Didiloni Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Majuba-laan 16, Quellerina, 1716, Gauteng
- Vanaf R825 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Didiloni Lodge is in Quellerina in Gauteng geleë, binne maklike bereik van winkelsentrums, hospitale, casino's, fliekteaters, erfenisterreine, museums, teaters en sportstadions soos Soccer City, Coca-Cola Park, Loftus Versveld, Wanderers en Centurion,
Verblyf word in verskeie verblyfstipes gebied en sluit gerieflike en netjiese rugsakreisigerslosies tot die beste wittebroodsuite in. Akkommodasie is beskikbaar in enkelbed-, twee enkelbed- en dubbelbed-kombinasies. Elkeen van die Afrika-styl grasdak-chalets is gemaklik ingerig, individueel versier, bied uitstekende geriewe en afwerkings en is in luisterryke tuine met veilige parkeerplek van die straat geleë.
Didiloni Lodge kan konferensies vir tot 24 mense op die perseel akkommodeer en voorsien uitstekende swem- en braaigeriewe. Boonop is daar 'n goed toegeruste gimnasium net 5 minute van hier af (op eie onkoste).
Die lodge is binne maklike bereik van al die hoof-snelweë, die sakekern, asook sport-, kultuur- en vermaaksplekke, Dit is dié plek om te wees vir sakereise, vakansie, ontspanning, vertonings of sommer 'n kombinasie van die bogenoemde!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Majuba-laan 16, Quellerina, 1716, Gauteng
- Gaste dink Didiloni Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Quellerina Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Majuba-laan 16, Quellerina, 1716, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang