Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Beloofde Land

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Morne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Week se wegbreek om van stadslewe weg te kom! Dit was 'n besondere kuiertjie! Dit was regtig 'n aangename ondervinding en vriendelike gesigte wat jou ontvang en later ook help. Beloofde Land is beslis dié plek om te besoek as jy wil!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het heerlik gebly. Pragtige plek, stil en baie veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect relaxed long weekend away, surrounded by the best view. Enjoyed every moment. A relaxing weekend away, wish we could have stayed longer. Accommodation and surrounding nature were exactly what we needed. Highly recommend and will be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Definitief 'n "moet doen" kuier! Dit was 'n baie lekker rustige kuier in 'n goed-toegeruste rustieke eenheid in 'n baie mooi deel van ons land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marais K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongelooflik lekker, deur en deur die moeite werd! Wat 'n ongelooflike ervaring, Die Beloofde Land sal ons vir seker weer sien. Die gasheer was baie aangenaam en baie behulpsaam. Alles van die intrapslag puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik! Ons het heerlik gekuier in 'n stukkie hemel. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ontspan. Rustig, eenkant, privaat, netjies, skoon. Ons het in Die Beloofde Land gebly. Die uitsig kan jy nie op fotos vasvang nie. Dit is so rustig, met net nou en dan die kraak van die windpomp wat dit net nog meer plaas laat voel. Die huis is baie skoon en netjies. Heeltemal eenkant en privaat. Die swembad is baie lekker om in af te koel op warm dae, en als wat mens nodig het is daar. Lekker koel in die huis met die dik sement mure en groot stoep reg rondom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lavina Lindeque L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Absolutely lovely. Very peaceful and relaxing. We loved the views and silence. The cottage is well equipped and we enjoyed the outside hot tub with the springbok grazing around us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rache F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik, woorde kan nie beskryf hoe mooi die plek en omgewing is nie. Wat 'n ongelooflike plek, baie dankie vir jou vriendelike ontvangs en kommunikasie voor die tyd. Ek kan die Beloofde Land aanbeveel vir enige iemand wat wil wegkom uit die stad! Tussen die valleie kan jy jouself vind . Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Pragtige uitsig! Mooiste blyplek! Ons het heerlik gebly! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Die Langkloof, Erfdeel 14 Kliprivier Plaas, 40 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89ce81f4a74a32779eb3f01bbb79953563cf929925a4fd6f9818c49149a9dccd55d04b2695201b6c9916e3e85f3f94fcca27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Off the N9 The Langkloof, Portion 14 Kliprivier Farm 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.787748733361 23.083063775015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang