Die Blokhuis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelbeksbrug-plaas, Vanaf die N1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R1 044 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Blokhuis is op die Geelbeksbrug-plaas geleë wat 'n skaap- en olyfplaas in die Klein-Karoo is en dis langs die N1, 12 km vanaf Laingsburg. Die Blokhuis is in 1901 gebou en het 30 soldate gehuisves wat die staaltreinbrug gedurende die Anglo-Boereoorlog beskerm het. Dit is nou 'n Nasionale Monument.
Verblyf word in 2 selfsorgeenhede aangebied en hulle bied 'n stil en rustige wegbreek vir diegene wat van die besige stad wil ontsnap of vir reisigers wat wil oornag. Die Wittebrood-suite bied slaapplek aan 3 gaste en die Groot Huis is 'n ou plaashuis wat slaapplek aan 6 gaste bied. Elke eenheid het 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView-kanale. Elke eenheid het ook 'n kaggel vir koue Karoonagte en buitebraaigeriewe.
Die plaas is in Aubrey en Debbie Jack se besit en hulle seun Dane help met die daaglikse bestuur van die plaas. Gaste kan daar sterrekyk en voëlkykers sal mal wees oor die meer as 37 spesies voëls wat al op die plaas gesien is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Aubrey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Geelbeksbrug-plaas, Vanaf die N1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Blokhuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaap Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelbeksbrug-plaas, Vanaf die N1, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang