Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Berghuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doordrift-plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Die Berghuis is tussen Swartruggens en Groot Marico in die Noord-Wes en bied verblyf wat onafhanklik van die kragnetwerk is vir 'n groep vriende of 'n gesin. Dié eenheid is tussen die berge met pragtige uitsigte en is ideaal vir 'n naweekwegbreek.

Die huis bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die water word deur 'n houtvuur verhit en die eenheid maak gebruik van sonkrag vir ligte. Die eenheid het lopende water en 'n gasyskas-vrieskas.

Die kombuis is met 'n gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamerarea het gemaklike sitplek.

Die huis is op 'n 160 ha-beesplaas en wild kan gesien word. Gaste is welkom om die plaas te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Chevonne G
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, ontspannend en die moeite werd. Dit is presies wat ons gesoek het en absoluut die moeite werd. Die rustigheid.
Mrt 2024
Erich V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Heerlik gerus met net die natuur om ons.
Jan 2024
Eltin K
Saam met lewensmaat
5.0
Aanbeveel vir enige iemand wat wil rus in die beeldskone natuur. Uitstekend! Hoogs aanbeveel!
Des 2023
Izak B
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike wegbreek vir die naweek. Die stukkie juweel in die Marico Bosveld is 'n moet vir mense wat weg wil breek van die stede. Baie primitief, sti...
Sien meer
Okt 2023
Morne S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is die perfekte plek vir 'n romantiese naweek weg. Die uitsig is asemrowend. Die huisie is skoon en mooi. Ons het buite gelê en na die sterre geky...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Doordrift-plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Die Berghuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doordrift-plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda26dd983dc5198244e0ed853fe4a933af1eb87de5826ab1cff6559f9f662c839213b3e96fae2b8d0fe303bccdcd807ebc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 54 5 1 5 Doordrift Farm Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.691670635248 26.547092486045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang