Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Baai se Bek Studio

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mareina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal weer kom ondervinding. Dit was voorwaar 'n lekker kuier. Sal dit aanbeveel vir seker. Mens voel sommer tuis met die intrapslag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfekte kuier. Baie, baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Quiet and beautifully appointed. Fabulous. Thank you! We came for a night and ended up staying for three. It's that kind of place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Mooi see uitsig vanaf die stoep en het lekker gebly. Baie lekker gebly. Baie rustig en geen gejaag nie. Die mense is baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Sal vir seker weer daar gaan bly. Baie mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mynderd
Die Baai se Bek Studio
Jan, die stort is nou uitgesorteer

Karien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker blyplek, sal dit beslis aanbeveel vir toekomstige Hondeklipbaai besoekers. Lekker gebly, lekker geslaap, lekker geëet by Dop & Kreef, lekker gesels met die gasvrye eienaar & lekker gespeel met Stoffel, Katryn, Miempie & Emma ; ).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leani V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rus en vrede vir die siel. Vriendelik ontvang, netjies en perfek vir ons gesin van 4. (2 kinders - 10 & 7 jaar oud). Stap afstand van die see, restaurante en drankwinkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerty D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker blyplek met mooiste view! Dit was omtrent lekker! Was nog nooit in Hondeklipbaai nie, maar sal beslis weer die oulike plekkie besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lothar W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lovely place to stay, but important to remember Hondeklip Baai is quite remote. Die Baai se Bek was a wonderful homely and clean place to stay, and the owner was very helpful and an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mynderd Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 121

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristeastraat 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d217b8ef44a9848d76a3d940595b27f77fcd6ac30ec78d33631182f17a5ee7f298248157ccc34bf6e3994130e31550042ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 229 Aristea Street Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.317443124193 17.275607627509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang