Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Views

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Basil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Diaz Views
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riana K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K

Heerlik gekuier.

Pragtige plek, moder, skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en het ons gou tuis laat voel.

Leoume V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoume V

Wonderlike naweek.

Wat 'n wonderlike selfsorg-eenheid! Dit het alles en nog meer wat jy benodig, en 'n bonus is dat dit lekker naby die see is en ook by 'n hele paar plekke wat kinders besig kan hou. Basil is so gasvry en het uit sy pad gegaan om die naweek vir ons so aangenaam moontlik te maak. Ons sal vir seker in die toekoms terugkeer na die akkommodasie. Baie dankie.

Elize F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F

Netjies, veilig, mooiste uitsig.

Baie netjiese, volledig toegeruste eenheid met die mooiste uitsig teen die hoofstrand. 10/10 vir die eenheid. Vriendelike ontvangs deur die eienaar. Ek beplan alreeds om terug te gaan vir nog 'n paar dae. Dankie Basil dat jy jou stukkie hemel met ons gedeel het.

Berneace N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berneace N

Ongelooflik al reeds bespreek vir 2025 as dit God se wil is.

Ongelooflik die lekkerste verblyf ooit! Basil was net ongelooflik so vriendelik en hulpvaardig! Baie baie dankie, dit was skoon, netjies, gemaklik en lekker koel. Naby aan die see en surfvallei.

Elsa W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa W

Fantasties, die vriendelikste eienaar en behulpsaam.

Ons sal weer daar tuisgaan. Alles is perfek. Dankie, dit was seker ons lekkerste blyplekkie in Jeffreysbaai nog.

Marietjie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Genotvol en verfrissend.

Geen tekortkominge nie. Voel asof jy by jou eie huis is. Lieflike see-uitsig. Veilige verblyf. Dankie Basil, die eienaar, vir jou vriendelikheid en hulpvaardigheid met ons aankoms.

Lindie O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie O

Fantastiese vakansie.

Baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat mens nodig het is beskikbaar. So skoon en netjies. Ligging is fantasties. Ons sal verseker weer gaan. Dankie Basil ons het 'n wonderlike vakansie gehad.

Zikmann J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zikmann J

Baie lekker, pragtig, netjies en skoon. Alles wat nodig is.

Alles en nog meer as verwag, Bazil was baie hulpvaardig. Het ons daagliks op hoogte gehou van beurtkragtye. Sal plek beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Beryl W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beryl W

Baie netjiese plek en die geld werd. Dit is op die perfekste plek geleë.

Defnitief die geld werd. Ek sal net aanraai dat daar WiFi moet wees.

Zenobia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia V

Die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker. Eienaar het moeite gedoen vir ons waentjie.

Desire L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire L

Baie gemaklik.

Eienaar baie vriendelik.

Leandra V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra V

Alles wat jy nodig het teen die see.

Eienaar het ons baie vriendelik ontvang. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus en kyk oor die see. Sal dit beslis aanbeveel.

Billy V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy V

Baie goed.

Eienaar het ons persoonlik ontmoet en alles deurgegaan. Blyplek uit die boonste rakke en binne loopafstand van alles af. Ons het dit baie geniet.

Eugene K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene K

Dit was baie aangenaam en lekker.

Dit was regtig waarde vir geld.

Robyn C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn C

Absolutely awesome!

A beautifully clean, well-maintained and safe accommodation. It really exceeded our expectations. Will definitely be booking again!

Claude M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude M

Uitstekend. Was baie lekker. Goeie kliëntediens.

Sal beslis weer daar tuisgaan. Ons was goed ontvang. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Uitstekende kliëntediens. Het baie lekker gebly.

Annelise D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D

Heerlik gekuier. Pragtige uitsig oor strand en see.

Die woonstel is goed toegerus en is skoon en netjies. Veilige parkering vir voertuie. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer gebruik maak van Diaz Views.

Michelle F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Ons naweek was fantasties en lekker loopafstand van alles.

Sal Diaz View vir enige persoon aanbeveel. Dis regtig 'n amazing plek en baie veilig.

Warwick J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warwick J

Wonderlik met 'n glimlag.

Wow is die woord om die tyd te beskryf. Die ontvangs was vriendelik, gasvryheid en net menslik. Die plek was netjies uiteengesit en als wat mens nodig het op die plek. Ons het gevoel asof ons by ons eie vakansiewoonstel is. Dankie Oom Basil ons sal mekaar baie meer sien.

Ricardo P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo P

Het baie lekker gekuier.

Goed geleë met mooi uitsig, baie netjies en modern.

Keith C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith C

Enjoyable and well prepared.

Great views to beach.

Antonie M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie M

Dit was baie lekker.

Die uitsig is baie mooi en woonstel is netjies en skoon.

Jurgens S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Baie goed.

Woonstel baie netjies.

Elizna D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna D

Lieflike plekkie. Mooi skoon, netjies en goed toegerus met alles wat jy benodig.

Ons is vriendelik verwelkom deur Basil. Die woonstel is perfek geleë, met pragtige uitsig en loop afstand van meeste van die eet plekkies en winkels. Dit is baie goed toegerus met alles wat jy benodig, skoon en netjies. Dit is beslis waarde vir geld en ek sal dit vir enige een aanbeveel.

Pieter S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Fantasties! Puik ligging.

Eenheid baie netjies, skoon, modern. Besoek Jeffreysbaai al jare en amper orals al gebly, sal defnitief terug wees by Diaz View!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 46, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a6ba65f64a21fb1d096b093c780ffb9e1245a7a77cd065d6b25f63a5396ccbb3c46e571976dfa731ea23bbf58523f558f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 46 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055924 24.923184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang