Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Views

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 46, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Diaz Views is 'n strandwoonstel vir 6 in Jeffreysbaai.

Dié grondverdieping-woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank vir 2 in die leefarea. Een van die badkamers het 'n stort-oor-bad en die ander een het 'n stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar.

Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en dit lei na 'n stoep met 'n braai-area. Veilige parkeerplek word in die kelderverdieping voorsien en gaste kan dan trappe of 'n hyser na die eenheid neem. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Jeffreysbaai het 'n rits doendinge soos swem, branderplankry, snorkel, walviskyk, visvang, sandplankry en in die Kabeljous Natuurreservaat gaan stap asook bergfietsry en vierwielmotorfietsry. Gaste kan ook die Jeffreys Bay Surf, en Shell Museum besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Riana K
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier. Pragtige plek, moder, skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en het ons gou tuis laat voel.
Mei 2024
Leoume V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike naweek. Wat 'n wonderlike selfsorg-eenheid! Dit het alles en nog meer wat jy benodig, en 'n bonus is dat dit lekker naby die see is en ook ...
Sien meer
Apr 2024
Elize F
Saam met vriende
5.0
Netjies, veilig, mooiste uitsig. Baie netjiese, volledig toegeruste eenheid met die mooiste uitsig teen die hoofstrand. 10/10 vir die eenheid. Vriende...
Sien meer
Nov 2023
Elsa W
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, die vriendelikste eienaar en behulpsaam. Ons sal weer daar tuisgaan. Alles is perfek. Dankie, dit was seker ons lekkerste blyplekkie in Je...
Sien meer
Sep 2023
Marietjie S
Saam met lewensmaat
5.0
Genotvol en verfrissend. Geen tekortkominge nie. Voel asof jy by jou eie huis is. Lieflike see-uitsig. Veilige verblyf. Dankie Basil, die eienaar, vir...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Basil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Diaz-weg 46, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Diaz Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 46, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a6ba65f64a21fb1d096b093c780ffb9e1245a7a77cd065d6b25f63a5396ccbb3c46e571976dfa731ea23bbf58523f558f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 46 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055924 24.923184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang