Jacob L - Okt 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om terugvoer te plaas. Ons is baie bly om te hoor u het u welverdiende vakansie geniet by die Diaz Hotel and Resort se selfsorg eenhede en sien uit na u volgende besoek.
Sophia S - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Cindy B - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir u wonderlike gesindheid en verstaan. Gaste soos u maak ons werk sommer baie makliker. Ons sien uit na u volgende besoek.
Sibonise M - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful, clean and spacious apartment.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Thank you very much for taking the time to post your feedback. We look forward to welcoming you back sometime soon!
Charles M - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Ons is bly om te hoor u het fasiliteite, etes en verblyf na wense gevind en sien uit na u volgende besoek!
Welmireana H - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Dit was baie lekker om u groep by die Diaz Hotel and Resort se selfsorgeenhede te verwelkom en sien ons uit na u volgende besoek!
Abraham H - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat u u welverdiende ruskans so geniet het by die Diaz Hotel and Resort se selfsorg eenhede en sien uit na u volgende besoek!
Verina J - Jul 2018
Algehele gradering
Dis die ideale plek om net rustig en ontspanne te kan wees.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir u terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat u ons fasiliteite so geniet en sien uit na u volgende besoek.
Nicolene S - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek, rerig hoogtepunt van ons vakansie.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Ons is verskriklik bly om te hoor u het hierdie wonderlike voorreg beleef om die dolfyne te sien swem in die brekers! Kom besoek ons gerus weer en kyk uit vir die walvisse.
Hendrik L - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon, modern en vriendelike diens.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Ons is bly om te hoor dat u al die harde werk wat ingesit word om die Diaz Hotel & Resort op te gradeer, na wense vind. Ons personeel is ons trots en is ons dankbaar dat u erkenning vir hulle harde werk op hierdie platform gee.
Kom besoek ons gerus weer!
Mareike V - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker en veilig in 'n baie netjiese omgewing met vriendelike personeel.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer geplaas. Ons hardwerkende span is nou selfs meer gemotiveerd om nog harder te werk. Dit is vir ons verskriklik lekker om te hoor dat u die welverdiende wegbreek so geniet en alles na wense gevind het. Ons sien uit na u volgende besoek!
Heidi G - Apr 2018
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Ons tel die slapies af na u volgende besoek. Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer.
Hendry C - Apr 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was uit die boonste rakke.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit is terugvoer soos die, wat ons hardwerkende personeel net nog meer motiveer om die ekstra myl te loop vir ons gewaardeerde gaste. Baie dankie vir die tyd geneem om ons dag te maak.
Hilary L - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker. Fantastiese plek om weg te breek!
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat u, u welverdiende wegbreek by die Diaz Hotel & Resort geniet het. Ons sien uit na u volgende besoek.
Tandy J - Jul 2018
Algehele gradering
Perfect location for a family holiday.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Thank you very much for your review received. We are happy to hear that you've enjoyed your stay and look forward to your next visit!
Aziz P - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful stay on the beach.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Thank you for taking the time to post your feedback. Please contact us directly with regards to the "unwelcome guests" as we would like to attend to the matter. We are happy to hear that you've enjoyed your stay otherwise and look forward to your next visit.
Riaan D - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en puik diens.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
'n Mens sal nooit gewoond kan raak aan goeie terugvoer ontvang van gaste nie. Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoer te plaas. Dit is lekker om te hoor dat u ons fasiliteite na wense gevind het. Ons sien uit na u volgende kuier.
Johannes F - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik geleë met toegang tot alles wat mens benodig vir vakansie.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Ons is bly om te hoor dat u, u verblyf by die Diaz Hotel & Resort geniet het.
Laurelle I - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer geplaas. Ons is baie bly om te hoor dat u die diens en fasiliteite na wense gevind het, en sien uit na u volgende besoek.
Daniel V - Jul 2018
Algehele gradering
Sielskos.
Lees meerDiaz Hotel and Resort se terugvoer
Ons is jammer om te hoor dat u nie 100% tevrede was met vertrek nie. Ons huishoudingbestuurder het self u eenheid inspekteer en het ongelukkig geen toiletware gevind nie. Daar was al op vorige geleenthede 'n tablet, laptop en baadjie agtergelaat wat ons onmiddelik die gaste in kennis gestel het. Ons waardeer u terugvoer.
Graham B - Nov 2018
Algehele gradering
Aangenaam. Onverbeterlike uitsig.
Hano D - Des 2018
Algehele gradering
Die verblyf was netjies, skoon en geskik.
Lees meerSaadiqah M - Apr 2018
Algehele gradering
Convenient and very helpful.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Thank you so much for taking the time to post your review. We are thrilled to hear that you found everything to your satisfaction, and we look forward to your next visit.
Ali B - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en vreedsaam.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoering te plaas, en sodoende die kamerdiens geval onder ons aandag te bring. Kamerdiens is te alle tye beskikbaar tot en met plasing, teen nie later as 21:00 nie. Ons sal dit beslis opneem met die betrokke partye. Indien u verkies, kan u ons voor aankoms laat weet watter gereg en drankie ons vir u kan voorberei, en na u kamer bring teen 'n spesifieke tyd wat u sal pas. Ons sien uit na u volgende besoek.
Donne V - Jan 2018
Algehele gradering
Was baie lekker maar baie swak diens.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Die Diaz Hotel & Resort poog om te alle tye die beste diens moontlik te lewer en is teleurgesteld dat u dit nie so ervaar het nie. Dankie vir u terugvoer geplaas. Ons maak werk daarvan.
Liezl W - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam, behalwe as iets skeefloop, dan is dit 'n groot gesukkel!
Bertie V - Okt 2018
Algehele gradering
Kalmerend en rustig.
Liezl M - Jan 2018
Algehele gradering
Nie waarde vir geld nie.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Liezl,
Ons is hard aan die werk om die hotel op te gradeer en verskeie kamers en publieke areas is alreeds afgehandel. Ons is jammer om te hoor dat u voel u het nie waarde vir geld gekry as gevolg van die dekor nie en sal dit waardeer indien u vir ons 'n e-pos kan stuur om te spesifiseer presies waar u voel ons tekort skiet.
Groete,
Diaz Hotel and Resort
Maggie T - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit is vir die personeel van die Diaz Hotel & Resort altyd lekker om te hoor dat ons gewaardeerde gaste hul welverdiende vakansie by ons geniet. Baie dankie vir u terugvoer geplaas. Ons sien uit na u volgende besoek!
Theresa S - Des 2017
Algehele gradering
Wow! Fantastiese see uitsig, baie skoon en netjies.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Om te hoor dat ons gaste hul langverwagte vakansie so geniet het by ons, is ongelooflik lekker vir ons. Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Ons beste wense vir 'n geseënde en voorspoedige 2018.
Ilze K - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf met fantastiese uitsig.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste het hulle verblyf, die fasiliteite en etes so geniet.
Ons beste wense vergesel u en u gesin vir 'n gelukkige en geseënde feestyd.
Liezl W - Des 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie aangename verblyf!
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dis vir ons verskriklik lekker om te hoor as ons gaste hul welverdiende vakansies so geniet het en is die gerief van ons gaste van hoogste belang. Terugvoer word baie waardeer en maak ons beslis werk van u voorstel. Baie dankie daarvoor :-)
Ons wens u 'n geseënde en voorspoedige feesseisoen toe.
Bibi R - Des 2017
Algehele gradering
Die beste wat ons nog gekry het.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit was vir ons wonderlik om u by ons te verwelkom en te onthaal vir die 7 nagte wat u hier gebly het. Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om u terugvoer te plaas. Ons sien baie uit daarna om u iewers in 2018 weer terug te verwelkom! 'n Geseënde en voorspoedige fees seisoen word u toegewens.
Ali B - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit is vir ons altyd lekker om gaste te verwelkom, maar dit is ekstra lekker as ons gaste terug verwelkom. Baie dankie vir die tyd geneem uit u besige skedule, om u terugvoer te plaas. Ons sien uit na u volgende besoek in 2018 en wens u 'n geseënde en voorspoedige feesseisoen toe.
Jessica C - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese, skoon en netjiese verblyffasiliteite met die mooiste see-uitsig vir 'n moeë siel en liggaam!
Lees meerDiaz Hotel and Resort se terugvoer
Ai, dit is darem lekker om te hoor ons gaste geniet dit so by die Diaz Hotel and Resort. Baie dankie vir u terugvoering en veral vir die tyd wat u geneem het om dit deur te gee. Die gerief van ons gaste is vir ons van kardinale belang en ons is baie bly om te hoor u ervaar dit ook so. Ons sien uit na u volgende kuiertjie.
Hennie D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om u terugvoering te plaas. Ons is bly om te hoor dat u die fasiliteite en etes na wense gevind het en sien uit na u volgende besoek.
Verina J - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowend en baie rustig.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Ai, dis vir ons so lekker om te hoor ons gaste geniet hulle verblyf so baie by die Diaz Hotel & Resort se selfsorg eenhede. Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Ons sien uit na u volgende kuier.
Lorita O - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir u besoek en dat u die Diaz Hotel & Resort se selfsorg eenhede gekies het as bestemming vir u familie vakansie! Ons sien uit na u volgende kuier!
Monique K - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en naby aan alles, sal vir seker weer daar gaan besoek.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dis vir ons baie lekker om te hoor as ons gaste hul verblyf geniet het. Baie dankie vir u terugvoer, ons sien uit na u volgende kuier.
Reinhard V - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense en pragtige eenheid.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering Reinhard. Die eenheid waarin u gebly het, is nou al vir so 'n jaar in gebruik. Ons is baie trots op ons flukse huishouding-span wat ons perseel so mooi skoon en netjies hou. Dit is vir ons lekker om te hoor dat u dit so by ons geniet het en ons sien uit daarna om u iewers in die toekoms weer by ons te verwelkom.
Martin J - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en sal weer so maak.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Ons voel geëerd dat u die Diaz Hotel and Resort gekies het om u vrou se spesiale verjaardag te vier. Ons is baie bly om te hoor dat u dit so geniet het by ons. Ons sien uit na u volgende kuiertjie.
Nicolene H - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit was so lekker om die Hammond gesin by ons te verwelkom en sien daarna uit om u iewers in die toekoms weer te sien!
Chiara J - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was 'n groot treat! Personeel baie vriendelik.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Die bestuur en personeel van die Diaz Hotel & Resort het dit baie geniet om u en u familie te akkommodeer met u onlangse besoek. Ons sien uit na u volgende kuier.
Leanne K - Jun 2017
Algehele gradering
Very comfortable.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Thank you for taking the time to post a review. We are happy to hear that you enjoyed your stay at the Diaz Hotel & Resort and look forward to welcoming you back sometime soon.
Karen S - Mei 2017
Algehele gradering
Die uitsig is heerlik, ontbyt in die oggend baie lekker.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit was vir ons heerlik om u by ons te verwelkom en sien uit na u volgende kuiertjie.
Rene D - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mnr & Mev Dittberner,
Dit was baie lekker om u by ons te verwelkom en ons sien daarna uit om u weer iewers in die toekoms terug te verwelkom!
Leon B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker en bekostigbare verblyf met 'n fantastiese uitsig.
Thea D - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit was wonderlik om die du Plessis familie by ons te verwelkom en sien ons uit na 'n volgende kuiertjie!
Nicolene H - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik gewees!
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat die Human gesin hulle vakansie by die Diaz Hotel & Resort so geniet het. Ons sien daarna uit om u weer eersdaags terug te verwelkom!
Barnie D - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
We are happy to hear that you enjoyed your stay at the self-catering units, and that you found everything to your satisfaction. We are looking forward to welcoming you back sometime soon.
Francois B - Apr 2017
Algehele gradering
Verbasende goeie waarde vir 'n hotel op die see.
Pieter V - Mrt 2017
Algehele gradering
Dis nou wat ons vakansie noem!
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mnr. & Mev. Versluis, ons voel geëerd dat u die Diaz Hotel & Resort gekies het om u wittebrood mee te begin en is bly om te hoor dat u dit so geniet het by ons. Ons sien uit na u volgende kuiertjie!
Marisca V - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Goeie dag Mev. van Zyl, baie dankie vir u terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat u en u dogter die tydjie by ons so geniet het. Ons vertrou dit het goed gegaan met haar tennistoernooi! Kom kuier gerus weer!
Jaco V - Mrt 2017
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie dat u die Diaz Hotel and Resort gekies het as u verblyf opsie. Ons sien daarna uit om u weer by ons te verwelkom.
Glen S - Jan 2017
Algehele gradering
Valued all round service.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Thank you for your review Mr. Siljeur. It was awesome welcoming you to the most amazing hotel in Mossel Bay! We are very happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back sometime soon.
Sias G - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mnr. & Mev. Grobler,
Dit was heerlik om u by die Diaz Hotel & Resort te verwelkom en ons is baie bly om te hoor u het dit so geniet. Ons vertrou u kuier aan die Weskus is ook volgens verwagting en wens u 'n veilige reis terug huis toe. Kom kuier gerus weer!
Met beste wense,
Diaz Hotel & Resort Bestuur & Personeel
Peter T - Des 2017
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike tyd hier gehad!
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Die personeel van die Diaz Hotel and Resort is bekend vir hulle goeie, vriendelike diens en behulpsaamheid. Dit is vir ons lekker om te hoor dat u dit ook so ervaar het. Ons sien uit na u volgende kuiertjie en wens u en u gesin 'n voorspoedige en gelukkige fees seisoen toe.
Uys V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustig, lieflike uitsig.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas Mnr. van Zyl. Ons is bly om te hoor dat u dit so geniet het hier en sien uit na u volgende kuiertjie in November!
Thelma B - Mei 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit is vir ons altyd baie lekker om te hoor ons gaste geniet hulle verblyf so. Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoering te gee. Ons sien uit na u volgende kuiertjie.
Karen O - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit was heerlik om die Odendaal familie by ons te verwelkom en sien ons uit na u volgende besoek!
Marthie V - Des 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar en goed toegerus.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Ons is bly om te hoor dat u die welverdiende vakansie so geniet het. Ons wens u en u familie 'n geseënde en voorspoedige fees seisoen toe.
Salmon V - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en gerieflik geleë. Die hartjie van al die vakansiegees in Voorbaai.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat u u verblyf by ons so geniet het en sien beslis uit na u volgende besoek! 'n Geseënde feesseisoen word u toegewens.
Mandi A - Des 2017
Algehele gradering
Iets vir almal om te doen.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons is bly om te hoor dat u dit so geniet het by ons en ordentlik kon uitrus. Ons wens u 'n geseënde en voorspoedige feesseisoen toe.
Elmarie S - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om terugvoer te plaas. Ons is baie bly om te hoor dat u die selfsorgeenheid na wense gevind het en sien uit na u volgende kuiertjie.
Sanet S - Nov 2017
Algehele gradering
Wanneer 'n mens besluit om verblyf te soek by die see, wil jy die see sien, ruik en hoor en dit is presies wat ons hier gekry het.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dis altyd lekker om van ons gaste te hoor na 'n besoek en die tyd wat u geneem het om u terugvoer te plaas, word opreg waardeer. Die Diaz Hotel and Resort is werklik die mooiste hotel in Mosselbaai en ons personeel, kwaliteit van etes en fasiliteite is ons absolute trots. Ons het alreeds u terugvoer m.b.t. die pap kussings deurgegee aan ons Huishouding-span wat onmiddelik aandag daaraan gegee het. Kom besoek ons gerus weer.
Noret J - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir u teruvoer, ons is bly om te hoor dat u lekker gekuier het. Gaste wat ons selfsorg-eenhede bespreek word in kennis gestel om hulle eie handdoeke en seep te voorsien. Aangesien die selfsorg-eenhede gebou apart van die Hotel is en van die eenhede deur ander partye besit word, is Wi-Fi ongelukkig nie aktief in die gebou nie.
Carisa D - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon!
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer vir ons deur te gee. Ons is bly om te hoor dat u dit by ons geniet het en sien uit na u volgende kuier.
Giselle D - Feb 2017
Algehele gradering
Mooi, skoon, lekker!
Lees meerDiaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Me. du Plooy,
Baie dankie vir u terugvoer en dat u die eenheid in so 'n mooi toestand vir ons gelos het. Dit is ongelukkig so dat ons 'n lang en deeglike lys moes in plek stel nadat ons eerste paar gaste die eenhede lelik verniel het en ons groot kostes moes aangaan om alles weer in die toestand te kry wat ons met trots aan gaste kan aanbied. Dankie dat u begrip het daarvoor.
Ons sien uit daarna om u weer iewers in die toekoms terug te verwelkom!
Mariette K - Des 2017
Algehele gradering
Ek en my dogter kan nie wag vir ons Diaz-vakansie elke jaar nie!
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dis vir die personeel van die Diaz Hotel en Resort altyd 'n besonderse voorreg om gaste terug te verwelkom en is ons bly om te hoor u vind die fasiliteite na wense. As gevolg van hoë standaarde m.b.t. higiëne, is die Hotel ongelukkig nie troeteldier-vriendelik nie. Met beste wense vir 'n geseënde en voorspoedige 2018. Ons sien uit na u volgende besoek.
Jose G - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende ligging vir 'n familievakansie.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Ons is bly om te hoor dat u die self sorg eenheid na wense gevind het. Ons wens u 'n geseënde en voorspoedige fees seisoen toe.
Leana L - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, alles is sentraal. Uitsig is asemrowend. Onbyt was heerlik.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mnr en Mev. Liebenberg, baie dankie vir u terugvoering. Dit is altyd lekker om weer van ons gaste te hoor, spesifiek met bate van hoe hulle die produk wat ons aanbied, ervaar het. Ons sien daarna uit om u weer iewers in die toekoms terug te verwelkom.
Karen S - Des 2017
Algehele gradering
Goeie ligging.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Karen,
Baie dankie vir die terugvoer. Die eenheid waarin u gebly het, is 'n splinternuwe eenheid en, soos met talle nuwe goed, is daar partykeer probleme aan die begin. Baie dankie dat u die foute aan ons uitgewys het, ons instandhoudingspan het alreeds werk gemaak daarvan.
Ali B - Sep 2017
Algehele gradering
Voedsel vir die siel wanneer jy moeg arriveer na 'n dag se harde werk.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Ali,
Dit was vir ons heerlik om u by ons te verwelkom en hoop om u eersdaags weer te sien.
Dankie dat u tyd afgestaan het om u terugvoer te plaas.
Ons waardeer dit baie.
Jp V - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoering te plaas. Ons sien uit na u volgende kuiertjie.
Uys V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, teenaan die see, onpretensieus.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit was vir ons baie lekker om u weer terug te verwelkom by die Diaz Hotel & Resort en is dankbaar dat u weer die tyd geneem het om u terugvoer te plaas. Indien ons u nie weer voor die seisoen gaan sien nie, wens ons u 'n geseënde en gelukkige feestyd toe en sien uit na u volgende kuiert in 2018!
Alicia M - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende ligging met pragtige uitsig op die baai!
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir die tyd geneem om u terugvoer te plaas. Ons is baie bly om te hoor u het die eenheid na wense gevind en hoop om u iewers in die toekoms weer terug te verwelkom!
Lorna N - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie diens en baie vriendelike mense.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoering te plaas. Ons is bly om te hoor dat u ons fasiliteite na wense gevind het en ons sal beslis ondersoek instel na die Wi-Fi spoed.
Gerry V - Des 2017
Algehele gradering
Kamers baie donker. Paar klein dingetjies wat pla, maar maklik om reg te maak.
Lees meerDiaz Hotel and Resort se terugvoer
Ons is jammer om te hoor van al u frustrasies en is spyt dat u dit nie onder Bestuur se aandag gebring het tydens u verblyf periode nie, sodat ons dit vinniger vir u kon uitsorteer.
Die glasdeur tussen die Hotel en Beach Club word in die aande na 22:00 eers gesluit vir sekuriteitsmaatreëls. Indien die weer nie na wense is nie, word die deur ook toegemaak. Die restaurant se deur is altyd oop wat in sulke tye gebruik kan word. Ons sal beslis u voorstel van gebruik maak m.b.t. 'n nota op die deur.
Die eenheid was glad nie voor u arrivering gefumigate nie, maar sal beslis ondersoek instel na die reuk. Aangesien die woonstelle in 'n aparte gebou langs die hotel is, vang die Wifi nie tot daar op nie en stel ons gaste dienooreenkomstig daaroor in.
Soos per ons oorspronklike kwotasie wat aan u gestuur is, het ons gemeld dat die kwotasie se bedrag nie die diens van die eenheid en of enige etes insluit nie. Verwydering van vullissakke uit die eenheid val dus ook in die kategorie. Aangesien slegs die kamers nie seefront uitsig het nie is van hulle donkerder as gevolg van die ligging van die kamer.
Met betrekking tot die geraas in die gange: Die Hotel beskik oor slegs 20 eenhede in die selfsorg blok en bly daar dus heelwat ander inwoners (hetsy tydelik of permanent) in die oorblywende 60+ eenhede. Daar is oral in die gebou kennisgewings opgesit om mense attent te maak met inagneming van geraas ens.
Ons hoop dat, ten spyte van u frustrasies, u tog u vakansie geniet het en gee ons u die versekering dat die gerief van ons gaste ons hoogste prioriteit is. Dankie dat u dit alles onder ons aandag gebring het. Ons gaan beslis werk maak hiervan.
'n Geseënde en voorspoedige feesseisoen word u toegewens.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Anita S - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Anita,
Baie dankie vir u terugvoer wat ons hoog op prys stel. Die warmswembad word besit deur 'n eksterne party en derhalwe kan die hotel dit ongelukkig nie as 'n pakket aanbied vir hotelgaste nie. Ons is besig met 'n ondersoek na u klagte m.b.t. diens in ons grondvloer restaurant en sal dit waardeer indien u 'n e-pos kan stuur vir meer detail sodat ons die probleem korrek kan addresseer. Ons is bly om te hoor dat u ons etes na wense gevind het en sien uit na u volgende besoek.
Ettienne V - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik met ongelooflike uitsig.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering na u onlangse verblyf by die Diaz Hotel and Resort. Aangesien dit vir ons baie belangrik is om sover moontlik aan al ons gaste se behoeftes te voorsien, wil ons graag hoor waar ons spesifiek kan verbeter. 'n E-pos is alreeds na u gestuur vir u terugvoering. Ons hoor graag weer van u.
Anel V - Jan 2017
Algehele gradering
Parkering was 'n probleem.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mnr. en Mev. Van Rensburg, baie dankie vir die tyd wat jul afgestaan het om ons in kennis te stel van waar die hotel, volgens u mening, tekort skiet. Alhoewel daar nie direkte toegang vanaf die hotel na die parkeerarea is nie, het ons 24 uur per dag sekuriteits personeel aan diens.
As gevolg van die hoë besoeksyfer in Mosselbaai gedurende Desember, is die 4 vlakke onderdak parkering somtyds nie genoeg nie, al verskaf dit parkering vir 260+ motors. Ons sal beslis ondersoek instel na die moontlikheid van lugreëling in die Superior kamers, die suites het wel lugreëling.
Ons beste wense vergesel u en u familie vir 'n voorspoedige en geseënde 2017 en ons sien uit daarna om u weer iewers in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Diaz Hotel en Resort Bestuur en Personeel
Ross S - Des 2017
Algehele gradering
The worst Hotel stay ever!
Lees meerDiaz Hotel and Resort se terugvoer
We thank you for taking the time again to place your review on this platform.
The water problem was unfortunately for us not a hotel problem, but as per our numerous discussions with you, a municipal problem. I quote an extract feedback from the Municipality as placed in our local newspaper, The Mosselbaai Advertiser, on 12 January 2018:
The Municipality received numerous complaints about water supply from residents of some of the complexes in the Diaz area over the festive season.
It is suspected some of the water supply systems of some of the complexes are contributing to the problem, as only certain blocks of flats are affected.
The municipality's Technical Services team is investigating the problem. The municipality will be communicating with the management of each complex in due time.
As it was our peak season, there was, unfortunately, no other vacant rooms we could move you to. The 8th floor where your sons stayed was not affected by the water supply issue and was that option available to you to make use of their bathroom facilities until the matter was resolved. We also suggested that you shower or bath in the evenings when the water supply was not affected.
Being a municipal matter, there was regrettably nothing we could do about the problem when it happened. We did however immediately sourced water tanks, which had to be transported to us. Installation thereof took another 2 days. We furthermore supplied all affected rooms with water containers to use as an interim measure. Bottled water was also supplied.
With the installation of the extra water tanks, the supply of water to our valued guests is supplied without fail and are we able to go on with our normal operational requirements on a daily basis ever since.
The management and staff of the Diaz Hotel & Resort will never ever ridicule guests for placing poor reviews on the hotel website. Despite numerous other guests affected by the water supply issue.
The comfort and satisfaction of our guests are of the highest priority to us and do we therefore always place guest reviews as an important communication tool to highlight where our service and or the product we offer, can improve.
Since 2 months have passed since this unforeseen incident, we view this matter now as finalised and look forward to moving on, focussing on what we do best – keeping our guests happy and comfortable.
Edward T - Jul 2017
Algehele gradering
Kon beter gebly het vir die waarde en ligging.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit is vir ons teleurstellend om te hoor dat u nie u verblyf by ons geniet het nie. Omdat ons altyd goeie diens en kwaliteit produkte nastreef, sal ons dit baie waardeer indien u 'n e-pos aan ons kan stuur met die besonderhede van waar ons, volgens u mening, tekort skiet.
Arnie W - Des 2016
Algehele gradering
Skitterend.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit was so lekker om u by ons te verwelkom en is bly om te hoor u eerste ervaring van Mosselbaai was aangenaam. Kom kuier gerus weer! 'n Voorspoedige 2017 word u toegewens.
Lorraine V - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Me. van Zyl,
Dit was wonderlik om u by ons te verwelkom en is baie bly om te hoor u het u vakansie hier so geniet. Kom kuier gerus weer. 'n Geseënde Kersfees en voorspoedige 2017 word u en u familie toegewens.
Brigette K - Des 2016
Algehele gradering
Perfekte bestemming.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mnr. & Mev. Katz,
Dit was wonderlik om u by die Diaz Hotel & Resort te verwelkom en ons sien uit na 'n volgende kuiertjie iewers in die toekoms. 'n Geseënde feesseisoen word u toegewens.
Greta V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en mense baie vriendelik
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dit was heerlik om die van Staden gesin by ons te verwelkom en ons is baie bly om te hoor dat u as gesin dit so geniet het! Ons sien uit daarna om u weer by ons terug te verwelkom. 'n Geseënde feesseisoen word u toegewens.
Alan F - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om daar te wees.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mnr. & Mev. Flanagan,
Ons is baie bly om te hoor dat u dit so geniet het by ons. Ons sien uit daarna om u weer by ons terug te verwelkom!
Liezel S - Jun 2016
Algehele gradering
Ontspannend.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Me. Bouwer,
Baie dankie vir u terugvoer. Dis vir ons lekker om te hoor dat u ons geriewe ontspannend, aangenaam en netjies gevind het. Aangesien diens en kwaliteit van etes wat voorgesit word van uiterste belang is vir ons, sal ons u terugvoer waardeer m.b.t. presies wat op ons ontbyt buffet vreemd was, sodat ons die nodige aanpassings kan maak.
Ons waardeer u terugvoer en hoop om u in die nabye toekoms weer by ons te verwelkom!
Vriendelike Groete,
Diaz Hotel & Resort Bestuur en Personeel
Yolandi P - Jun 2016
Algehele gradering
Diaz was ongelooflik.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Me. Potgieter,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u so lekker hier gekuier het soos wat ons dit geniet het om u by ons te verwelkom! Ons sien uit na u volgende besoek!
Vriendelike Groete,
Diaz Hotel & Resort Bestuur & Personeel
Deon R - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlike ontspanning met uitstekende diens.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mnr. & Mev. Roos,
Dis 'n voorreg dat u ons Hotel gekies het om so 'n spesiale geleentheid te kom vier. Ons beste gelukwensing met die fantastiese mylpaal! Dit was heerlik om u hier te verwelkom en ons sien daarna uit om dit eersdaags weer te doen!
Vriendelike Diaz Groete,
Bestuur & Personeel
Mariette K - Des 2016
Algehele gradering
Dit was 'n regte luukse vakansie.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Dis vir ons wonderlik om te hoor 'n spesiale ma en dogter vakansie wat lank vooruit beplan is, het goed afgeloop en dat u dit so geniet het by die Diaz Hotel & Resort. Ons sien uit daarna om u weer in 2017 by ons terug te verwelkom en wens u en u dogter 'n geseënde en voorspoedige 2017 toe.
Ronette B - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en skoon, ontbyt van hoogste gehalte.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mnr. & Mev. Bester, baie dankie vir u terugvoer.
Ons is bly om te hoor u het ons fasiliteite en etes so geniet.
Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms by ons terug te verwelkom!
Michelle B - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf en puik diens!
Lees meerDiaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mev. Blom,
Ons is baie bly om te hoor dat u alles wat die hotel aanbied na wense gevind het. Dis vir ons wonderlik om sulke terugvoer te kry wat beslis oorgedra sal word aan alle personeel. M.b.t. die onderdak parkering - alhoewel u geen sigbare sekuriteit gesien het nie, word daar wel gereelde rondtes deur sekuriteit gedoen.
Ons hoop om u weer iewers in die toekoms by ons terug te verwelkom!
Vriendelike Groete, Diaz Hotel & Resort Bestuur en Personeel
Larissa D - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mnr & Mev. du Plessis,
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was heerlik om u by ons te verwelkom en is baie bly om te hoor dat u ons prag-hotel na wense gevind het. Ons sien uit daarna om u iewers in die toekoms weer te sien!
Vriendelike Diaz Groete,
Bestuur en Personeel
Lizette D - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Me. Dalhouzie,
Ons is baie bly om te hoor dat u u verblyf by ons prag-hotel so geniet het en sien daarna uit om u weer terug te verwelkom!
Vriendelike Diaz Groete,
Diaz Hotel en Resort Bestuur & Personeel
Fr M - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi en lekker.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mnr en Mev. Marais,
Dit was vir ons heerlik om u by ons te verwelkom in Desember 2016. Ons vra omverskoning vir die geraas in die aande vanaf Pirates Tower Bar. Dit is gelukkig bedrywig slegs gedurende die laaste 3 weke van Desember, wanneer die vakansie-gees hoogty gevier word. Die res van die jaar is alles stil en rustig. 'n Voorspoedige Nuwe Jaar word u toegewens en ons hoop ons sien u weer iewers in 2017.
Justin C - Nov 2016
Algehele gradering
An amazing location ideal for a holiday experience of a lifetime. Rooms are well appointed and good value for money!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Amazing plek wat ideaal is vir die vakansie-ervaring van 'n leeftyd. Kamers is goed toegerus en goeie waarde vir geld.
Die perfekte ligging vir 'n amazing vakansie-ervaring. Reg teen die see met al die nodige geriewe op die drumpel. Kan definitief aanbeveel word. Die enigste amper-negatiewe ding is die parkeerarea wat weg van die hotel is, maar dis steeds nie die einde van die wêreld nie. 'n Voorstel, sit asseblief 'n pen en papier in die kamers.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Thank you for your review and suggestion Mr. Coetzee. We will most definately take it into consideration. We look forward to welcoming you to the Hotel sometime soon!
Wynand G - Okt 2016
Algehele gradering
Die uitsig was asemrowend.
Lees meerDiaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Mnr. & Mev. Goosen,
Baie dankie vir u terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste dit so geniet by ons! Ons sien daarna uit om u iewers in die toekoms weer by ons terug te verwelkom.
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Frits L - Jun 2016
Algehele gradering
Was baie aangenaam en waarde vir geld.
Diaz Hotel and Resort se terugvoer
Goeie dag Mnr & Mev. Lassche,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u voel ons bied 'n waarde vir geld pakket aan. Ons sal dit waardeer indien u moontlik vir ons kan laat weet presies waar volgens u opinie nog TLC nodig is, sodat ons onmiddelik aandag daaraan kan gee. U kan ons direk kontak op marketing@diazbeach.co.za / (044) 692 8400
Vriendelike Groete,
Diaz Hotel & Resort Bestuur en Personeel
Reinette L - Des 2016
Algehele gradering
Beste ligging langs die Suidkus, gerieflik, baie om te doen binne stapafstand, wonderlike ligging van swembad, heerlike ontbyt met beste uitsig oor see.
Lees meerDiaz Hotel and Resort se terugvoer
Beste Lourens Familie,
Dis vir ons wonderlik om te hoor dat u u lank voorafbeplande vakansie so geniet het by die beste hotel in Mosselbaai! Ons sien uit daarna om u iewers in 2017 weer terug te verwelkom. 'n Geseënde en voorspoedige 2017 word u toegewens.
- Kapasiteit: 280 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Beach Boulevard-Oos 1, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang