Die Berghut
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenhoek, Zastron, 9930, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Berghut is 3 km met in die berge in, onder 'n groot rots geleë. Dis 16 km vanaf Zastron in die Vrystaat op die plaas Groenhoek. Die hut bied 'n pragtige uitsig op die Malutiberge in die ooste en oor Lady Grey in die suide.
Die verblyf is vir selfsorg toegerus en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n netjiese badkamertjie. Daar is 'n gasstoof, geyser, yskas en batteryligte, asook 'n puttoilet met 'n ongelooflike uitsig!
Hierdie afgesonderde wegbreekplek is perfek om in die natuur, met regte kampvure en 'n sterrehemel, die nag in te wag. Aangesien daar geen elektrisiteit is nie, is die ervaring selfs nog meer besonders. Die Berghut is 'n rustige, stil toevlugsoord vir die hele gesin!
Die avonturier kan heerlike verrassings te wagte wees op die voetslaanroete van 7 km. Ander geriewe sluit 'n braai-area en 'n plaasdam waar gaste kan swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Bronwyn Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 61
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Groenhoek, Zastron, 9930, Vrystaat
- Gaste dink Die Berghut het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenhoek, Zastron, 9930, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang