Die Blom
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blommesteinstraat 90, Krugersdorp-Noord, Mogale, 1739, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Blom bied oornagverblyf in die bestuurder se hoofhuis in Krugersdorp-Noord. Dit is op die rand van die Wieg van die Mensdom wat 'n UNESCO Wêrelderfenisgebied is.
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kamer het 'n uitsig oor die voortuin waar gaste kan ontspan en 'n koppie koffie geniet. Die eenheid is naby die Key West Winkelsentrum en Cradlestone Mall.
Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerhek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Blommesteinstraat 90, Krugersdorp-Noord, Mogale, 1739, Gauteng
- Gaste dink Die Blom het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blommesteinstraat 90, Krugersdorp-Noord, Mogale, 1739, Gauteng