Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Berghuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Chevonne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig, ontspannend en die moeite werd. Dit is presies wat ons gesoek het en absoluut die moeite werd. Die rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Heerlik gerus met net die natuur om ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eltin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Aanbeveel vir enige iemand wat wil rus in die beeldskone natuur. Uitstekend! Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Rus vir jou siel. Plek kort bietjie onderhoud, maar ons het baie lekker gebly. Die aanwysings kan opgedateer word, die GPS vat jou heeltemal verby die afdraaipad. Op die N4, ry deur Swartruggens Tolplaza, hou aan tot jy die bordjie Sterkstroomweg sien. Draai daar links, ry so 3-4 km op grondpad, dan is die plaashek aan jou linkerkant.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tinus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Baie rustig en romanties. Baie lekker en veral almal af. Ons geniet dit elke keer. Stil en die natuur skoon is ongelooflik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izak B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Wonderlike wegbreek vir die naweek. Die stukkie juweel in die Marico Bosveld is 'n moet vir mense wat weg wil breek van die stede. Baie primitief, stil en weggesteek tussen die berge. Al die primêre geriewe is daar, dit laat 'n mens weer terugkom om te waardeer wat ons het. En dit laat 'n goeie ervaring na om weer terug te wil kom na die paradys. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit is die perfekte plek vir 'n romantiese naweek weg. Die uitsig is asemrowend. Die huisie is skoon en mooi. Ons het buite gelê en na die sterre gekyk soos mens nooit in die stad sal sien nie. Die donkie werk baie goed. Ons het 'n kamp yskas wat met sonkrag werk saam gevat en as 'n vrieskas vir ys gebruik. Die huis se vrieskas is nie koud genoeg om ys te maak nie. Ons sal beslis weer terug gaan. Maar net vir langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Peaceful and beautiful. The place gives you a sense of peace. It's a great place to go to get away from the hustle and bustle of life. The scenery is very beautiful and the house is very cosy and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno S
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Stil, rustig en "tranquill". Ons het baie lekker uitgerus. Fantastiese gasheer en gasvrou. Huis is baie netjies en skoon met als wat jy benodig. Die stilte is die lekkerste. Die sterrehemel is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie lekker gewees. Baie mooi en rustig en mooi natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doordrift-plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda26dd983dc5198244e0ed853fe4a933af1eb87de5826ab1cff6559f9f662c839213b3e96fae2b8d0fe303bccdcd807ebc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 54 5 1 5 Doordrift Farm Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.691670635248 26.547092486045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang