Die Ark
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Bradley V - Aug 2024
Algehele gradering
Could not have asked for better.
Leslie V - Jul 2024
Algehele gradering
A bit on the chilly side but then again it was winter.
Willem S - Jul 2024
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Clarenchia S - Jun 2024
Algehele gradering
Cozy, comfortable, quiet, private.
Die Ark se terugvoer
Goeie middag Clarenchia
Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang en julle is enige tyd welkom om weer te kom.
Baie voorspoed en seën!
Erina B - Apr 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Ina S - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvry en aangenaam.
Tammy S - Jan 2024
Algehele gradering
I'll definitely go again.
Jan F - Mei 2024
Algehele gradering
Very nice.
Deidre H - Des 2023
Algehele gradering
Neat, adequate, friendly.
Juliet M - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike blyplek om die omgewing te besigtig.
Johan S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Shani P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Candice L - Jul 2023
Algehele gradering
Just what we needed and comfortable.
Elva V - Mei 2023
Algehele gradering
Ruim woonstel, goed toegerus en werklik waarde vir geld.
Die Ark se terugvoer
Liewe Elva
Baie dankie vir jou vleiende resensie, waardeer dit opreg. Dit was regtig net 'n plesier om jou te ontmoet en te huisves en ek hoop van harte dat ons in die toekoms mekaar weer sal sien.
Alle voorspoed en sterkte vir die toekoms.
Vriendelike groete
Leonie
Emmie S - Apr 2023
Algehele gradering
Verseker die lekkerste kuier in 'n lang tyd.
Lees meerSerina W - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles was perfek. Presies wat ons nodig gehd het.
Kobus J - Feb 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het is hier. Vriendelike mense. Het lekker gerus vir 2 dae.
Hannes C - Feb 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Etienne K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Netjies en vriendelike mense. Sal dit beslis weer gebruik.
Die Ark se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit opreg. Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang en julle is baie welkom om weer te kom.
Voorspoed en seën vir julle!
Vriendelike groete
Leonie Sinclair
Jokie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Sal langer wil bly om dorp te verken.
Elette J - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en privaat.
Natalie L - Jul 2023
Algehele gradering
Nice and cosy. Close to the beach.
Gary R - Feb 2023
Algehele gradering
Good value for money, not a long-term stay. Loadshedding an issue.
Katja W - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Arthur D - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik, stil en veilig.
Catherine P - Okt 2022
Algehele gradering
Cosy stay.
Veronica C - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon en waarde vir geld.
Marius K - Jul 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Die Ark se terugvoer
Goeie môre Gieneke, hoop dit gaan goed met jou en Marius. Baie dankie vir jou goeie terugvoering rakende julle verblyf by Die Ark.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang en julle is baie welkom om in die toekoms weer hier tuis te gaan.
Voorspoed en seën vir julle!
Vriendelike groete,
Leonie Sinclair
Christo T - Jun 2022
Algehele gradering
We could not have chosen a better place to stay.
Die Ark se terugvoer
Hi Marianna, hope you are well. Thank you so much for your kind feedback, I really appreciate it.
It was only a pleasure to host you. Friendly considerate guests.
I will gladly host you again.
Warm regards,
Leonie Sinclair
Esau S - Mei 2022
Algehele gradering
Beste rus ooit.
Die Ark se terugvoer
Esau,
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg. Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang en julle is altyd baie welkom om weer te kom.
Geseënde week vir julle.
Vriendelike groete
Leonie Sinclair
Gerhard B - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent.
Andre V - Feb 2022
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Elriette N - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic! So professional and was in contact. Everything was neat and lovely! We are most definitely coming back!
Die Ark se terugvoer
Hi Elriette, baie dankie vir die mooi en vleiende resensie, dit word opreg waardeer.
My grootste begeerte is dat die gaste hulle tydjie hier moet geniet en weer wil terugkom.
Dit sal net 'n voorreg wees om julle weer hier te ontvang.
Geniet die Paasnaweek, omtspan en kuier lekker.
Vriendelike groete
Leonie Sinclair
Jan H - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik. Was daar vir een nag en sal weer wil terugkom vir 'n vakansie.
Die Ark se terugvoer
Jan, dit was net 'n plesier om jou hier te ontvang en dit is baie lekker om te hoor as mense dit geniet om hier te bly,
Baie dankie vir die pragtige resensie, waardeer dit opreg. Jy is meer as welkom om weer hier tuis te gaan, die omgewing is pragtig en hier is baie te sien en te doen.
Mooi naweek!
Vriendelike groete
Leonie
Annerie K - Jan 2022
Algehele gradering
Was wonderlik, vriendelik en behulpsame mense.
Delano H - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker vir so vinnige wegbreek.
Die Ark se terugvoer
Delano, baie dankie vir jou goeie terugvoering, waardeer. Julle is baie welkom om weer te kom en dit sal net 'n plesier wees om julle weer hier te ontvang.
Mooi week vir julle!
Vriendelike groete
Leonie Sinclair
Danie J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie stil en cosy plekkie.
Louis D - Des 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Yolanda L - Des 2022
Algehele gradering
Leonie se gasvryheid en vriendelikheid was iets besonders!
Barney D - Apr 2022
Algehele gradering
Knus en gemaklik.
Die Ark se terugvoer
Goeie môre Barney
Baie dankie vir julle mooi resensie, waardeer dit opreg.
Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang, julle is enige tyd welkom.
Elke keer as ek 'n reënspinnekop sien in die huis, dink ek aan julle en julle kinders wat hulle "Flatties" noem.
Geniet die Paasnaweek, ontspan en kuier lekker.
Vriendelike groete
Leonie Sinclair
Carin C - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful place wonderful people.
Leon H - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en veilig.
Die Ark se terugvoer
Leon,
Baie dankie weereens vir julle baie gunstige resensie. Ek heg baie waarde aan julle ervaring van Die Ark en dit is elke keer lekker en 'n voorreg om julle hier te ontvang.
Julle is altyd welkom, gemaklike en vriendelike gaste.
Geseënde Kerstyd vir julle.
Leonie en Des
Danli S - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Ineke M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Die Ark se terugvoer
Ineke, baie dankie vir jou mooi resensie, word opreg waardeer. Jammer ek het so min van julle gesien, maar julle was baie bedrywig met die troue. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves. Julle is baie welkom om weer hier te kom bly as julle weer in hierdie rigting kom.
'n Geseënde naweek vir julle!
Vriendelike groete
Leonie Sinclair
Janie S - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het 'n baie goeie ervaring gehad. Die verblyf was wonderlik, asook einaars was gasvry en het ons baie vriendelik ontvang.
Rozanne T - Mrt 2021
Algehele gradering
Die beste!
Leon H - Jan 2021
Algehele gradering
Goed ingerig, luuks, heerlike braaihoekie.
Die Ark se terugvoer
Leon & Dalene, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ek kan nou bevestig dat die wasgerief in die woonstel die afgerlope Vrydag voltooi is. Ek het reeds gewag om te antwoord op julle resensie aangesien die wasgerief op die te doenlys was.
Baie dankie vir julle mooi resensie, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer hier te ontvang.
Rinalda D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Die Ark se terugvoer
Rinalda, baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit was regtig lekker om julle hier te hê en elke dag te hoor waar julle was en wat julle gedoen en ervaar het. Dit was net 'n plesier om te help, jy sou dieselfde vir my gedoen het. Ek hoop dit was nie die laaste sien nie en ons gaan weer in die toekoms mekaar sien. Liefde-groete
Anton U - Des 2021
Algehele gradering
Veilige plekkie vir 2.
Marieta M - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Ieda S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Desmond S - Okt 2021
Algehele gradering
Acceptable.
Erick K - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike kuier!
Die Ark se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Erick, dit word opreg waardeer. Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang en dit sal net 'n plesier wees om julle weer hier te huisves. Vriendelike, opregte hartsmense wat die lewe geniet en waardeer. Mag julle 'n wonderlike 2021 beleef vol liefde, vreugde, vrede en baie genade.
Mardené D - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, gasvryheid, geld werd.
Die Ark se terugvoer
Goeie môre Mardenè
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word opreg waardeer. Baie bly as julle lekker gerus en gekuier het.
Julle is maklike mense en is enige tyd welkom om weer te kom.
Geseënde naweek vir julle!
Leonie
Yolani J - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelikste gasvrou wat uit haar pad sal gaan om jou welkom te laat voel.
Thys L - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie! Wonderlike ontvangs en vriendelikheid wat jou sommer dadelik laat tuis voel.
Die Ark se terugvoer
Baie dankie Thys en Carolina vir die pragtige resensie. Dit was 'n wonderlike voorreg om julle hier te kon ontvang en huisves.
Julle is enige tyd baie welkom om weer te kom. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is 'n riem onder die hart. Julle is aangename mense met warm harte en net 'n plesier om as gaste te hê. Vriendelike groete.
Babs H - Des 2020
Algehele gradering
Bekostigbare, skoon, netjiese verblyf.
Die Ark se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer. Julle is self baie aangename mense en dit was net 'n voorreg om julle hier te ontvang. Wens daar was meer tyd om lekker te gesels. Geseënde Fees- en Kerstyd vir julle!
Vriendelike groete
Des en Leonie
Ilva R - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige eenheid met vriendelike gasheer en dame
Die Ark se terugvoer
Ilva, baie dankie vir jou pragtige resensie, dit word regtig opreg waardeer. Dit was vir ons net 'n voorreg om julle hier te ontvang en tuis te laat voel.
Baie voorspoed vir julle en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Leonie
Brian S - Nov 2020
Algehele gradering
We found too many steps to the room. No washing facility in kitchen area.
Phillip E - Des 2020
Algehele gradering
Nie gou weer nie.
Belia J - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker en 'n rustige plekkie.
Die Ark se terugvoer
Belia, baie dankie vir die vleiende resensie!
Dit word opreg waardeer.
Dit was net 'n plesier om julle hier te hê en ons sal julle graag weer hier wil ontvang.
Alwyn M - Apr 2019
Algehele gradering
Goeie, bekostigbare verblyf.
Die Ark se terugvoer
Alwyn, baie dankie vir jou wonderlike resensie, dit word regtig opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê en julle is welkom om weer te kom.
Linda M - Mrt 2019
Algehele gradering
Comfortable with ample space. Secure parking. Convenient location.
Die Ark se terugvoer
Hi Linda
It was a pleasure to have you here and thank you so much for your kind review. We really do appreciate it. You are really welcome to come and stay with us again.
Warm regards
Elsa V - Des 2019
Algehele gradering
Was heerlik het so lekker gebly en als was fantasties.
Die Ark se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, waardeer dit opreg. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê en julle is meer as welkom om weer hier tuis te gaan.
Charlene L - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig.
Die Ark se terugvoer
Charlene, dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir die politiewe resensie, dit word opreg waardeer.
Dit was 'n voorreg en ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete,
Leonie
Kevin L - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon en lekker plek om te bly.
Die Ark se terugvoer
Baie dankie vir die vleiende terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang, julle is die ideale gaste. Julle is meer as welkom om weer hier te kom oorbly.
John R - Okt 2018
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang