Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Aalwyntjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johann B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Perfect travel stopover. Very comfortable and conveniently situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
It was so nice having you with us.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Vreeslik dankie. Ons sal jou baie graag weer ontvang.

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties! Julle was puik. Baie lekker, dankie. Die eienaars is mensmense en het uit hul pad gegaan om ons tuis en welkom te laat voel. Die gasvrou het selfs saam met ons die begraafplaas gaan besoek om na my familiegrafte te soek. In die toekoms beslis 'n blyplek vir ons in Riversdal as ons weer daar besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Sien so uit om jou weer te sien, Louis!

Jaco N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker en gemaklik. Sal die Aalwyntjie definitief aanbeveel. Was baie lekker. Die Aalwyntjie sal ek beslis weer in die toekoms gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annolien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gebly, skoon en netjies. Pragtige gasvrou. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ons het lekker rustig en gerus geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Dankie dat julle Die Aalwyntjie gekies het. Dit was lekker om julle by ons te hê.

Ibrahim M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig met hope gasvryheid. Baie lekker al was dit net vir 1 aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful. Our stay was lovely and peaceful, just the way we like it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Thanks for your booking. Hope to see you again.

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker oornag. Die gasvrou is baie vriendelik en die plekkie is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Huipie L
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie gerieflik vir vinnige oornag slaapplek. Huisie het als wat nodig was. Baie lekker ligging. Vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Dit was lekker om jou te kon ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johlanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyer-straat 8, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ca86333dbcca75a3c7087720dd41d8f18082661778d00efa87dc5e1926ba566c8ab0fdc95336066e5efd46963dfea7babd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 8 Hofmeyer Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.0942891 21.2528073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang