Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Views

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Riana K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlik gekuier. Pragtige plek, moder, skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en het ons gou tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoume V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Wonderlike naweek. Wat 'n wonderlike selfsorg-eenheid! Dit het alles en nog meer wat jy benodig, en 'n bonus is dat dit lekker naby die see is en ook by 'n hele paar plekke wat kinders besig kan hou. Basil is so gasvry en het uit sy pad gegaan om die naweek vir ons so aangenaam moontlik te maak. Ons sal vir seker in die toekoms terugkeer na die akkommodasie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Netjies, veilig, mooiste uitsig. Baie netjiese, volledig toegeruste eenheid met die mooiste uitsig teen die hoofstrand. 10/10 vir die eenheid. Vriendelike ontvangs deur die eienaar. Ek beplan alreeds om terug te gaan vir nog 'n paar dae. Dankie Basil dat jy jou stukkie hemel met ons gedeel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berneace N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Ongelooflik al reeds bespreek vir 2025 as dit God se wil is. Ongelooflik die lekkerste verblyf ooit! Basil was net ongelooflik so vriendelik en hulpvaardig! Baie baie dankie, dit was skoon, netjies, gemaklik en lekker koel. Naby aan die see en surfvallei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Fantasties, die vriendelikste eienaar en behulpsaam. Ons sal weer daar tuisgaan. Alles is perfek. Dankie, dit was seker ons lekkerste blyplekkie in Jeffreysbaai nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Genotvol en verfrissend. Geen tekortkominge nie. Voel asof jy by jou eie huis is. Lieflike see-uitsig. Veilige verblyf. Dankie Basil, die eienaar, vir jou vriendelikheid en hulpvaardigheid met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantastiese vakansie. Baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat mens nodig het is beskikbaar. So skoon en netjies. Ligging is fantasties. Ons sal verseker weer gaan. Dankie Basil ons het 'n wonderlike vakansie gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zikmann J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie lekker, pragtig, netjies en skoon. Alles wat nodig is. Alles en nog meer as verwag, Bazil was baie hulpvaardig. Het ons daagliks op hoogte gehou van beurtkragtye. Sal plek beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beryl W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2023

Baie netjiese plek en die geld werd. Dit is op die perfekste plek geleë. Defnitief die geld werd. Ek sal net aanraai dat daar WiFi moet wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zenobia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Baie lekker. Eienaar het moeite gedoen vir ons waentjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Basil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 46, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a6ba65f64a21fb1d096b093c780ffb9e1245a7a77cd065d6b25f63a5396ccbb3c46e571976dfa731ea23bbf58523f558f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 46 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055924 24.923184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang