Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Anker Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Lemari F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Vir 'n dorpie soos Koingnaas is Die Anker aangename oornagverblyf. Eienaars was baie vriendelik en het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Interessant, aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pote V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Best in town. Absoluut lekker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Iets anders. Baie lekker oorgeslaap. Die mense wat kos gemaak het was goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Awesome! It was a lovely stay - 'n home away from home - Isabelle looked after all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika C
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2021

Gerieflik. Netjies, gerieflik en gasvry. Heerlike etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick Y
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Clean, comfortable and wonderfully peaceful. Our unplanned stayover in this old-style hotel-type guesthouse was very pleasant. Our dinner at Klein Oqis Restaurant in part of the old mine's mess hall was a delightful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilfred M
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Des 2021

Swak akkomodasie. Die kamer is bespreek vir 2 mense, maar is voorberei vir 1. Een van alles. Verskeie kakkerlake in kamer.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Zenith L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Excellent. A definite come back. Tannie Isabel, a lady with a heart of gold. If we ever go back it would be to see Tannie Isabel. Thank you. God bless you. Room was brilliant. Great bath. Good shower. Spacious kitchen. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Rustig Baie netjies en gerieflik

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2020

Bekostigbaar, gerieflik en vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Daar is nie eintlik baie in Koingnaas te doen nie, dis hoekom ons vir ligging nie eintlik meer as 3 sterre kan gee nie. Dit is 'n perfekte blyplek om te oornag en weer na die volgende bestemming te ry. Isabella, wat ons ontvang het, was baie vriendelik en baie ontvanklik. De Anker stel hulle geriewe beskikbaar om self kos warm te maak, gou 'n vuurtjie te maak en te braai. Ek het dit eerlikwaar nie verwag in Koingnaas nie. Al wat ek sal kan aanbeveel vir De Anker, is dalk buite die dorp 'n bordjie opsit en roete aanwysers deur die dorp tot by gastehuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sharkies-rylaan 1, Koingnaas, 8249, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a56e9a5331c8db9cc15558fbe8e025e6105294e514708beea0241d54df1825b45546f30ea0a964799c7abe52c4b4ee51ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Sharkies Drive 1 Koingnaas 8249 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.195448870309 17.286350280046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang