Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dibiki Holiday Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 45 resensies vir Dibiki Holiday Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michael W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Best place to stay.

We love this place. It is always a pleasure to stay at Dibiki Holiday Resort. The service is excellent. The chalets have everything you may need. Enjoy the peace and quiet. It is a gem and felt like I was at home and had no problems with anything. The nice big TV just stood there as we did not even have a chance for TV. Enjoyed the peace too much.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Hi Michael, it was our pleasure to accommodate you and thank you for the review. We look forward to your next stay. The Dibiki Team

Dibiki Holiday Resort
Marc M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc M

Was very peaceful and relaxing.

See stars.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Thank you, Wanita, for your review. It was our pleasure to have you staying with us and we hope to welcome you back again in the future. Dibiki greetings.

Dibiki Holiday Resort
Elize W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Pragtige plek en rustig.

Al die geriewe wat 'n mens wil hê.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Goeiemore Eiza, dit was lekker om julle by ons te he. Sien uit daarna om julle weer in Desember te sien. Dibikigroete

Dibiki Holiday Resort
Louise C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Gerieflik en rustig.

Die chalets is pragtig skoon en gerieflik. Pragtige terrein waar ons graag sal wil gaan kamp op 'n keer. (Aparte ablusiegeriewe). Vriendelike ontvangs. Heerlike kuier en die Hartenbos-dorpie is 'n hanetree vêr.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Ons is bly om te hoor dat jy jou tyd by Dibiki geniet het, en jy is welkom om 'n staanplek te bespreek wanneer julle lus het om te kamp. Jy is altyd welkom. Dibiki-groete

Dibiki Holiday Resort
Le Roux B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux B

Heerlik.

Dit was heerlik en die bestuur is baie vriendelik.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Dankie Zelda, dit is altyd lekker om terugvoer te kry en te hoor dat iemand lekker by Dibiki gebly het. Kom gerus weer. Dibiki-groete

Dibiki Holiday Resort
Gerrit J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J

Lekker gekuier.

Vriendelik, behulpsaam, netjies.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie Gerrit, dit was vir ons lekker om julle by Dibiki Hartenbos te hê. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Dibiki Holiday Resort
Arno B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno B

Skoon en netjies.

Skoon en netjies. Baie vriendelik.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Goeie Middag Arno,
Dit altyd lekker om positiewe terugvoer te kry. Ons hoop om julle weer hier te sien.
Dibikigroete. Salome

Dibiki Holiday Resort
Ed D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed D

Die rustigheid vanself.

Geen negatiewe om te verklaar nie.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Goeie More Edwin. Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons lekker om jou te akkommodder en hoop om jou weer in die toekoms terug te verwelkom. Dibikigroete

Dibiki Holiday Resort
Melanie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K

Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het!

Sal weer soontoe gaan!

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker gebly. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien!

Dibiki Holiday Resort
Hannes L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L

Netjies, skoon en goed toegeruste oord.

Dibiki is netjies en skoon. Huisies is goed toegerus met al die nodige. TV het nie gewerk nie, maar die uitsig en stoep het opgemaak daarvoor. Vriendelike personeel en 'n gevoel van rustigheid en veiligheid maak dit 'n bestemming om beslis te oorweeg.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie Hannes, hoop ons sien julle weer volgende jaar. Gelukkig kon ons toe dadelik die skottel en kabel van die TV vervang nadat jy ons in kennis gestel het dat dit nie werk nie. Dibiki-groete

Dibiki Holiday Resort
Malan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malan V

Keurig, keurig, keurig!

Uitstekende verblyf. Vriendelik. Goeie ligging.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie. Ons sal julle graag weer by Dibiki wil ontvang, daar is nog baie in die omgewing wat julle moet doen en beleef. So bly julle het jul verblyf by ons geniet.

Dibiki Holiday Resort
Wilmin V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmin V

Rustig!

Sal weer bespreek en die keer langer bly.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Dit is sowaar rustig hier by ons, perfek om te ontspan. Hoop om julle gou weer te sien hier by ons!

Dibiki Holiday Resort
Hannes L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L

Wonderlike oord en waarde vir geld.

Heerlike en rustige oord met goed toegeruste chalets. Area is stil en alles was baie netjies en skoon. Veilige omgewing en ideaal om as gesin weg te breek en 'n slag te ontspan.

Barend E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend E

Lekker skoon, stil en rustige plek met vriendelike eienaar en personeel.

Dibiki is presies die plek on jou batterye te herlaai en die natuur te geniet. Dit is baie skoon en rustig. Sal beslis weer daar bly.

Noleen P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen P

Awesome place.

It's really a home away from home. Very neat and tidy. Much more than expected. Hairdryer and all. Peaceful. Very friendly service.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Thank you so much for your review. We really want people to feel welcome and to get more than expected! Come and stay over again some time!

Dibiki Holiday Resort
Estie C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie C

Lekker!

Gerieflik, gemaklik met alles wat jy nodig het vir 'n lekker kuier. Tweede keer hier en sal beslis weer kom.

Kobus G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

'n Regte, egte vakansie-oord in elke sin van die woord wat goed bestuur word en 'n fantastiese atmosfeer het!

Van die moderne dekor tot op elke gerief en fasiliteit: een woord fantasties! Ons het veral die restaurant Bakibiki geniet. Die personeel en bestuur laat jou voel of hulle jou al jare ken en as jy nog nie 'n vakansie-gevoel gehad het nie, sal jy beslis een onmiddellik ontwikkel as jy in die skoon, pragtige, moderne huisie instap en die atmosfeer aanvoel.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Dit is fantasties dat julle dit so geniet het by Dibiki. Dit is vir ons belangrik dat almal welkom voel en lekker ontspan. Hoop ons sien julle weer!

Groete,
Dibiki Holiday Resort

Dibiki Holiday Resort
Mark P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

It was a nice and tranquil holiday resort.

We had no issue with the accommodation. The place is well equipped with everything that you need. The reception however was a little cold. I feel the staff could have been a little more welcoming.

Paula D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula D

Rustig, gerieflik, veilig.

Ons bly tog te lekker, mal oor die natuur en die gees in die kamp. Beveel die plek aan vir enige iemand wat van stilte hou. Sal definitief weer terug kom.

Jos B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos B

Baie lekker en rustig.

Het baie lekker gebly. Was baie rustig en baie mooi uitsig.

Hennie C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Uitstekend.

Skoon, netjies, behulpsaam.

Helena R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R

Rustig en skoon.

Die oord was rustig en die "cabin" sowel as die terrein was skoon en versorg. Voel net dat te veel water vermors word met die gas-geyser wat eers aangaan as die kraan vol oopgedraai word.

Sarina D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D

Puik ervaring.

Pragtige kamp. Netjiese geriewe. Als wat nodig is, is byderhand. Sal beslis aanbeveel en weer hier kamp!

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Ons is bly dat julle dit geniet het, kom gerus wees en kamp sommer lekker lank. Dibikigroete

Dibiki Holiday Resort
Louise H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Baie lekker.

Baie lekker, netjies en gerieflike verblyf. Was die gerieflikste en mees huislike eenheid op ons hele reis.

Johan V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Dit was baie aangeneem en stil. Dink dit kan baie besig raak in die seisoen.

Baie goed toegeruste huisies. Goeie diens en netjiese terrein ook. Buite seisoen tariewe baie billik.

Petra B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B

Jammer dit was te kort!

Baie mooi plek met meer as wat jy nodig het. Sal dit beslis weer besoek.

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Ons hoop volgende keer het julle sommer baie tyd wanneer julle weer by Dibiki kom kuier.

Dibiki Holiday Resort
Chris L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Baie ontspannend.

Die terrein is goed versorg, die diens puik en fasiliteite van hoogstaande gehalte. Kan sien die plek word met trots bestuur, was 'n plesier om daar te kuier.

Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Izet M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Izet M

Netjies en goed versorg, maar ver van hoofstrand en sakekern.

Netjies en goed versorgde oord. Is egter ver van Hartenbos se hoofstrand en besigheidsgebied. Slegte teer- en grondpad om by die oord te kom.

Leonard V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard V

Baie rustig, pragtig en netjies van voor tot agter.

Die mense was baie gasvry en ons het baie veilig gevoel.

Pamela L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela L

Fantastiese blyplek.

Ek wal werklik niks op hierdie blyplek kan verbeter nie. So netjies en vriendelike bestuur.

Petro H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H

Uitstekend!

Die akkommodasie bied alles wat jy nodig het ...

Nosizwe M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nosizwe M

Leaks!

Enjoyed the atmosphere. Great service from the owner, very accommodating, clean and had extra blankets for the cold. Even the tents are beautifully maintained. Loved it.

Juan Pierre V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan Pierre V

Heerlike verblyf! Waarde vir geld!

Wonderlike verblyf - maak gerus tyd vir die paradys!

Dibiki Holiday Resort se terugvoer

Wonderlik om te hoor dat mense dit geniet om by Dibiki Vakansie Oord te bly en te kuier. Vertel vir al die spesiale vriende, en kom gerus weer. Dibikigroete

Dibiki Holiday Resort
Andre S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Skoon netjies en veilig.

Daar kort meer skoonmaakmiddels in huis asook 'n skuurder vir potte. Dis baie rustig. Ongelukkig kan jy sien die braai is lanklaas skoongemaak.

Bert D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert D

Wonderlike mense en baie netjiese eenhede! Baie tevrede gesin.

Ons het lekker gekuier en het ook lekker by Dibiki geslaap! Baie rustig en mooi netjies en skoon! Ons sal dit beslis by ons vriende aanbeveel.

Unine V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Unine V

Teleurstellend.

Ver van alles - tussen plotte. Geen see-uitsig of rivier-uitsig. Dun mure ─ jy hoor as jou bure die ketel aanskakel of stort. Die hele huisie ruk as die bure op die plankvloer loop. Beslis nie stapafstand na die see toe nie. Dit is 1 km deur bosse, spinnekoppe en slange. Die slaapbank is stukkend en die matras is beslis nie 'n matras nie, dis soos 'n knobbelrige sak. Toe ek daaroor kla is daar net gesê dat dit net vir kinders bedoel is. Geen kind verdien om teen daardie prys op 'n knopsak te slaap nie. Glad nie lekker gebly nie, kon nie wag om te ry nie.

Cindy P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cindy P

Baie beïndruk met als.

Ons was laat met aankoms, maar die ontvangs was bo verwagting baie goed. Die oord is baie indrukwekkend en netjies. My kinders wil met alle mag weer die oord besoek. Dankie vir als.

Daan B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Daan B

Aangenaam!

Baie aangename verblyf. Sou voorstel dat elektriese komberse voorsien word in die winter.

Stan S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stan S

Baie lekker, maar baie koud in die winter in die tent.

Geriewe binne in die tenthuis was goed. 'n Tweeplaatstofie sal handig wees, sowel as 'n elektriese warmkombers in die winter.

Hennie V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Dit was werklik baie rustig en veilig!

Sien die sterre hieronder.

Sanet D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

'n Naweek spandeer in 'n tweeslaapkamerhuisie met my gesin en skoonsuster waarvan my kinders onderskeidelik 15 en 5 jaar oud is.

Ons het die huisie as basis gebruik en so beweeg tussen Mosselbaai, George en Hartenbos. Pragtige huisie. Bitterlik netjies en uiters goed toegerus. Goeie waarde vir geld en heerlike uitspanplek!

Phyllis S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis S

Uitstekend!

Vergelyk met die heel beste verblyf. Werklik 'n plek om te rus buite seisoen.

Quinton K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton K

Baie rustig en stil.

Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan wegbreek en ontspan.

Tania L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania L

Baie lekker gewees! Baie dankie!!

Heerlik gebly! Baie dankie!

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dibiki Holiday Resort, Hartenbosriver, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec2d6e08ae803f6ac5e5cd26db37aa35b54d12a9f1371fc83388aa9d9c8c5c5a9cce0c9c4f57a2f6ba57f1fb74508c1f2acc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Dibiki Holiday Resort Hartenbos-river 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.115274462382 22.117005423679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang