Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Baai se Bek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mynderd Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 107 resensies vir Die Baai se Bek
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leigh C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh C

Pragtige see-uitsig.

Ons verblyf by hierdie strandfront akkommodasie was regtig uitsonderlik. Die hoogtepunt was sonder twyfel die pragtige see-uitsig wat ons elke oggend begroet het—'n rustige en skilderagtige panorama wat ons verblyf onvergeetlik gemaak het. Die akkommodasie self was 'n perfekte mengsel van gerief en styl. Beide die binnenshuise en buiteshuise braai-fasiliteite was van hoë gehalte, wat ons in staat gestel het om gemaklike braaivleis te geniet, ongeag die weer. Of ons nou binnenshuis gekook het terwyl ons by die kaggel gekuier het of die vars see-briesie buite geniet het, die opstelling was ideaal vir ons behoeftes. Die beddens was van uitstekende kwaliteit, en die winterbedekking en kussingslope het 'n warm en gesellige toevlug gegee teen die koue weer. Dit was duidelik dat daar aandag gegee is aan 'n gemaklike en rustige slaapervaring, wat ons winterverblyf baie aangenamer gemaak het. Ons gasheer was ongelooflik behulpsaam en het alles in sy vermoë gedoen om ons te ondersteun. Sy vriendelike houding en nuttige aard het ons verblyf werklik verbeter. Sy hulp en plaaslike kennis was van onskatbare waarde, en sy bereidwilligheid om seker te maak alles is perfek, het beslis nie ongesiens verbygegaan nie.

Joan J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan J

Lekker gekuier by Mynderd.

Baie lekker gebly en lekker gestap - veral na die Aristea skipwrak.

Rudi V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

See-simfonie kuier vir baie unieke smaak van vakansie hou.

Welkome tuiskoms en restourasie vir die siel. Goeie gasvryheid en die oopplan opset werk wonderlik. Die klank van die see met die wonderlike uitsig maak dit ñ onvergeetlike see vakansie ervaring. Die rustige en veilige omgewing maak dit nog meer die moeite werd. Dit bied restourasie aan die siel van die gejaagde stad bestaan, en gee vryheid en vrede. Dankie dat julle so wonderlike opset met ander deel, en bekostigbaar bly om soveel weelde te kan beleef, om die son te sien sak op die voorstoep oor die see, en die sterre saans te pluk, en aan die slaap te raak met die bruisende simfonie van die see.

Pieta V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieta V

Rustig, by die see, naby alles en tog los almal jou uit.

Ja, baie lekker gekuier en gebly.

Antonie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V

Karaktervolle blyplek naby die see en troeteldier vriendelik.

Baai se plek is lieflik en karaktervol ingerig en van die naaste blyplekke aan die see. Lekker ruim, stil en lekker dat honde ook toegelaat kan word.

Gerhard P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P

Hier vind jy weer jou siel!

Het baie lekker gebly. Mynder die gasheer was baie behulpsaam. As jy hou van die stilte en isolasie, is dit die perfekte plek.

Christel B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B

Heerlik, ontspanne, genotvol saam met goeie vriende.

Sonder baie luukse dinge, maar heerlik gekuier! As die son ondergaan en jy 'n skoon bed en 'n warm stort het, is dit absoluut waarde vir geld. WiFi was nie lekker.

Duncan H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan H

A nice stay in a rustic beach cottage with a view of the bay.

See stars.

Zelda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda L

Unieke verblyf met 'n wonderlike see-uitsig.

Ons was aangenaam verras met Die Baai se Bek en is baie vriendelik verwelkom deur die gasvrou. Die plek is baie netjies en alles wat jy benodig, is beskikbaar. Dit is baie goed geleë en is loopafstand van die strand en restaurante. Ek kan beslis Die Rooi Spinnekop-restaurant aanbeveel.

Justin A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin A

Excellent stay!

Baai Se Bek is set in the perfect location, just meters from the sea and a short drive to Namaqua Park. Ina was a great host, and the place was neat, clean, and well-equipped with everything you could need. A truly magical stay, and I would definitely consider returning and recommending it to friends.

Francois S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie gerieflik en rustig.

Ons het dit weer baie geniet om hier te bly. Elke keer 'n onvergeetlike ervaring in 'n pragtige omgewing.

Vianke R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vianke R

Fantasiese plek.

Ons plekkie het ons verwagtinge oortref. 'n Ware gem van die Weskus. So netjies met die oulikste braaiplek. Ina is 'n wonderlike mens. Ons sal beslis weer gaan.

Franci H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci H

Hondeklipbaai was awesome.

Absoluut lekker gebly.

Emmarentia Y - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarentia Y

Pragtige plek, reg op die baai.

Uitstekend geleë, lieflike uitsig, goed toegerus, netjies, eienaars baie hulpvaardig en vriendelik.

Wilna J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna J

Baie baie oulike plekkie. Ons het baie lekker gebly.

Al die geriewe wat jy nodig het vir selfsorg. Gasstoof, braaiplek binne, gas warm water heater, mooi skoon en gemaklike beddens. Ongelukkig kon ons nie wasgoed daar was nie a.g.v. water tekort en baie gesukkel met internetopvangs.

Annie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annie L

Fantastic and relaxing.

Lizzy was amazing, made us very welcome, checked up on us on a regular basis. She told us many interesting facts, we will be back.

Jan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Basies, maar aanvaarbare verblyf.

Verblyf pas goed in op Hondeklipbaai. Rustig en aangenaam.

Cornelia S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia S

Sien die see.

Baie oulike plek waar jy heeldag op stoep kan sit en die see sien. Lizzie, baie dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het en die geselsies. Die lang grondpad was die moeite werd. Dankie vir al julle moeite met die WiFi. Sal julle beslis aanbeveel en weer kom kuier.

Lee-ann D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann D

Die tyd het stil gaan staan hier.

Hierdie is regtig 'n baie mooi plek om te besoek as jy 'n 4x4 het en lief is vir baie erg grondpaaie. Ek was nie mal oor die badkamer wat buitekant is nie. Ek was bang om in die aande in die donker na die badkamer toe te gaan. Maar moenie my verkeerd verstaan nie, hierdie plek was net nie vir ons nie. Dit is 'n stukkie juweel wat weggesteek is. Dit is 'n ongelooflik mooi plek om te besoek. So as jy hou van stilte, grondpaaie en nie bang is vir die donker nie, moet jy beslis hier 'n draai gaan maak. Dit is ongelooflik mooi hier en ons het die wonderlikste mense ontmoet.

Trish B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B

Good value for money, superb view, amazing sunsets.

We had a wonderful time, thank you.

Corne K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne K

Ons het so lekker ontspan met die mooiste uitsig op die see.

Baie goed ingerigte plek met al die nodigehede om 'n heerlike sorgvrye vakansie te geniet. En so lekker gewees om my 4 voet kinders saam ons daar te mag hê.

Willie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Mooi plekkie op die strand.

Netjiese plekkie met als wat jy nodig het, met 'n gesellige binnebraai. Mooi uitsig oor die see.

Katlego S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katlego S

It was good.

This was a good place to be, though the road coming into and out can be very tricky. The network problem inconvenienced us, but other than that it was worth going to.

Monica V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monica V

Ek het aanvanklik my bedenkeninge gehad, maar ons het vir 3 dae heerlik gekuier, gelag en net gesels.

Dis 'n vreemde opset met buitekamers, maar dit was skoon en veilig. As jy gewoond is aan luukshede, gaan dit vir jou moeilik wees. Lohanna by Dop en Kreef was fantasties en Riana wat vir ons brood gebak het, verdien 'n pluimpie. Min om te doen maar nietemin heerlik gekuier. Sou graag vir Ina en Mynerd wou ontmoet. 100% tevrede, dankie.

Koos H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Koos H

Kuier was aangenaam.

Die bank en gemakstoel is deurgesit en dus ongemaklik. Warmwater in die badkamer by die wasbak is 'n probleem.

Jeanique B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanique B

Rus vir die siel.

Die ideale plek vir wegbreek en om kop skoon te kry. Die ongerepte skoonheid van die nabye strande is definitief die moeite werd om te besigtig en baie foto's te neem. Daar is ook braaiplekkies naby die Aristea Skeepswrak. Pak 'n koeler of piekniekmandjie en gaan geniet die dag sonder om heeltyd tussen mense te wees. Sal sterk aanbeveel vir dié wat rustigheid soek - geen oorvol kuierplekke, oorverdowende musiek en volgepakte strande. Perfeksie! Die Baai se Bek is op die perfekte plek geleë, netjies en skoon. Binne- en buitebraai-areas. Plekkie is ten volle toegerus met genoeg spasie in die leefvertrek, slaap- en badkamer asook 'n klipgooi van die strand en Dop en Kreef Restaurant. Ina en Mynerd was vriendelik, behulpsaam en gasvry. Dit was heerlik om aan die slaap te raak met die gedruis van branders buite jou woonplek. Die beste plek om te bly in Hondeklipbaai! Sal enige tyd weer kom kuier, maar sal sorg vir langer verblyf.

Alwyn F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn F

Kan ver stap in enige rigting. Pragtige uitsig. Lekker binne- en buite-braaigeriewe. Alles baie lekker!

Omgewing dwing jou om af te skakel en die Skepping te waardeer!

Karin B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Dis was baie ontspannend.

Dit was heerlik om in so netjiese, skoon plekkie in te stap. Baie dankie.

Anita M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Heerlik, gesellige blyplek!

Ons het heerlik by Baai se Bek gebly! Oulike en gesellige blyplek! Sal weer kom.

Nicole C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C

Lekker by die see.

Ons het baie lekker gebly en baie behulpsaam. Vreeslik lekker gebly.

Irma H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H

Heerlik gekuier, letterlik by die strand.

Netjies, skoon, en vriendelik ontvang deur Mynderd Vosloo. Sy skilderye en karikatuur is pragtig. Baie dankie ook dat my hondekind kon saamkom.

Nico A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico A

Vind jouself weer.

'n Mens moet Hondeklipbaai met die regte gesindheid benader. As jy dit het, gaan bly gerus by Die Baai se Bek en jy sal nie spyt wees nie. Gerieflik & netjies. Vergeet van TV, internet en neem genoeg braaihout saam. Ons sal beslis weer so maak.

Susan K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Baie lekker gekuier.

Vriendelike mense en lekker atmosfeer.

Daniella D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella D

Fantasties

Mooi see-uitsig. Het baie lekker geslaap en braai. Goed uitgerus.

Jannie R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R

Son en see.

Hierdie is 'n lieflike hout huis net meters van die see af. Pragtige uitsig met pragtige mense wat in die dorpie bly. Ons was ses mense en die huis was meer as gerieflik. Die baai se bek is by verre die beste vakansie woning in Hondeklipbaai. Ons sal definitief weer wil terug gaan.

Stiaan S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan S

Lekker rustig!

Dit is regtig ’n baie lekker plekkie. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Sy het ons sommer gou gehelp met ’n dekodeerder toe die streaming aanmekaar buffer en ons die rugby wou kyk. Regtig ’n lekker plekkie om te rus met ’n see-uitsig! Sal beslis weer daar gaan kuier!

Jonathan J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan J

Lekker by die see.

Dit was aangenaam om so welkom te gevoel het na 'n lang road trip. Die feit dat ons lekker koffie on the house kon kry was 'n groot plus. Baie vriendelike eienaars al is die een 'n beroemde spotprentkunstenaar. Ek kuier gou weer daar.

Renske B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske B

Ons kuier was heerlik. Die akkommodasie was ook veilig en netjies. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Hondeklipbaai is regtig uniek en ongekunsteld mooi. Mense is almal vriendelik. Ons akkommodasie was puik. Baie dankie!

Judith V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V

Heerlike kuierplek

Myndred was 'n ware gasheer, alles was pragtig skoon, netjies en kamers het sagte en vars beddegoed gehad. Alles was gerieflik ingerig, veilig gevoel en heerlik gekuier.

Francois M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Two night stay at Die Baai se Bek.

We stay at Baai se Bek in Hondeklip for two nights. The hist was really helpful and even arrange for the restaurant to open and provide dinner during load shedding. The place was neat and tidy and all you would really want in Hondeklip.

Marike G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike G

Rustig met goeie diens van die eienaar.

Die Dop en Kreef restaurant was loopafstand en het lekker kos en 'n goeie atmosfeer geskep.

Stephan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V

Unieke verblyf, baie goeie ligging vir 'n kleindorpiehawe-ondervinding.

Baie lekker gebly, eers 'n vreemde opset met al die kamers wat na buite loop, maar raak vinnig gewoond daaraan. Bietjie in die oopte, met almal wat verbly loop na die hawe toe, en word van tyd tot tyd lastig geval deur van hulle. Verder mooi skoon en vriendelike mense.

Chris B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Baie rustige plek.

Dit is 'n unieke kusdorp.

Lo-ammi L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lo-ammi L

Heerlike en rustige verblyf, goed toegerus.

Goeie kwaliteit linne en handdoeke.

Michael C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Pretty, comfortable accommodation, beautiful view of harbor, peaceful surroundings

The establishment has lots of personality and everything you require for a comfortable stay. Dog friendly! Perfect for group of 6 to 8 max.

Dries V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Fantastiese Weskus-wegbreek.

Ons het heerlik gekuier by Die Baai se Bek en sal dit aanbeveel vir enigeen wat hou van die rustigheid van die Weskus. Ons gaan beslis weer soontoe.

Charlotte L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Heerlik gebly en ontspan.

Son, sand en vitamiene see. Ina, baie dankie vir alles. Heerlik gebly en ontspan. Dit het ons siele goed gedoen. Perfekte ligging, skoon en netjies. Sal Die Baai se Bek vir enige iemand aanbeveel.

Kleintjie T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kleintjie T

Baie goeie ligging, netjies, gasvryheid met inligting was goed. Goeie gasvrou. Sal die plek aanbeveel.

Ina het ons goed ontvang. Inligting gegee. Was voordeel dat geen ander gaste saam ingeboek was by ons, al het ons net 4 van 6 plekke beset. Sal dit met oop hart aanbeveel.

Inge T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge T

Baie spesiale plek!

Hierdie is een van die oulikste plekkies waar ons nog gebly het. Die manier hoe die huis gebou en versier is, is fantasties, dit gee mens sommer 'n vakansie gevoel. Ons was daar saam met ons 2 jarige dogtertjie, sy het so lekker daar gespeel. Al die mense is vriendelik en behulpsaam. Ons sal gou weer daar gaan bly.

De Waal P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Waal P

Baie lekker gewees.

Ons het heerlik gekuier. Ons is vriendelik ontvang en alles was perfek. Ons beveel die Baai se Bek definitief aan.

Marian K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian K

The cutest beach cottage with the best location in town - fantastic.

See stars.

Die Baai se Bek se terugvoer

Baie dankie, Marian. Julle moet beslis weer kom kuier.

Die Baai se Bek
Beyers N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers N

Perfekte verblyf in Hondeklipbaai.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Beste plek om tuis te gaan.

Die Baai se Bek se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.
Groete,
Ina

Die Baai se Bek
Frikkie P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P

Pragtige plek en baie lekker gerus.

Dankie aan Die Baai se Bek vir die vriedelike ontvangs van die gasvrou en die wonderlike tyd wat ons gehad het. Sal weer daar gaan bly.

Mark P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark P

Beautifully isolated West Coast hospitality.

After what felt like an interminable journey on a horrendous dirt road (we were in a normal car), Hondeklipbaai presented itself as an oasis where we could rest and get away from the bustle of the city. The accommodation was well appointed and neat. Although the bathroom could use a bit of TLC! Our hostess, Ina, was welcoming, friendly and knowledgeable on the area. We will definitely return.

Karin V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Beste ligging.

Baie vriendelik ontvang. Skoon, netjies en alles wat jy nodig sal hê. Werklik op die baai en jy kan heerlik gaan stap en drankies en kos koop.

Johan D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Verassing vir ons.

Mens kan nogal bekommerd raak as jy die dorp inry, maar ek moet sê dat ons keuse van Baai se Bek duidelik die regte een was. Jammer ons kon nie langer bly. Sal dit definitief weer oorweeg.

Danie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie P

Wonderlike uitsig en ligging, baie netjies en skoon.

Ons sal defnitief Die Baai se Bek aanbeveel vir vriende en familie, het heerlik gebly.

Jaco L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Baie lekker rustic gevoel, het die stilte baie geniet.

Hondeklip is 'n baie lekker plek om te besoek, stil en rustig met verbasend baie plekkies om te sien. Die Rooi Spinnekop Restaurant is ook baie lekker. Die verblyf was baie lekker gewees en het by gevoeg tot die wonderlike ervaring. Sal beslis weer gaan.

Gerhard C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard C

Koud, maar lekker!

Ons het baie lekker gebly en Hondeklipbaai geniet. Die verblyf is egter nie korrek en met volle besonderhede beskryf op die webwerf nie, en was ons gelukkig om eerder die aangrensende woonstel te kon kry, wat baie beter vir ons gewerk het.

Hester D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester D

Heerlik.

Dit was 'n belewenis, sal dit enige tyd aanbeveel.

Johan G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Netjiese en bekostigbare verblyf naby die see.

Plekkie is netjies en skoon met alles wat nodig is, net 'n paar treë van die see af. Binne- en buitebraaiplek met lekker stoep wat uitkyk oor die baai. Meinert het ons vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Baie interessante boeke in sy versameling in die huisie. Omgewing is lekker rustig en stil en ons kon lekker ontspan, sal besilis weer 'n draai wil maak.

Millie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Millie D

Baie lekker ontspan.

Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het.

Rita H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Rita H

Lekker gebly - skoon en als daarin wat nodig is.

Net jammer krag gereeld af, maar munisipale probleem, nie gastehuis nie. Baie baie vlieë orals.

Adri C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C

Baie lekker gesellige plekkie.

Die Baai se Bek is 'n mooi huisie teen die see. As jy 'n vuurtjie aansteek in die binne braai sit en kyk jy uit op die see. Beslis waarde vir geld.

Angie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie K

Die beste!

Hondeklipbaai was absoluut fantasties. Ons verblyf het alles gehad wat ons nodig kon hê en was baie gerieflik met vriendelike hondjies wat kom in loer het. Loopafstand van alles.

Karen F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Great place.

Very tranquil beautiful place. Very nice person in charge of place - Ina - went out of her way to accommodate me and my dogs.

Petrus M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus M

Dit was baie aangenaam.

Dit was baie aangenaam. Goed geleë en geriewe is goed.

William V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Gerieflik en waarde vir geld.

Wat 'n besonderse plekkie om net luilekker te rus en die pragtige sonsondergange te geniet. Dankie aan ons gasvrou en haar man wat alles moontlik gedoen het om ons tevrede te stel. Ten spyte vir 'n slegte grondpad het die gemaklike, luilekker ontspanning daarvoor vergoed. Ons sien julle beslis weer.

Ren C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ren C

Excellent sea-view and very friendly and helpful hosts.

Best view ever. Very comfortable accommodation right on the beach. Great hosts. A very special environment - everybody living in peace and respect with each other. Cannot wait to visit again.

Shareen R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shareen R

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Sien sterre.

Isabel L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel L

Naby die strand en restaurant.

Positiewe verblyf-ervaring.

Riana V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riana V

Aandag nodig.

Met die gure weer is ons verskuif na 'n ander kamer opset (die kamer, badkamer en kombuisgedeelte is apart) toe waar daar wel 'n binnebraai is, wat ons waardeer. Ongelukkig het die plek onderhoud nodig. Dis 'n houtstruktuur waarvan die meeste vensters nie oopmaak nie (nie dat ons dit nodig gehad het nie), a.g.v. uitmekaar val. Dit is met 'tie backs' toe gebind. Die deure maak nie behoorlik toe nie en ek het wakker geword in die nag waar my man opgestaan het om TV te kyk en die wind het die deur wawyd oopgewaai. Orals tussen die hout kom die wind in.

Willie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Willie D

Teleurstellend.

Wat 'n teleurstelling. Blyplek was beslis nie waarde vir geld. Handdoeke baie oud. Lakens kort beslis replacement - oud en uitgewas. Blyplek was baie vol stof ens. Stort gekraak binne, lek heeltyd. Sal beslis nie aanbeveel of weer gaan. Jy kan net cash by blyplek betaal.

Werner S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Ongelooflik.

Pragtige plek, naby aan die strand, mooi uitsig. Sal my definitief weer sien.

David I - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David I

It was great!

Peaceful, different, interesting, book a meal at Rooi Spinnekop.

Jan D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie mooi ligging - alles was perfek.

Ons tweede besoek aan Baai se Bek en sal beslis weer daar draai.

Raymond L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L

Baie mooi.

Baie gerieflike kamer, alles skoon en beskikbaar, gawe mense.

Adriann C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriann C

Very comfortable, cosy accommodation.

A lovely welcome from our friendly hostess. Happy to oblige with any requirements. Very neat, clean and comfortable. Thank you (and we bought a very colourful painting of the local scene from Ina's husband - what a bonus!).

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflike knus akkommodasie.

'n Lieflike verwelkoming van 'n vriendelike gasvrou. Was gelukkig om ons by te staan met enige behoeftes. Baie netjies, skoon en gerieflik. Dankie (en ons het 'n kleurvolle skildery van die omgewing by Ina se gade gekoop - wat 'n bonus!).

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tania L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Baie meer as wat ons verwag het!

Daar is niks wat ek teen die studio kan sê nie. Die gasvrou het dadelik kom groet toe ons daar aangekom het. Sy het ook al die nodige inligting oor besonderse plekkies in die omgewing gehad en kon ons waardevolle raad gee. Fyn detail en aandag is aan die inhoudelike van die akkommodasie gegee en is daarop gemik om enige vakansie te vervolmaak.

Wynand F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand F

Sien sterre.

Heerlike blyplek by gasvrye mense. Heerlik naby see. Dankie vir al die inligting ontvang by aankoms.

Andrew V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V

Gemaklik en karaktervol.

Vriendelike ontvangs en 'n gemaklike plekkie om nes te skop. Warm gemaklike bed en warm shower.

Arien K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arien K

Dit was absoluut die beste ervaring van my lewe.

Wat 'n heerlike verblyf en plek, ek het die plek die meeste nog geniet in ons hele Weskus vakansie, word sterk aanbeveel vir almal.

Theunis V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis V

Dit was aangenaam om daar te verblyf, ons het dit geniet.

My vrou en ek het dit geniet om daar vir twee aande oor te slaap.

Maureen V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Juweel in die Weskus.

Hierdie selfsorg-eenheid is vir seker aan te bevele. Onverbeterlike ligging.

Christo D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Die plekkie rock!

Was my eerste en definitief nie die laaste keer wat ek daarheen sal gaan nie! Huisbaas vriendelik en gaaf, dan was die 'n wonderlike wooneenheid en alles was daar, rustig. Dankie Ina vir alles. Hou die baai se naam hoog!

Morné K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné K

Stylvol en aangenaam.

Het 'n heerlike tyd in Hondeklipbaai gehad en ons verblyf by Die Baai se Bek was baie lekker.

Sonja R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R

Goed ingerig, ideale ligging en beste uitsig van die baai.

Baie netjies en goed ingerig, naby aan alles, maar tog privaat. Ina verskaf waardevolle inligting van die omgewing en al die moet-sien plekke. Ons gaan definitief terug Hondeklipbaai toe en sal weer by Baai se Bek bly.

Frank V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank V

Sonsondergang bliss.

Wat 'n vriendelike, skoon en netjiese plek. Hondeklipbaai was vir ons net 'n totale sprokie en totaal anders as waaraan 'n mens gewoond is. Nie net Bek se Baai nie, maar al die inwoners met wie ons in aanraking gekom het was openhartig en vriendelik. Dit is 'n moet vir die reisigers. Dis 'n baie netjiese plek en geen gerief is oorgeslaan nie. Die feit dat jy die asemrowende Weskus sonsondergang van die stoep kan sien of met om die hoek loop en op die strand of by die restaurante is maak dit uiters besonders en ideaal geleë.

Adri G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G

Pragtig binne, skoon, netjies en ruim, uniek.

Was aangenaam verras, dit was regtig heerlik verblyf, rustig en goed geleë. As ons weer in daai rigting gaan vakansie hou, sal ek definitief weer hier gaan bly.

Dieter V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter V

Perfekte ligging vir rustige wegbreek.

Dankie vir alles. Sien julle weer.

Hendrik D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

Heerlik, ontspannend, en goed vir die siel.

Ons is hartlik ontvang, alles was netjies, skoon en beskikbaar en boonop is daar 'n "things-to-do" in Hondeklipbaai aan ons gegee met ons aankoms. Die kombuisie is ook goed toegerus met alles wat nodig is. 'n Wonderlike stoepie met n mooi uitsig op die strand en see, wat ook stapafstand is. Baie dankie vir die heerlike verblyf! Ons het ook die hondjies, Bubbles en Raven, baie geniet.

Gerhard B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

By die see, net wat jy nodig het om te ontspan.

Die is n oulik plek. Jy het alles wat jy nodig het.

Fanus N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus N

Uitstekende verblyf in Hondeklipbaai.

'n Pragtige, netjiese eenheid. Kwaliteit beddens en lakens, en alles wat nodig is vir selfsorg. Baie naby aan die baai, met mooi uitsig oor die see.

Malcomb D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D

Baie rustig en netjies.

Hondeklipbaai is te pragtig! Die Baai Se Bek is mooi uitgerus, baie skoon en netjies. Die grondpad van Garies is erge sinkplaat, maar daar is 'n tweede afdraai wat meestal teerpad is.

David J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David J

Rustig met pragtige uitsig.

Pragtige plek om te gaan rus. Baie mooi sonsondergange. Die Baai se Bek is 'n lieflike plekkie om te gaan rus en weg te kom van al die gejaag. Ina en haar man is baie vriendelik en behulpsaam.

Fransien B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fransien B

Lieflik!

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Ons gasheer was uiters bedagsaam en het ons voorsien van 'n lys besienswaardighede in die omgewing. Ons blyplek was pragtig ingerig met al die nodige geriewe en veel meer. Dit het soos 'n tuiste gevoel. Daar is bv. 'n lekker boekrak met boeke vir uiteenlopende smake. Dit is beslis 'n plekkie wat ons weer sal besoek en waar mens meer tyd sou wou deurbring.

Kassie G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie G

Uitstekend geleë en baie netjies.

Daar was alles wat jy nodig het. Pragtig en netjies, het dit baie geniet. Dis net jammer dat die eenheid nie gediens word nie.

Frank S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank S

Baie aangename verblyf!

Liefdevol ingerig, van die kunswerke aan die muur tot die boeke wat gelees kan word. Die kombuis het alles wat 'n mens nodig het, die beddens is gemaklik, alles is pikskoon en boonop nog baie vriendelike gashere - ons sal beslis weer kom!

Alicia H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia H

Heerlike plek om te oornag.

Die is 'n lekker plek om te bly saam 'n groep mense. Ons was die enigste mense wat daar oornag het, maar die plek is toegerus met 'n gemeenskaplike leefarea wat gedeel word tussen gaste. Ons kamer was netjies en gemaklik en ons het baie lekker geslaap. Daar is wel nie 'n badkamer aan die kamers nie, mens moet buitentoe gaan en na die badkamer langsaan gaan. Maar dit is 'n aangename plek om oor te bly!

Elaine C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine C

Rustig.

Vir Hondeklipbaai is dit 100%.

Esther M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther M

Lekker gebly.

Die blindings op stoep goed gewerk. Kombuis bietjie knap, maar ek verstaan sy werk daaraan.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Charmaine T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine T

Baie nice.

Dit was ons eerste keer in Hondeklipbaai en was dit 'n fees. Ons sal enigetyd weer 'n draai maak daar.

Danie K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K

Wonderlik.

Maklik om oral te kom. 'n Mens loop sommer winkel toe wat alles het. Sal enige tyd teruggaan. Die mense en diere is almal vriendelik. Sal enige tyd teruggaan. Almal vriendelik, voel ter alle tye veilig en dorp is baie skoon. Winkel is binne loopafstand en jy kry alles daar. Baie lekker wandelpaaie en oral is iets om te sien. See uitsig is fantasties. Huisie is gemaklik met alles wat jy nodig het.

Izanne V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne V

Perfek!

Warm ontvangs, perfek geleë. Pragtige kamers met winterlakens! Verseker nie die laaste keer nie!

Hendrik K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K

Dit was fantasties!

Die baai se bek is op 'n pragtige gedeelte van Hondeklipbaai geleë. Restaurant is loopafstand met baie lekker kosse. Baie huislike atmosfeer.

Geraldine S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine S

Die beste uitsig in Hondeklipbaai.

Na 'n lang dag se ry met baie blomme en baaaaie grondpad ry was hierdie waarlik die beste uitsig in die hele baai - slegs 'n klipgooi van die see af. Ons eerste besoek aan Hondeklipbaai was onvergeetlik in die ware Weskus-styl.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d1b31cc207afbb47814e7f4da9d140f51a0fd4c01899c152ec9e7ef009715470751e067521a2ad5ce21b32425bbd3ed3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 107 5 1 5 Erf 229 Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -30.31744 17.27553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang