Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Baai se Bek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Leigh C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Pragtige see-uitsig. Ons verblyf by hierdie strandfront akkommodasie was regtig uitsonderlik. Die hoogtepunt was sonder twyfel die pragtige see-uitsig wat ons elke oggend begroet het—'n rustige en skilderagtige panorama wat ons verblyf onvergeetlik gemaak het. Die akkommodasie self was 'n perfekte mengsel van gerief en styl. Beide die binnenshuise en buiteshuise braai-fasiliteite was van hoë gehalte, wat ons in staat gestel het om gemaklike braaivleis te geniet, ongeag die weer. Of ons nou binnenshuis gekook het terwyl ons by die kaggel gekuier het of die vars see-briesie buite geniet het, die opstelling was ideaal vir ons behoeftes. Die beddens was van uitstekende kwaliteit, en die winterbedekking en kussingslope het 'n warm en gesellige toevlug gegee teen die koue weer. Dit was duidelik dat daar aandag gegee is aan 'n gemaklike en rustige slaapervaring, wat ons winterverblyf baie aangenamer gemaak het. Ons gasheer was ongelooflik behulpsaam en het alles in sy vermoë gedoen om ons te ondersteun. Sy vriendelike houding en nuttige aard het ons verblyf werklik verbeter. Sy hulp en plaaslike kennis was van onskatbare waarde, en sy bereidwilligheid om seker te maak alles is perfek, het beslis nie ongesiens verbygegaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gekuier by Mynderd. Baie lekker gebly en lekker gestap - veral na die Aristea skipwrak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

See-simfonie kuier vir baie unieke smaak van vakansie hou. Welkome tuiskoms en restourasie vir die siel. Goeie gasvryheid en die oopplan opset werk wonderlik. Die klank van die see met die wonderlike uitsig maak dit ñ onvergeetlike see vakansie ervaring. Die rustige en veilige omgewing maak dit nog meer die moeite werd. Dit bied restourasie aan die siel van die gejaagde stad bestaan, en gee vryheid en vrede. Dankie dat julle so wonderlike opset met ander deel, en bekostigbaar bly om soveel weelde te kan beleef, om die son te sien sak op die voorstoep oor die see, en die sterre saans te pluk, en aan die slaap te raak met die bruisende simfonie van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieta V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig, by die see, naby alles en tog los almal jou uit. Ja, baie lekker gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Karaktervolle blyplek naby die see en troeteldier vriendelik. Baai se plek is lieflik en karaktervol ingerig en van die naaste blyplekke aan die see. Lekker ruim, stil en lekker dat honde ook toegelaat kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Hier vind jy weer jou siel! Het baie lekker gebly. Mynder die gasheer was baie behulpsaam. As jy hou van die stilte en isolasie, is dit die perfekte plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christel B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Heerlik, ontspanne, genotvol saam met goeie vriende. Sonder baie luukse dinge, maar heerlik gekuier! As die son ondergaan en jy 'n skoon bed en 'n warm stort het, is dit absoluut waarde vir geld. WiFi was nie lekker.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan H
Kort verblyf
4.0
Sep 2024

A nice stay in a rustic beach cottage with a view of the bay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Unieke verblyf met 'n wonderlike see-uitsig. Ons was aangenaam verras met Die Baai se Bek en is baie vriendelik verwelkom deur die gasvrou. Die plek is baie netjies en alles wat jy benodig, is beskikbaar. Dit is baie goed geleë en is loopafstand van die strand en restaurante. Ek kan beslis Die Rooi Spinnekop-restaurant aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Excellent stay! Baai Se Bek is set in the perfect location, just meters from the sea and a short drive to Namaqua Park. Ina was a great host, and the place was neat, clean, and well-equipped with everything you could need. A truly magical stay, and I would definitely consider returning and recommending it to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mynderd Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d1b31cc207afbb47814e7f4da9d140f51a0fd4c01899c152ec9e7ef009715470751e067521a2ad5ce21b32425bbd3ed3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 107 5 1 5 Erf 229 Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -30.31744 17.27553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang