Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Hotel and Resort

  • Kapasiteit: 280 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach Boulevard-Oos 1, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Diaz Hotel and Resort verwelkom jou op die skouspelagtige Diaz-strand in Mosselbaai. Dis die grootste hotel in Mosselbaai en die enigste hotel wat reg teen die strand geleë is. Die hotel is slegs 10 m vanaf die hoogwatermerk en bied pragtige see-uitsigte vanuit elke kamer en privaat balkon.

Elke kamer is aan die seekant geleë en is die ideale plek vir jou volgende droomvakansie of sakewegbreek. Saans sal die branders wat breek jou aan die slaap sus en soggens kan jy 'n koppie koffie op jou privaat balkon geniet met die mooiste sonsopkoms oor die Indiese Oseaan en die Outeniekwaberge in die agtergrond. Die hotel bied 90 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en 'n stort, en 'n privaat balkon en ononderbroke see-uitsigte het.

Daar is 28 selfsorgwoonstelle met see-uitsigte vanaf die oopplan-sitkamer, -eetarea en -kombuis. Elke eenheid het 'n privaat balkon en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n volledige kombuis en privaat slaapkamers. Handdoeke word nie voorsien nie.

Die randvloeiswembad is vir die eksklusiewe gebruik van hotelgaste. Daar is meer as genoeg sonstoele langs die swembad beskikbaar.

Die hotel bied 'n wye verskeidenheid fynproewers-opsies, van smullekker aandetes en mengeldrankies tot informele kafee-styl middagetes met 'n koeldrank.

Diaz Hotel and Resort het 3 verskillende konferensielokale waar 10 tot 750 afgevaardigdes geakkommodeer kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Lizelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Kwaliteit en vriendelikheid van personeel is 100%. Elke jaar gaan maak ons 'n draai vir 'n paar aande in die plek en elke jaar is die...
Sien meer
Mei 2024
Mona L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie lekker gebly en uitstekende diens met vriendelike personeel.
Jan 2024
Elvia W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en gerieflik gebly vir die paar dae met 'n wonderlike ontbyt soggens. Ontvangspersoneel was baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer was skoon en...
Sien meer
Nov 2023
Lizelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike en ontspanne kuier by Diaz Hotel. Heerlike kuier by Diaz Hotel gehad. Ontbyt elke oggend was vreeslik lekker. Bahia Bleu Restaurant se bestuu...
Sien meer
Aug 2023
Lizelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en super diens van personeel. Diaz Hotel sal altyd ons gunsteling blyplek wees tydens vakansies. Personeel gaan uit hul pad om gaste vr...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard-Oos 1, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Diaz Hotel and Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 280 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach Boulevard-Oos 1, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84a0ed7020e5c431107b1c4d55eba57b1475aeb81fb3f543a96eb8e7005bf852f6a0839194ed795581959ee60ab414dde55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 214 5 1 5 1 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.1585 22.109583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang