Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Anker

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baumeesterstraat 10, Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Anker is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 8 gaste in Velddrif aan die Weskus, net 100 m van die Bergrivier af.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Die ander 2 slaapkamers het dubbelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. 'n Gastetoilet en 'n buitestort met warm water is ook op die grondverdieping beskikbaar.

Die groot oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank of die etenstafel vir 8 geniet word.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Die leefarea het ook 'n ingeboude braai-area en 'n gasbraai.

Parkeerplek is in 'n outomatiese enkelmotorhuis. Daar is n wasmasjien beskikbaar. Daar is ook buitebraaigeriewe, sodat gaste kan visbraai terwyl hulle die sonsondergang geniet.

Die Anker is 700 m van verskeie restaurante af en gaste kan 'n rivierbootvaart geniet, op die Bergrivier roei, by die nabygeleë strande swem en voëlkyk by die rivier. Vredenburg is 24 km ver en Langebaan en Club Mykonos is net 40 km ver vir gaste wat hou van verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Baumeesterstraat 10, Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Anker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baumeesterstraat 10, Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1fcfa064a1b13aa709090c915900df32e28b059e3adf72840f80cf1016e54c53492748b8662a4ec64a375790d3c56319de5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 10 Baumeester Street Velddrif Quays 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787002643065 18.166390387172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang