Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Strand Ocean 11-23

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Diaz Strand Ocean 11-23
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anita J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J

Baie lekker!

Ruim woonstel met lieflike see uitsig. Rustige omgewing. Sal definitief weer daar gaan bly!

Janine H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H

Baie lekker, gerieflik en netjies skoon. Pragtige uitsig.

Fantastiese tyd gehad.

Nadia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia S

Baie mooi uitsig, gerieflik en netjies.

Ons het lekker gebly, die uitsig was die moeite werd. Die hoofslaapkamer se bed is baie ongemaklik en uitgeslaap. Bring jou eie Netflix login en DSTV-kaart saam as jy TV wil kyk. Verder was ons ingenome, dankie. Die diens was goed en almal is behulpsaam.

Jandrell L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandrell L

Rustigheid, gerustellend, groot leef area en die uitsig is wonderlik.

Dit was als die moeite werd. Ons het baie lekker gebly sonder geraas of harde musiek. Ek sal enigeen die verblyf aanbeveel.

Gerhard B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Steeds lekker met al die frustrasies.

Die eenheid het fantastiese see-uitsig, is goed toegerus met goeie uitleg. Die hoofslaapkamer se matras is egter op en moes ons spierverslappers sluk om die "springs" elke nag te beveg. Die gasbottels van die braai was leeg met ons aankoms en het die eienaar van ons verlang om 'n plek te soek om dit te laat hervul, wat 'n bietjie van 'n suur smaak in die mond gelaat het. Die eienaar was bewus daarvan dat die toegang tot die strand gesluit was weens die vloede van November '23, maar nagelaat om ons daarvan te verwittig. Ons het juis op die eenheid besluit teneinde maklike toegang tot die strand vir my skoonma van 78 te bied.

Diaz Strand Ocean 11-23 se terugvoer

LS-4W6RMZ - Diaz Strand Ocean 11-23
Hi Gerhard,

Hoofslaapkamer: Spierverslappers.
Ons het matrasse vervang - 13.11.2023 - R 17503.98 by Dial a Bed (2 matrasse) - Die skoonmakers was daar toe matrasse vervang was en ou matrasse was uitgedeel aan werkers. Ek kan regtig nie sien hoe Gerhard spierverslappers moes gebruik het met splinternuwe matrasse nie! Die 2 x enkel beddens het wel ou matrasse op, maar die hoofslaapkamer (queen) en die 2de kamer het nuwe matrasse gekry (dubbel).

Gasbottels - 2:
Toe Gerhard ons laat weet van lee bottels het my man – Johan – om verskoning gevra en gevra dat hy asb die bottels kan gaan volmaak – Jy het rek gestuur van R 350 en ek het jou betaal R 500 vir die ekstra moeites. Die gasbottels bly maar ‘n problem in woonstel en om te bepaal wanneer dit leeg is, is ook moeilik. Daar was gaste in woonstel voltyds vanaf Nov 23. Ons het nou ‘n gas besigheid gekry wat maandliks sal inloer by woonstel en dan die lee bottels volmaak. Dit gaan nie weer gebeur nie – jammer daaroor.

Trappe na die strand:
Ek het al my gaste laat weet dat trappe met vloede weg gespoel het en dat die Body Corporate laat weet het dat dit eers later in 2024 sal vervang kan word want hulle moet planne instuur vir die trappe. Hulle mag nie net trappe tydelik regmaak nie. Gerhard het ongelukkig 6 Jan 2024 die bespreking by woonstel gemaak en my mede werker hier op ons kantoor het vir hom al die nodige inligting aangestuur, maar het vergeet van die 'trap storie'. Ek was ongelukkig nie op kantoor nie anders sal ek dit ingesit het. Dit staan egter op ‘n plakkaat groot in die enigste hysbak van woonstel asook in die voor portaal van woonstel van die wegspoel van trappe. By die nota staan daar waar al die gaste moet gaan om by die strand uit te kom. Die wegspoel van trappe was 'an act of God' – die hele strand by Diaz, Mosselbaai en Hartenbos het groot skade gelei met Nov se vloede - dit was orals op die nuus. Daar was nerens by daardie strook meer trappe nie - tot die strande se sand was glo weg gespoel gewees. Langs Ocean 11 is die Diaz hotel en al die gaste van Diaz area het glo daar afbeweeg na die strand toe. Dit is 100 meter vanaf Ocean 11 af. Ons kon regtig nie daarvoor kwalik geneem word nie? Die Body Coporate is nou besig met die planne se goekeuring by die munisipaliteit. Sal binne die volgende 6 maande vervang word.

Ek is jammer dat Gerhard so ‘n slegte vakansie gehad het - hopelik kon hy al die spierverslappers los terug by die huis. Ek kan maar die kostes van die spierverslappers ook betaal net soos ek die gasbottel se gelde terug betaal het. Laat weet maar! Die trappe sal wel vervang word later in 2024 nadat die Body Corporate dit goed gekeur het.

Gelukkig is daar 99,9 % gaste wat kom kuier in Ocean11 no 23 en die woonstel geniet! As daar probleempies is word dit onmiddellik opgelos. Ons fone is altyd aan of ons hier in RSA is of nie.

Groete,
Hanlie du Toit

Diaz Strand Ocean 11-23
Johan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Fantasties en heerlik!

Die verblyf was perfek, alles was netjies en skoon en al die geriewe en meer as wat ons benodig het.

Gloudina B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina B

Hemels!

Beste uitsig ooit met die mooiste son opkoms en see geluide wat so kalmerend is!

Zephian A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zephian A

Mooiste uitsig ooit!

Dankie vir 'n heerlike naweek in 'n pragtige woonstel. Alles was skoon en gerieflik en die uitsig is werklik fantasties. Kon lekker ontspan en kuier. Baie dankie.

Lynn P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P

Fantasties!

Wonderlik. Alles wat mens sal verwag van 'n luukse vakansiewegbreek. Hekkode het net nie by ingangshek gewerk nie en DStv het die oggend van ons vertrek afgeskakel. Swembad was ook vuil, maar dit het nie ons tyd daar bederf nie. Toegang tot strand maak op daarvoor. Sal dit definitief aanbeveel en weer besoek.

Maud B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maud B

Dis die plek vir die beste see-uitsig.

'n Baie mooi ruim, skoon, netjiese en goed gemeubileerde woonstel met 'n 180 grade-see-uitsig. Alles wat jy verwag om in 'n vakansiewoonstel te kry is daar. Word hoog aanbeveel.

Lalie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalie V

Baie lekker gebly, sal weer gaan.

Ek het R700 betaal vir skoonmaak, maar daar was nie eenkeer iemand om skoon te maak of askan leeg te maak?

Diaz Strand Ocean 11-23 se terugvoer

Hi Lalie,

Ek is bly julle het verblyf geniet.
Die R700 is 'n eenmalige skoonmaakfooi Nadat jy woonstel verlaat , dan maak die skoonmakers dit skoon . Dit is hoekom jy woonstel met inklokslag perfek skoon gekry het. Die linne , handdoeke word geruil en woonstel word goed skoon gemaak . Jy hoef glad nie wstel skoon te los nie as jy uitklok nie , dit word dan gedoen . Die fooie - R 700 - is glad nie terwyl jy daar kuier nie.
Jammer , vir ongerief .Ons kan volgende keer vir jou privaat dames reel vir skoonmaak . Daar is altyd dames wat bereid is om te kom skoonmaak in wstelle vir 'n fooitjie .

Diaz Strand Ocean 11-23
Gloudina B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina B

Asemrowend en so rustig!

Beste uitsig ooit! Kan vir ure op die balkon sit en na die see kyk - alle geriewe wat beskikbaar is en natuurlik die Jacuzzi in die hoofslaap/badkamer - droomwegbreek, voorwaar!

Jaco G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G

Baie lekker.

Ons het die plek baie geniet. Ek verlang al klaar na die uitsig van die stoep af. Ons sal beslis weer hier kom bly. Dankie.

Gerhard V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie geniet. Lekker om sommer af te kan stap strand toe.

Sien sterre.

Elaine D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Baie tevrede. Huis netjies en lekker groot.

Woonstel baie netjies en groot. Sal aanbeveel dat daar lugversorgers in woonstel gesit word. Desember en Januarie is baie warm.

Hans F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans F

Fantasties, gerieflik en 'n ongelooflike vakansie.

Vir 'n gesin met kinders/studente is Ocean 11 'n moet. Die woonstel is baie goed toegerus. Alles wat 'n vrou benodig, is in die kombuis. Dit is op die hoofstrand met maklike, veilige direkte toegang. Dit is naby by die Mall en aangrensend aan Daiz Hotel. 'n Wonderlike toeskuif-stoep met uitsig op die see. Sal vir seker weer gaan.

Jeanine F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine F

Mooiste uitsig!

Ons het die wegbreek so geniet. Daar is alles wat mens nodig het. Die huis was mooi netjies en skoon! Die see-uitsig was ongelooflik!

Jane C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane C

Onvergeetlik.

Ongelooflike mooi uitsig. Baie netjies en goeie waarde vir geld. Ons as familie het dit baie geniet.

Neels L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels L

Lekker.

Lieflike plek, baie ruim en sal beslis weer daar gaan bly.

Jandre P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre P

Was baie lekker.

Baie lekker plek. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.

Lizaan S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan S

Die stoep was 'n wenner!

Ons het heerlik gebly in Ocean 11! Die stoep was vir seker 'n wenner!

André P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André P

Baie mooi uitsig. Netjiese verblyf.

Verblyf aangenaam. Woonstel goed toegerus, behalwe geen komberse nie. In die middel van die winter is selfs Mosselbaai koud en dun duvets met geen komberse is nie aangenaam nie. As mens 1200 km ry van Gauteng af, wil mens darm warm slaap.

Diaz Strand Ocean 11-23 se terugvoer

Daar is 2 duk komberse in die 2de kamer se hangkas. Nog splinternuut in hul plastiek omhulsel. Ons het dit verlede naweek gekoop en ingesit. Ek weet nie of julle al die kaste oopgemaak het nie.

Diaz Strand Ocean 11-23
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand oos-boulevard 41, Oceans 2, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR2ODzCEzhsHdYDzd1CNPQRo7HQovSa8vFkCqlx8mNFofp8fIDl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 41 Beach East Boulevard Oceans 2 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157927450838 22.108885645866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang