Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Aalwyntjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Bevan J
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig. Dit was rustig en kalm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
So bly julle kon die rustigheid van die platteland ervaar waarna almal soek.

Christien A
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Prakties. Baie lekker, dalk egter net aanbeveel dat die badkamer 'n deur kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Baie dankie vir jul tyd by ons.

Rochelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie privaat en intiem. Ons het lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir die Aalwyntjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Gemaklik. Ja, ons het baie gemaklik gebly. Johlanda was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien.

Mervin G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Altyd welkom by ons.

Johann B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Perfect travel stopover. Very comfortable and conveniently situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
It was so nice having you with us.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Vreeslik dankie. Ons sal jou baie graag weer ontvang.

Jaco N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker en gemaklik. Sal die Aalwyntjie definitief aanbeveel. Was baie lekker. Die Aalwyntjie sal ek beslis weer in die toekoms gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties! Julle was puik. Baie lekker, dankie. Die eienaars is mensmense en het uit hul pad gegaan om ons tuis en welkom te laat voel. Die gasvrou het selfs saam met ons die begraafplaas gaan besoek om na my familiegrafte te soek. In die toekoms beslis 'n blyplek vir ons in Riversdal as ons weer daar besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Sien so uit om jou weer te sien, Louis!

Annolien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gebly, skoon en netjies. Pragtige gasvrou. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en aangename verblyf. Ons het lekker rustig en gerus geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlanda
Die Aalwyntjie
Dankie dat julle Die Aalwyntjie gekies het. Dit was lekker om julle by ons te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johlanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyer-straat 8, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ca86333dbcca75a3c7087720dd41d8f18082661778d00efa87dc5e1926ba566c8ab0fdc95336066e5efd46963dfea7babd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 8 Hofmeyer Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.0942891 21.2528073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang