Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Baai se Bek

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Baai se Bek is in die kusdorpie Hondeklipbaai in die Noord-Kaap geleë. Hondeklipbaai is sowat 90 km van Garies af op 'n grondpad uit en sowat 200 km van Springbok af. As jy van Springbok af ry, wees versigtig op die Wilde Perdehoekpas aangesien dit nie geskik is vir 'n normale Sedan-motor nie.

Die Baai se Bek-eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 aparte slaapkamers en 'n gesinsbadkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer en die badkamer het 'n deur wat direk op die binnehof met sy braai-area oopmaak.

Die kombuis is apart en is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, kookplaat en 'n mikrogolfoond. Die gesellige oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n ingeboude braaiplek. Die eenheid bied toegang tot die oop binnehof en het pragtige see-uitsigte. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Petrol en diesel is in Koiingaas beskikbaar wat ongeveer 22 km van Hondeklipbaai af is. Hondeklipbaai het 'n drankwinkel, 2 restaurante waar 'n mens vooraf moet bespreek en 'n algemene handelaar vir inkopies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Leigh C
5.0
Pragtige see-uitsig. Ons verblyf by hierdie strandfront akkommodasie was regtig uitsonderlik. Die hoogtepunt was sonder twyfel die pragtige see-uitsig...
Sien meer
Aug 2024
Joan J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier by Mynderd. Baie lekker gebly en lekker gestap - veral na die Aristea skipwrak.
Aug 2024
Rudi V
Saam met vriende
5.0
See-simfonie kuier vir baie unieke smaak van vakansie hou. Welkome tuiskoms en restourasie vir die siel. Goeie gasvryheid en die oopplan opset werk wo...
Sien meer
Jul 2024
Pieta V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, by die see, naby alles en tog los almal jou uit. Ja, baie lekker gekuier en gebly.
Mrt 2024
Antonie V
Gesin met klein kinders
5.0
Karaktervolle blyplek naby die see en troeteldier vriendelik. Baai se plek is lieflik en karaktervol ingerig en van die naaste blyplekke aan die see. ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mynderd Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erf 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Baai se Bek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d1b31cc207afbb47814e7f4da9d140f51a0fd4c01899c152ec9e7ef009715470751e067521a2ad5ce21b32425bbd3ed3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 107 5 1 5 Erf 229 Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -30.31744 17.27553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang