Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Hotel and Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Lizelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik gekuier. Kwaliteit en vriendelikheid van personeel is 100%. Elke jaar gaan maak ons 'n draai vir 'n paar aande in die plek en elke jaar is die diens wat ons kry uitstekend. Sal altyd 'n gas bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mona L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome. Baie lekker gebly en uitstekende diens met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik en gerieflik gebly vir die paar dae met 'n wonderlike ontbyt soggens. Ontvangspersoneel was baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer was skoon en netjies met 'n mooi see-uitsig. 'n Pluspunt was dat die ligte aan was met beurtkrag en ons veilig gevoel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
1 nag
4.6
Jul 2024

Loving it. Loved it, will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Linde V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Moeite werd. Wonderlike tyd gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno V
1 nag
4.2
Feb 2024

Alles reg behalwe TV werk nie. Ja, dankie, maar die musiekgeraas van die strandkroeg is hinderlik. Rook op die balkonne is nie wenslik nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

John B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Uitstekend kuier. Dit is altyd wonderlik om by die Diaz Hotel and Resort tuis te gaan. Breakfast is uitstekend. WiFi en televisie ontvangs is swak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Verblyf en ontbyt uitstekend maar restaurant pateties. Die verblyf was regtig uitstekend maar die aandete in hul restaurant was die swakste wat ek nog ervaar het. Moes vra om bedien te word en moes ongeveer 'n uur en 'n half wag voordat ons kos bedien is. Nooit weer nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anton G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Pragtige uitsig en goed geleë, maar kort ernstig bestuur wie beheer kan neem. Pragtige uitsig en goed geleë, maar dis ongelukkig waar dit eindig. Ons badkamer se toilet was baie ongemaklik ingedruk tussen 'n bad en 'n muur met min spasie, dus sou 'n groot persoon gesukkel het indien hulle daar gebly het. Ons kon werk daarmee, maar ander mense sal nie noodwendig regkom nie. Die brandalarm het elke een van die 3 oggende wat ons daar was, vele male afgegaan (3-5 keer), dus was laat slaap nie 'n opsie. En natuurlik, sodra dit afgaan, moet jy maar die trappe neem aangesien die hysbak vir 'n paar minute nie werk nie. Die ontbytsaal kort ernstig 'n bestuurder of alternatiewelik 'n sjef wat beheer kan neem. Daar is 'n klomp goedjies wat mens kan miskyk, maar wat dit moeilik gemaak het, is die feit dat hulle geen eiers (gebak of roer) vooraf maak en in warm bakke hou saam met die ander ontbytkos soos worsies en spek nie. Dus maak hulle alle vorme van eiers op aanvraag - wat goed is, behalwe as jy net een persoon het wat eiers maak en net een persoon op 'n slag kan help - dit veroorsaak 'n lang ry van mense wat wag terwyl hulle ander kos koud raak. Maak dit ook onmoontlik vir mense aan tafel om saam hul ontbyt te geniet. Die eetsaal was nooit meer as 50% vol nie en dit was reeds chaos. Ek kon nie agterkom dat daar 'n sjef is aan diens of 'n bestuurder wat toesig hou nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Danie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Mrt 2024

Absolutely shocking! Worst experience. Terrible! R6500 a night for no hot water and no privacy for three days! Staff absolutely disinterested in providing service and completely incompetent and poorly trained!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 280 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach Boulevard-Oos 1, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84a0ed7020e5c431107b1c4d55eba57b1475aeb81fb3f543a96eb8e7005bf852f6a0839194ed795581959ee60ab414dde55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 214 5 1 5 1 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.1585 22.109583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang