Die Blokhuis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelbeksbrug-plaas, Vanaf die N1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R1 044 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Blokhuis is geleë op die Geelbeksbrug werkende skaap- en olyfplaas in die Klein Karoo, langs die N1 en net 12 km vanaf Laingsburg. Die Blokhuis is in 1901 gebou en het 30 soldate gehuisves om die staaltreinbrug tydens die Anglo Boereoorlog te beskerm; dit is 'n Nasionale Monument.
Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat 'n stil en rustige rusplek bied vir diegene wat 'n wegbreek wil hê van die gewoel van die stadslewe, of die moeë reisiger wat 'n oornagplek nodig het. Die Wittebrood-suite het slaapplek vir 3 gaste en The Big House wat 'n ou plaashuis is, het slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView HD-kanale. Boonop het elke eenheid 'n binnenshuise kaggel vir daardie koue Karoo winternagte. Buitelugbraaigeriewe is beskikbaar.
Die plaas word besit deur Aubrey en Debbie Jack, en hul seun Dane help met die daaglikse bestuur van die plaas. Gaste kan ongelooflike sterrekyk geniet, en vir diegene wat lief is vir voëlkyk is meer as 37 spesies op die plaas gering.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Aubrey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Geelbeksbrug-plaas, Vanaf die N1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Blokhuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaap Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelbeksbrug-plaas, Vanaf die N1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang