Dibiki Holiday Resort
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dibiki Holiday Resort, Hartenbosriver, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hierdie vreedsame vakansie-oord is naby die Hartenbosrivier en strandmeer geleë. Indien jy op soek is na 'n rustige gesinsvakansie, of selfs net 'n vinnige naweek-bederf, is Dibiki Oord net die plek vir jou!
Hartenbos vorm deel van die bekende Tuinroete en is gerieflik tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Kaapstad geleë. Kom kuier gerus en geniet ons heerlike Mediterreense klimaat, uitgestrekte wit strande en die vele doendinge en vermaak wat die area bied.
Ons bied kampplekke op gras, 6 geplaveide kampplekke met privaat ablusieblokke, selfsorg hout-chalets. Daar is ook funksiegeriewe en 'n lapa langs die swembad.
Dibiki is naby die rivier, strand en dorp en is aan die einde van 'n doodloopstraat. Dus is dit 'n ideale toevlugsoord vir vakansiegangers wat in 'n privaat oord wil ontspan ver van besige strate af. Elke nou en dan ry 'n passasierstrein verby die oord op pad na George.
Dibiki Holiday Resort is net 6 km vanaf die Langeberg winkelsentrum en is dus naby geriewe soos banke, restaurante, winkels ens. Die George Lughawe is net 34 km ver op die N2.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Dibiki Holiday Resort, Hartenbosriver, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Dibiki Holiday Resort het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dibiki Holiday Resort, Hartenbosriver, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang