Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Berghut

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Thinus N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Fantasties asemrowend baie memories van 78 tot 81. Ons het 16 Junie vertrek van uit Kathu. Dis baie ver maar glo my dit was die moeite werd. Ek kon vir my vroutjie en 7 jarige seun gaan wys waar ek 45 jaar terug Zastron gebore is. Baie ou herinneringe en alles. Tot die hospitaal. Die hut was asemrowend en eg Die Flintstones se tydperk. Die geskiedenis van die hut van die 18de eeu is net so interessant. Liandri en Dirkie baie dankie. Ons het ook die Lundeans Nek Pas gaan ry tot by Rhodes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

'n Rare ervaring. Iets heel anders as die normale. Rus en stilte, die natuur. Pragtige omgewing. Staproetes - nogal uitdagend. Iemand wat hou van gerief, elektrisiteit, bang is vir goggas en spinnekoppe moet nie kom nie. Dit is vir 'n uitgesoekte toeris (soos ons).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

John D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Great secluded hut. Hiking‍️ trail is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Hierdie was belewenis wat 'n mens nooit sal vergeet nie. Lindrie and Dirko was pragtige gashere en alles het net 200% gebeur. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te help met die op ry aangesien dit verskriklik nat was. Al wat ek kan sê is: "'n eens in 'n leeftyd ervaring".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bronwyn
Die Berghut
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly dat jul dit geniet het. Dit was heerlik om jul te ontmoet.

Annesu H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2022

Very nice location. We really enjoyed our stay. Just be careful, there is a lot of spiders, did not like that so much but again you are in the mountains so it's probably normal. But overall we really enjoyed our stay and the host are so helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Dit was nou 'n lekker grotvakansie! Heerlik, afgesonder, alte lekker om soos grotbewoners te voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bronwyn
Die Berghut
Baie bly julle het dit geniet Marie. Kom gerus weer.

Llewellyn B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Uitstekende wegbreeknaweek. Kinders het geklim en klouter tot hulle omval.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

Great ontspanne naweek met baie rus. Berghut het niks luxury nie. Werk met gas en kerse. Maar as jy wil rus en werklik weer jou familie ontmoet is daar genoeg tyd vir behoorlike kommunikasie en is daar geen beter plek as die berghut nie. Wat die hut aanbetref, die kwaliteittyd saam met jou gesin is duisend persent meer werd as enige 5-ster-hotel. Gaan vir seker weer terug soontoe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bronwyn
Die Berghut
Baie dankie Francois, bly julle het dit geniet. Sien gou weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2020

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Rustigige omgewing en kan net afskakel van die stadsgejaag. Rustige natuur waar jy kan krag kry en net weer mens word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenhoek, Zastron, 9930, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe23940718d1c58f71dd550ded1e32a755d526065ba2b557cc60d6234e4f832e4c239124d1eb6a66b99d85190334e495fc2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Groenhoek Zastron 9930 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.275609889272 27.217093706131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang