Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Beloofde Land

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Die Langkloof, Erfdeel 14 Kliprivier Plaas, 40 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Beloofde Land is op 'n werkende plaas naby Uniondale geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Die verblyf bestaan uit 3 losstaande eenhede wat op die plaas geleë is.

Die Keurboom is op 'n krans met 'n uitsig oor die Langkloofvallei en beskik oor 2 slaapkamers wat 4 mense kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, bad, toilet, wasbak en verhitte handdoekrelings. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n lieflike dek met 'n uitsig oor die Keurboomsrivier en 'n privaat swembad.

Die Sonvanger is 'n privaat 2-slaapkamer-eenheid wat met sonkrag werk en sy eie windpomp het. Die eenheid bied onbeperkte uitsigte oor die berge, die damme en bergaalwyne. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, 1 met 'n stort, bad, toilet en wasbak en 1 met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is gemaklike sitplek in die sitkamer, gratis WiFi en 'n privaat swembad.

Die Visserman beskik oor 1 slaapkamer en is ideaal vir 'n paartjie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en bied toegang tot 'n patio met 'n pragtige uitsig oor die Langkloofvallei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Die Beloofde Land
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die N9, Die Langkloof, Erfdeel 14 Kliprivier Plaas, 40 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Beloofde Land het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Die Langkloof, Erfdeel 14 Kliprivier Plaas, 40 km vanaf Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89ce81f4a74a32779eb3f01bbb79953563cf929925a4fd6f9818c49149a9dccd55d04b2695201b6c9916e3e85f3f94fcca27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Off the N9 The Langkloof, Portion 14 Kliprivier Farm 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.787748733361 23.083063775015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang