Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dibiki Holiday Resort

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dibiki Holiday Resort, Hartenbosriver, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie rustige oord is naby die Hartenbosrivier en strandmeer geleë. As jy op soek is na 'n rustige naweekwegbreek of 'n gesinsvakansie naby die strand, is Dibiki die plek om te wees.

Hartenbos is deel van die bekende Tuinroete en is ideaal geleë halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Kaapstad. Geniet die lieflike Mediterreense klimaat, lang wit sandstrande en baie ander doendinge en vermaak in en om die area.

Ons bied geplaveide kampeerplekke en ses kampeerplekke met plaveisel en privaat ablusie, en ook onberispelike hout selfsorg-chalets as verblyf. Geriewe vir funksies en 'n Lapa langs die swembad is ook beskikbaar.

Dibiki se rustige omgewing is naby die rivier, strand en dorp geleë, aan die doodloopstraat van 'n klein pad, en is 'n toevlugsoord vir diegene wat wil ontspan en 'n vakansie in 'n privaat oord wil geniet sonder besige strate. Passasiertreine ry so nou en dan verby Dibiki op pad George toe.

Die oord is net 6 km vanaf die Langeberg Mall, en dit neem net 'n paar minute om by al die benodigdhede soos banke, winkels, restaurante, ens uit te kom. Die George Lughawe is 'n maklike 34 km se ry weg op die N2.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 45 resensies vir Dibiki Holiday Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Dibiki Holiday Resort, Hartenbosriver, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dibiki Holiday Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dibiki Holiday Resort, Hartenbosriver, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec2d6e08ae803f6ac5e5cd26db37aa35b54d12a9f1371fc83388aa9d9c8c5c5a9cce0c9c4f57a2f6ba57f1fb74508c1f2acc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Dibiki Holiday Resort Hartenbos-river 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.115274462382 22.117005423679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang