Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dibiki Holiday Resort Riversdal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sergio J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was lekker. Ja. Sit net meer koffie en suiker in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Baie dankie, ons is bly jul het dit hier geniet.

Dirk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ideaal vir 'n veblyfplek as jy skolesport kom kyk. Baie gerieflik en naby eetplekke en skole.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Baie dankie. Ons is bly jul het dit hier geniet. En sien uit na jul volgende kuier by Dibiki.

Karen B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Netjiese oord. Chalets is goed ingerig met die nodige, spesiaal vir ons aangepas vir 5 volwassenes. Ons kuier was baie vinnig, omdat ons slegs daar was vir 'n begrafnisdiens op Riversdal. Oord is baie netjies en goed instandgehou, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Baie dankie. Ons hoop om jul volgende keer hier te verwelkom op 'n vakansie en 'n langer kuiertjie in Riversdal.

Tania M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2023

Nice and quiet. Close to shops and nice to have a picnic next to the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Thank you. We hope to welcome you back soon.

Elmien B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Gerieflik en netjies, als wat 'n mens benodig, vriendelike personeel. Met aankoms was ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was mooi, skoon en netjies. Die kamer is gerieflik en die leefvertrek is ruim. Die kombuis is goed ingerig. Ons sal weer daarvan gebruik maak vorentoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Baie dankie Elmien. Ons is bly jul het dit hier geniet en sien uit daarna om jul weer hier te verwelkom.

Emile S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker en als was gerieflik. Eienaars het ons goed ontvang en als was in plek toe ons daar gekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Hi Emile Baie dankie vir jul resensie. Ons is bly jul het dit hier geniet en sien uit daarna om jul weer hier te kan verwelkom.

Freddie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie skoon en netjiese plekkie. Omgewing is veilig. Ons het lekker geslaap. Sal dit aanbeveel. Pak net 'n ekstra handdoek in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Hi Freddie, baie dankie vir jul aanbeveling. Bly jul het dit geniet. Sal beslis dit aanbeveel om 'n swem handoek in te pak vir die groot swembad vir die lekker warmer dae. Badhandoeke word voorsien, daar is ook ekstra in die kas en op aanvraag. Ons hoop om jul binnekort weer hier te kan verwelkom.

John J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Fantasmagories. Alles was baie gerieflik, die personeel baie professioneel en vriendelik. sal beslis weer van jul dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Hoop om jul binnekort weer te verwelkom.

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Aangename oord. Ons het min tyd daar spandeer wat my skoonma is oorlede in Riversdal, maar sal dit weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Hi Christa, vreeslik jammer om te hoor van u skoonma. Ons hoop om jul weer hier te verwelkom in die toekoms.

Alicia T
Kort verblyf
4.8
Jun 2022

Very neat, secure and beautiful place. Helpful staff and lovely room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Thank you Alicia. Hope to welcome you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterweg 8, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ee4c0aca4ff2320d5a968e76a17f569414729f584b93a649a54a50e7d100621e6d8a2bcd51025fd100648b14cf354069480?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 8 Truter Road Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.088019791339 21.247800087697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang