Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ark

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R430 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Ark is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir tot 2 mense in Bothastrand, Groot Brakrivier, en is net 300 m van die strand af.

Die enkelslaapkamer-eenheid het 'n privaat ingang, sowel as 'n privaat braai-area. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en is deel van die sitkamer; Neem asseblief kennis dat die kombuis en sitkamer semi-privaat is. Gratis WiFi is beskikbaar, maar let asseblief daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie, en die sitarea is privaat. Die Ark is 'n nie-rook instansie.

Gaste kan ontspan in die tuin wat 'n gedeeltelike see-uitsig het, en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar agter 'n elektroniese hek. Op versoek kan wasgoedgeriewe gereël word. Klein troeteldiere kan geakkommodeer word indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 67 resensies vir Die Ark
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Ark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R430
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2fda59cacd21666d5fcc4400f3979f81a9e42ac81138f5c8e1fa3f6b461b6e6c5ff89d4bbc5096862607110dfd6f46c287c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R430 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 1 Pienaar Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050326707308 22.263568962758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang