Die Ark Kampterrein en Kamers
Beskrywing
Stalkamer 1 bied slaapplek aan 3 gaste en het 3 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en ekstra komberse saambring. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike ablusiegeriewe op die perseel wat storte en toilette het. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul eie braaigereedskap saambring.
Rook is binnenshuis verbode.
Stilte word vanaf 22:00 tot 07:00 gehandhaaf.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 bied slaapplek aan 3 gaste in 'n oopplan-kamer. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en ekstra komberse saambring. Die badkamer word met Kamer 2 langsaan gedeel en het 'n toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike ablusiegeriewe op die perseel wat storte en toilette het. Die kamer is met 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waaier toegerus. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, 'n oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul eie braaigereedskap saambring.
Rook is binnenshuis verbode.
Stilte word vanaf 22:00 tot 07:00 gehandhaaf.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 bied slaapplek aan 3 gaste in 'n oopplan-kamer. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en ekstra komberse saambring. Die badkamer word met Kamer 1 langsaan gedeel en het 'n toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike ablusiegeriewe op die perseel wat storte en toilette het. Die kamer is met 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waaier toegerus. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, 'n oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul eie braaigereedskap saambring.
Rook is binnenshuis verbode.
Stilte word vanaf 22:00 tot 07:00 gehandhaaf.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Stalkamer 2 bied slaapplek aan 3 gaste en het 3 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en ekstra komberse saambring. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike ablusiegeriewe op die perseel wat storte en toilette het. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul eie braaigereedskap saambring.
Rook is binnenshuis verbode.
Stilte word vanaf 22:00 tot 07:00 gehandhaaf.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Stalkamer 3 bied slaapplek aan 3 gaste en het 3 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en ekstra komberse saambring. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike ablusiegeriewe op die perseel wat storte en toilette het. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul eie braaigereedskap saambring.
Rook is binnenshuis verbode.
Stilte word vanaf 22:00 tot 07:00 gehandhaaf.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Stalkamer 4 bied slaapplek aan 4 gaste en het 4 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en ekstra komberse saambring. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike ablusiegeriewe op die perseel wat storte en toilette het. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul eie braaigereedskap saambring.
Rook is binnenshuis verbode.
Stilte word vanaf 22:00 tot 07:00 gehandhaaf.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Stalkamer 5 bied slaapplek aan 3 gaste en het 3 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en ekstra komberse saambring. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike ablusiegeriewe op die perseel wat storte en toilette het. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul eie braaigereedskap saambring.
Rook is binnenshuis verbode.
Stilte word vanaf 22:00 tot 07:00 gehandhaaf.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, Hooggeleë-plaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap